DISCOUNT ONLY ON ONLINE PURCHASES ●●● FREE Pargo delivery on orders above R350

Christelik / Christian
Devotionals Large Print / Dagstukke - Grootdruk

Results 1 to 4 of 4
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431622603

Christelik / Christian: Devotionals Large Print / Dagstukke - Grootdruk

Christelik / Christian  -  Devotionals Large Print / Dagstukke - Grootdruk
R 199
R 159You save R 40
Die 366 oordenkings in Reis lig deur die lewe sal lesers inspireer om met oorvloedige vreugde te leef.
Deur haar bemoedigende oordenkings gebou om die tema van reis, lei topverkoper-outeur Dalene Reyburn vroue om te besef dat die hemelse Vader elke tree van ons lewensreis by ons is. Sy liefde, teenwoordigheid en sorg sal ons ook toelaat om lig te reis. Hy laat ons nooit in die steek nie. Hy hou nooit op om ons te herinner aan sy genadegreep op ons lewens nie. Hy sien die einde van die reis reeds aan die begin en niks vang Hom onkant nie. Hy het ons reisplan vooraf uitgewerk, en wanneer ons saam met Hom reis, is die reis vervullend, opwindend en vol vreugde.

Reis lig deur die lewe sal vroue in staat stel om hulle skoene uit te skop en ligvoets die lewensreis saam met God aan te pak.
Publication date: 2019-08-30
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415337844

Christelik / Christian: Devotionals Large Print / Dagstukke - Grootdruk

Christelik / Christian  -  Devotionals Large Print / Dagstukke - Grootdruk
R 250
R 225You save R 25
365 dagstukkies deur die immergewilde Nina Smit wat jou sal help om God se liefde in oorvloed te ervaar.
Oorvloedige Liefde - Grootdruk bevat 365 dagstukkies deur die immergewilde Nina Smit wat jou sal help om die lewe en God se liefde in oorvloed te ervaar. Nina bespreek verskeie eienskappe wat deel van 'n gelowige se lewe behoort uit te maak. Hierdie dagstukkies sal jou bemoedig, krag gee vir die dag wat voorlê en aanspoor om die vreugde van Christenwees te beleef. Ervaar saam met haar 365 dae van God se onbegrensde liefde.

Die jaar se temas is:

· Januarie - Vertroue

· Februarie - Blydskap

· Maart - Beskerming

· April - Geloof

· Mei - Troos

· Junie - Dankbaarheid

· Julie - Liefde

· Augustus - Vrede

· September - Hoop

· Oktober - Genade

· November - Barmhartigheid

· Desember - Heiligheid

“Die Here belowe vir jou, soos vir Israel destyds, heuning uit 'n rots, oorvloed en rykdom. Hy wil jou vandag nog beskerm en bewaar en alles wat jy nodig het vir jou in oorvloed gee, skryf Nina.
Publication date: 2017-08-31
Click to enlarge
Click to enlarge
9781432206215

Christelik / Christian: Devotionals Large Print / Dagstukke - Grootdruk

Christelik / Christian  -  Devotionals Large Print / Dagstukke - Grootdruk
R 180
R 162You save R 18
Elke oggend met dagbreek word luisteraars gegroet met Johann Els se ikoniese stem op Radiokansel. Nou is al sy oordenkings saamgevat in een boek. Jy kan elke oggend jou dag begin met 'n oordenking oor aktuele sake en dinge waarmee ons elke gekonfronteer word, soos om dankbaar te wees, vrede, liefde, vertroue, bekommernis en blydskap.
Publication date: 2016-09-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781432204815

Christelik / Christian: Devotionals Large Print / Dagstukke - Grootdruk

Christelik / Christian  -  Devotionals Large Print / Dagstukke - Grootdruk
R 179
R 161You save R 18
Beloftes van hoop kyk op 'n ander manier na die wêreld. Nie deur 'n bril van moedeloosheid nie, maar deur die bril van die Woord. Al die oordenkings gaan nie net oor hoop nie, maar elkeen word gedra deur hemelse beloftes wat waar en betroubaar is.
Publication date: 2015-09-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.