●●● FREE COURIER DELIVERY ON ORDERS OVER R450 WITHIN RSA BORDERS ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9781474995429

Leermiddels: Algemeen

Illustrator: Luana Rinaldo
Leermiddels  -  Algemeen
R 180
Make children maths stars with this fun-packed book, bursting with multiplying and dividing activities. Puzzles include using times tables to complete a jungle maze, dividing treasure between pirates, and lots more. Includes spaces for working out, extra practice pages and quick quizzes to check what's been learned.
Publication date: 2021-08-30
Click to enlarge
Click to enlarge
9780620556422

Leermiddels: Algemeen

Leermiddels  -  Algemeen
R 365
Hierdie nuwe woordeboek is uniek in die mark. Dit bevat nie net die basiese woorde en terme vir Wiskunde van Graad 3 tot 12 nie, maar al die definisies wat jy nodig sal hê om 'n spesifieke konsep te verstaan en so ook fotos en illustrasies. Die Afrikaanse weergawe het ook 'n ekstra voordeel deurdat die Engelse vertaling ook gegee word.

* Verkry 'n beter begrip van Wiskunde
* Evolusionere woordeboek vir Wiskundeleerders en -onderwysers
* Meer as 600 sleutewoorde, term en simbole in Wiskunde
Sluit illustrasies, uitspraak, woordsoort en die oorprong van woorde in

'My Wiskunde-Buddie voorsien die ideale hulpmiddel wat goed geskryf is en uitstekende illustrasies bevat om die leerder te help om die konsepte vinnig te snap deur selfstudie. Dit word ook goed aangebied met kleurkodes sodat leerders van alle ouderdomme die verduidelikings moeiteloos kan volg. Ek beveel hierdie boek sonder huiwering vir onderwysers en leerders aan. Die gebruik van hierdie handboek sal baie wanbegrippe uit die weg ruim en na my mening behoort dit verpligte leesstof vir alle skole te wees'. Dr Peter Hawkey (UNISA)
Publication date: 2016-03-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776354559

Leermiddels: Algemeen

Leermiddels  -  Algemeen
R 220
Hierdie boek is ideaal vir gebruik in die klas om leerders se skryfvaardighede te ontwikkel en is belyn met die KABV-riglyne.
Praat jy! vertel die stories van Thérèse Hulme en die jongmense wat sy oor 'n tydperk van sewentien jaar aan die skryf gekry het in van die mees gemarginaliseeerde gemeenskappe in die Wes-Kaap. Laat haar narratiewe benadering jou inspireer om ook uit niks uit 'n skryfkultuur in jou klas te vestig. Om jou daarmee te help is die boek vol kopoopmaak-vrae en praktiese oefeninge vir leerders, herkouvrae vir onderwysers en besprekings wat nuwe insigte bring na KABV-taaldoelwitte. Maar dis veral die stories, gedigte, dramateks en rymkletse van die jong skrywers van haar piemp en Yoh!-skryfgroepe wat jou verbeelding én die van leerders in jou klas sal aangryp!

Hierdie boek is 'n eerste in sy soort, maar kan vergelyk word met 'n niefiksieboek soos Help! My kind is anders deur Christien Neser. Beide
boeke dien as gids vir onderwyser en ouer vir die spesifieke onderwerpe.
Publication date: 2022-09-30

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.