●●● FREE COURIER DELIVERY ON ORDERS OVER R450 WITHIN RSA BORDERS ●●●

Nie-fiksie / Non-fiction
Business / Besigheid

Results 1 to 15 of 421
Sorted by:  Language
Click to enlarge
Click to enlarge
9781868427567

Nie-fiksie / Non-fiction: Business / Besigheid

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Business / Besigheid
R 310
'n Ongekende opkoms van Afrikaner-magnate het die Suid-Afrikaanse ekonomie die afgelope drie dekades gekenmerk. Dit is veral merkwaardig in die lig van die regering se omvattende program van swart ekonomiese bemagtiging.

Vandag ding talle van hulle internasionaal mee. Onder leiding van Koos Bekker het Naspers die Johannesburgse aandelebeurs begin domineer en is die mediagroep omvorm tot 'n internasionale beleggingshouergroep wat op e-handel en die internet fokus. Johann Rupert het Richemont in die naasgrootste groep in die mark vir luukse goedere gevestig, terwyl Christo Wiese en Whitey Basson onderskeidelik Pepkor en Shoprite tot Afrika se grootste kleinhandelgroepe in klerasie en voedsel uitgebou het.

Fortuine verduidelik hoe hierdie en ander sakeleiers, waaronder Jannie Mouton, Michiel le Roux, GT Ferreira, Laurie Dippenaar, Roelof Botha, Hendrik du Toit en 'n aantal megaboere, hul sakeryke tot stand gebring het. Dit beskryf hul lewens- en sakefilosofieë en wat van hulle sulke suksesvolle entrepreneurs maak.

In onlangse tye het die ineenstorting van Steinhoff Internasionaal, die meubelhandelaar met Markus Jooste aan die stuur, 'n groot hap uit sommige van hierdie fortuine geneem. Jooste is die fokus van een van die hoofstukke, terwyl dit in 'n ander op die filantropiese projekte van hierdie superrykes val.
Publication date: 2021-04-28
Click to enlarge
Click to enlarge
9780624090311

Nie-fiksie / Non-fiction: Business / Besigheid

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Business / Besigheid
R 299
Baie dinge het die afgelope paar eeue verander. Jy hoef nie meer 'n koninklike te wees om suksesvol te wees nie. En jy kan ondenkbare rykdom in 'n enkele leeftyd versamel. Die meeste mense weet eenvoudig nie hoe nie.”

Jy is waarskynlik reeds 'n entrepreneur. Of jy droom daarvan om een te wees. Jy wil jou eie onderneming besit en jou eie baas wees.

Daniel Strauss, die Strauss in die beleggingsonderneming Stocks & Strauss, is sy eie baas, maar dit was nie altyd die geval nie. Tydens sy grootwordjare was hy daarvan oortuig dat die rykes slimmer is of oor vaardighede of kennis beskik wat gewone mense nie kan bekom nie. Maar op 'n dag het 'n toevallige ontmoeting met 'n miljardêr-entrepreneur hom laat besef dat 'die rykes' eintlik 'normale mense' is, net soos hy. Die verskil is dat die geldloses wat skatryk word, weet hoe om bó die lyn te dink. Hulle het die ingesteldheid van 'n miljardêr.

In Dink soos 'n miljardêr verduidelik Daniel wat dit beteken om hierdie lewensveranderende nuwe ingesteldheid aan te neem. Hy deel sy geheime tot sukses, insluitend hoe om toegang tot kapitaal te verkry, waar om die regte mense te vind om jou te help om jou doelwitte te bereik, en hoe om jou gedagtes van selfopgelegde beperkings te bevry, sodat jy ook soos 'n miljardêr kan dink - en uiteindelik - een kan word.
Publication date: 2021-02-17
Click to enlarge
Click to enlarge
9780639601144

Nie-fiksie / Non-fiction: Business / Besigheid

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Business / Besigheid
R 220
Wat is die geheim van selfgemaakte miljoenêrs, dié uitgelese groep wat welvaart skep, hetsy as entrepreneurs, professionele lui of as salaristrekkers, selfs te midde van uitdagings en ná terugslae? Die skrywer, 'n onafhanklike finansiële adviseur, het oor jare heen ontdek dat sekere strategieë suksesvolle welvaartskepping aan die hand werk. Hierdie boek bevat 68 welvaartstrategieë asook suksesstories van 'n diverse groep gewone Suid-Afrikaners wat soms van voor af oor moes begin maar steeds 'n uitdagende omgewing suksesvol kon navigeer. Dié boek bied praktiese advies asook toerusting om oor elke strategie na te dink, jou eie finansiële posisie te verbeter en selfs, uiteindelik, inkomste vir ander te skep. Dit sal jou help om 'n kopskuif te maak en moontlikhede in 'n bitter moeilike ekonomiese klimaat te identifiseer. Die stories sal jou inspireer en ook help om hierdie strategieë in jou daaglikse handel en wandel toe te pas.
Publication date: 2020-11-06
Click to enlarge
Click to enlarge
9780624091394

Nie-fiksie / Non-fiction: Business / Besigheid

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Business / Besigheid
R 270
Covid-19 het die wêreldekonomie soos 'n atoombom getref. Die pandemie het groot skade aan die geldsake van individue én maatskappye aangerig. In Jou geldsake gee Theo Vorster riglyne oor hoe om rasionele langtermynbesluite in moeilike omstandighede te neem. Met die regte kennis kan jy en jou gesin moeilike tye oorleef en finansieel aanhou floreer.
Publication date: 2020-10-20
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776092383

Nie-fiksie / Non-fiction: Business / Besigheid

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Business / Besigheid
R 230
Rand en sent, gegrond op die gewilde gelyknamige RSG- program, is 'n onontbeerlike gids vir die man op straat tot goeie persoonlike finansiële bestuur. Die kundigheid van kenners van gerespekteerde finansiële instellings word op 'n toeganklike manier beskikbaar gestel aan lesers wat nie noodwendig toegang tot die dienste van adviseurs of konsultante het nie.
Raad word verskaf oor hoe om 'n begroting behoorlik op te stel - en te laat klop. Suid-Afrikaners wat hulle in die dryfsand van skuld bevind, kry waardevolle wenke oor hoe om uit die spiraal te ontsnap en te begin spaar. Alles wat 'n mens oor eiendombeleggings, algemene en aanlynbeleggings behoort te weet, is hierin vervat. Inligting oor hoe om die maksimum opbrengs uit polisse te verseker, word gegee, en skuiwergate wat 'n mens op die finansiële pad kan laat struikel, word uitgewys.

Hierdie boek is noodsaaklike leesstof vir alle Suid-Afrikaners wat verantwoordelikheid vir hul geldsake wil neem.
Publication date: 2018-06-04
Click to enlarge
Click to enlarge
9780624069652

Nie-fiksie / Non-fiction: Business / Besigheid

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Business / Besigheid
R 340
Die geskiedenis van Naspers en Media24 saamgevat. Naspers is een van 'n handjievol maatskappye uit Afrika wat binne 'n eeu gegroei het tot 'n globale mededinger - en dit boonop op die gebied van tegnologie. Dié versameling essays, deur groot geeste in die Suid-Afrikaanse mediawêreld, gaan oor die boustene van die grootste mediamaatskappy op die kontinent. Dit is 'n onderneming wat tendense vroeg identifiseer, dit aanpas vir die markte waarin hy bedrywig is en dit benut tot groot voordeel van die maatskappy, sy aandeelhouers en sy werknemers.

Professor Lizette Rabe was die eerste vrou wat aangestel is as redakteur van 'n Afrikaanse publikasie by Naspers, en ook die eerste vrou aan die hoof van die Universiteit van Stellenbosch se joernalistiekskool. Sy was redakteur van die vrouetydskrif Sarie van 1994 tot 2001 toe sy haar joernalistieke loopbaan van twintig jaar verruil het vir een in die akademie.
Rabe is outeur, mede-outeur of samesteller van verskeie boeke, lid van verskeie professionele verenigings, nasionaal en internasionaal, was raadslid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum en sameroeper en lid van verskeie beoordelaarspanele, onder meer vir Media24 en Vodacom.
Publication date: 2015-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780627033445

Nie-fiksie / Non-fiction: Business / Besigheid

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Business / Besigheid
R 695
Ekonomie vir Suid-Afrikaanse studente is 'n omvattende inleiding tot ekonomie in die algemeen, teen 'n hedendaagse Suid-Afrikaanse agtergrond. Die gemaklike styl en talle praktiese voorbeelde maak hierdie publikasie besonder toeganklik. Die boek dek al die material wat gewoonlik vir inleidende kursusse voorgeskryf word en le 'n stewige grondslag vir intermediere en gevorderde studie in ekonomie. Die vyfde uitgawe is 'n herstruktureerde, omvattend hersiene en opgedateerde weergawe van die gewilde vierde uitgawe. Soos in die vorige uitgawes, val die klem op die toepassing van ekonomiese teorie. 'n Magdom tersaaklike inligting oor die Suid-Afrikaanse ekonomie word ook gegee.
Publication date: 2015-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780624056652

Nie-fiksie / Non-fiction: Business / Besigheid

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Business / Besigheid
R 315
Brand Pretorius wéét wat dit beteken om 'n leier te wees: in sy loopbaan van oor die vier dekades was hy onder meer in leierskapsposisies by Toyota Suid-Afrika en die McCarthy-groep. In Aan die stuur praat Pretorius openhartig oor sy suksesse en die foute wat hy begaan het en die gevolge daarvan vir die maatskappye en werknemers onder sy stuur.

Pretorius gee die leser 'n unieke, eerstehandse vertelling van die 'alles loop reg'-jare by Toyota, van die donker jare as hoof van die McCarthy-groep waar die groep byna skipbreuk gelei het, tot dié groep se hergeboorte as suksesvolle motormaatskappy.

Die wysheid vervat in hierdie boek is ontbeerlik vir enigeen wat sake doen in Suid-Afrika of wat 'n suksesvolle ondernming wil bedryf. Pretorius wys ook hoe elkeen van ons persoonlike leierskap aan die dag kan lê en Suid-Afrika só kan help verbeter.


Brand Pretorius wéét wat dit beteken om 'n leier te wees: in sy loopbaan oor vier dekades, was hy in topbestuursposisies by Toyota Suid-Afrika en die McCarthy-groep waar hy uitvoerende hoof was. In Aan die stuur deel Pretorius sy sakesuksesse en die bestuurslesse wat hy geleer het en die impak daarvan op die maatskappye en werknemers onder sy bestuur.

Pretorius praat openhartig oor die 'alles loop reg'-jare by Toyota en van die donker tye by die McCarthy-groep toe dié maatskappy byna ondergegaan het, tot dié groep se hergeboorte as suksesvolle motormaatskappy.

Die lesse vervat in hierdie boek is ontbeerlik vir enigeen wat wil verstaan hoe om sake te doen in Suid-Afrika, hoe om 'n suksesvolle ondernming te bedryf en watter groot rol goeie leierskapskap speel in die land se ontwikkeling.

'Min Suid-Afrikaanse leiers het meer opregte en deurdagte leierskap getoon as Brand Pretorius op sy soms uitdagende pad, soos beskryf in hierdie boek.' - Mark Lamberti, voorsitter van Massmart
Publication date: 2013-02-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781788706612

Nie-fiksie / Non-fiction: Business / Besigheid

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Business / Besigheid
R 360
From CIA to CEO is an ops manual and one-of-a-kind tradecraft toolkit for leaders and entrepreneurs that reveals how the rarefied techniques of the CIA can help anyone find their voice, discover their potential, and thrive in the world of business. Agent-turned-entrepreneur Rupal Patel shares the unique skills she developed as a woman and field agent in the high-stakes, alpha-male world of the CIA, and combines those clandestine insights with her experiences as a business leader and advisor. Each chapter brings tools and tips from the top-secret world of the CIA into everyday living and leading, including methods like Profiling and Situational Awareness that uncover and amplify strengths, and game-changing new frameworks like Identity Driven Leadership and Personal Energy Mapping that unleash performance and develop steel-core confidence. Full of motivating stories and truly unique exercises, From CIA to CEO shows readers how to leverage the CIA mindset to remake the rules and become unstoppable on their way to Mission Success.
Publication date: 2022-07-15
Click to enlarge
Click to enlarge
9781526605108

Nie-fiksie / Non-fiction: Business / Besigheid

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Business / Besigheid
R 360
When it comes to making big decisions, we might consult friends and family, read advice online or turn to self-help books for guidance. In the end, though, we usually just do what feels right. But what if our gut is wrong? As economist and former Google data scientist Seth Stephens-Davidowitz argues, our gut is actually not that reliable - and data can prove this. In Don't Trust Your Gut, he unearths the startling conclusions that the right data can teach us about who we are and what will make our lives better. Over the past decade, scholars have mined enormous datasets to find remarkable new approaches to life's biggest self-help puzzles, from the boring careers that produce the most wealth, to old-school, data-backed relationship advice. While we often think we know how to better ourselves, the numbers, it turns out, disagree. Telling fascinating stories through the latest big data research, Stephens-Davidowitz reveals just how wrong we really are when it comes to improving our lives, and offers a new way of tackling our most consequential choices.
Publication date: 2022-07-15
Click to enlarge
Click to enlarge
9781399708739

Nie-fiksie / Non-fiction: Business / Besigheid

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Business / Besigheid
R 355
Veteran 'horse whisperer' and communication expert, Grant Golliher, has trained thousands of horses, many of which have been traumatised or abused, and can tame a wild horse to calmly accept a saddle and a rider in just hours - without the use of any force. Through his work, Golliher has learnt essential lessons about communication, boundaries, fairness, trust and respect - lessons that apply not just to horses but to humans as well. It's why celebrities, Fortune 500 executives, professional coaches, supreme court justices, and even ordinary families from around the world flock to his Wyoming ranch every year to take part in what one CEO called 'the most transformational experience I have ever encountered'. In the decades that Golliher has been doing this work, he has seen tough and insensitive people become gentle and more empathetic, and timid and fearful people grow in firmness and confidence. Now for the first time, in Think Like a Horse, he shares fundamental and ageless lessons about life, underpinned by all he has learnt from horses. It's an approach that anyone should learn to better understand our common humanity, overcome trauma and unlock our untapped potential in all aspects of our lives.



All you need to do is think like a horse.
Publication date: 2022-07-15
Click to enlarge
Click to enlarge
9781637741054

Nie-fiksie / Non-fiction: Business / Besigheid

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Business / Besigheid
R 435
Most real estate agents fail in their first five years on the job-but 40 Days of Farming gives you the skills to not only beat those odds, but also to build a thriving and successful real estate career. Eighty-seven percent of real estate agents fail within their first five years in the industry. John McMonigle, founder of Agentinc.-named the Top Real Estate Team five years in a row by The Wall Street Journal-has made history by selling properties totaling more than $7.5 billion. He's written 40 Days of Farming to share with you how geographic farming, a proven system of generating lead productivity based on love and community stewardship, has been the key to his success and can unlock your full potential. The secret to successful geographic farming-and, indeed, to succeeding in today's highly competitive real estate industry-is having spiritual, physical, mental, emotional, relational, financial, and vocational health. John leads you on a guided, forty-day journey to cultivate each of those areas in your life to make way for exponential growth. Utilizing a combination of experience, networking, faith, and scripture, John has transformed the art of geographic real estate farming into a lucrative and time-tested system designed to generate personal and financial success. To that end, in 40 Days of Farming, John applies the over 7,000 promises of Scripture to your career and includes a life-plan handed down by God, along with a proven business plan culled from his decades-long career as a leader in the industry.

As a real estate agent, you're in the business of changing lives for the better. The journey you take in 40 Days of Farming will lead you closer to career success and deeper fulfillment in your spiritual life.
Publication date: 2022-06-30
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776390410

Nie-fiksie / Non-fiction: Business / Besigheid

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Business / Besigheid
R 200
Bricks for Chicks introduces women (and men who are smart enough to read it!) to property investment, demystifying industry lingo and introducing the basic strategies a budding investor can employ to maximise returns in what can often turn into a field of broken dreams. The book aims to grow the reader's financial skill set to acquire the confidence to become financially independent. The author's savvy, fun personality shines through as she delivers invaluable insights into property investment so that reading this book feels like having a fun conversation with a battle-sharpened, clued-up girlfriend who doesn't spare the punches and, at the same time, makes you believe that you, too, can succeed in property investment. The case studies keep the book light and humorous and make it easily accessible for novice investors. For anyone who wants to start investing in property but feels overwhelmed by the terminology, expenses and inherent risk, this book is going to change her life, starting TODAY.
Publication date: 2022-06-30
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776191918

Children: Business / Besigheid

Children  -  Business / Besigheid
R 280
Difficult managers can obstruct your professional growth by hiding corporate ladders and trapping you in an invisible cage. Using different psychological profiling systems, the authors identify eight archetypal characters who create uniquely challenging situations at work, including Ms Say-Me (the competitive control freak), Mr Tumbleweed (the indecisive worrier), Ms Crosswire (the disorganised people schmoozer), Mr Make-Up (the seemingly nice manipulator) and their four demanding friends. You'll learn about their key character traits and why they act the way they do. Best of all, you'll learn secret strategies for mitigating the impact of an impossible boss on your work experience and how to communicate your ideas to them. This book offers practical tips for how to rapidly take back control of your career and navigate tricky situations. A coach in your pocket, Impossible Bosses shows you how to manage your manager.
Publication date: 2022-06-22
Click to enlarge
Click to enlarge
9781847942753

Nie-fiksie / Non-fiction: Business / Besigheid

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Business / Besigheid
R 265
Countries with smaller governments grow faster. Tobacco taxes are the best way to cut smoking. Government regulation discourages entrepreneurship. Award-winning investigative journalist Tom Bergin digs into eight mantras widely accepted by Western governments and, by talking to the people who promote those ideas and the workers, businesspeople and consumers who have felt their impacts, finds they often don't play out as expected. Smart, funny and incisive, Free Lunch Thinking is essential reading for anyone who really wants to know how economies tick - and why they often don't.
Publication date: 2022-06-10

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.