●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415340479

Christelik - Kinders: Tieners

Christelik - Kinders  -  Tieners
R 200
R 180You save R 20
God se Woord is ons lewensbrood, maar vir die jonger geslag kan dit uitdagend wees om die Bybel te bestudeer. Die formele ou styl van aanbieding steel dikwels die varsheid van dié “brood”.
Die groot storie is anders: Dit is 'n handleiding gerig op tieners met 'n vars, moderne aanslag. Dit bied tieners 'n meer verstaan bare grondslag vir hul geloof en sal hulle lus maak vir meer.
Die boek vertel die “groot storie” - God se storie - op 'n interaktiewe manier sodat jong lesers ingetrek word. Dit bied 'n chronologiese oorsig van God se volk se geskiedenis, Jesus se tyd hier op aarde, insluitend sy kruisdood en hemelvaart, die stigting van die Kerk en die geloofsgemeenskap nou. Daarby bevat elke hoofstuk ook eietydse illustrasies, nuttige inligting oor die Bybelse wêreld, sleutel-Skrifgedeeltes, die hoogtepunte van 'n spesifieke gedeelte van die Bybel, wie die hoofkarakters is en punte vir nadenke.
Dit is geskryf in 'n gemaklike styl wat tot tieners sal spreek - 'n moet-hê-boek vir enige jong Christen.
Publication date: 2018-11-30
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770009370

Christelik - Kinders: Tieners

Christelik - Kinders  -  Tieners
R 300
R 270You save R 30
DIE KLASSIEKE KINDERBYBEL-STORIEBOEK is die plek waar klassieke Bybelstories en elke leser - jonk of oud - se verbeelding mekaar ontmoet.
Johan en Nina Smit se wonderlike keuse van 100 stories uit die Ou Testament en 100 stories uit die Nuwe Testament is geskryf in 'n taal waarmee kinders kan identifiseer. Hierdie pragtige stories saam met Alan Parry se aangrypende klassieke illustrasies belowe maklik-om-te-lees-stories tesame met 'n insiggewende Bybellees-ervaring.
Publication date: 2011-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431619177

Christelik - Kinders: Tieners

Christelik - Kinders  -  Tieners
R 190
R 171You save R 19
65 inspirerende dagstukke vir jong manne geskryf deur jong manne.

Meer as 60 jong manne uit verskillende dele van die wêreld het 365 dagstukke vir hulle mede-tieners geskryf waarin hulle getuig hoe God hulle lewe verander het. Hulle moedig tieners aan om nie te huiwer om uit te staan bo ander wat daagliks rondploeter in 'n sinlose soeke nie, maar om:

God eerste te stel
rein te bly in hul verhoudings met meisies
probleme op 'n Bybelse manier te hanteer
vreesloos en oorwinnend te leef.
Tieners verstaan die hart van tieners, en tieners het die ongelooflike potensiaal om die wêreld 'n plek van hoop te maak.

Oor die Outeur

Patti M. Hummel is die outeur en mede-outeur van 17 boeke, en die skrywer van verskeie artikels vir Christelike tydskrifte. Sy bied gereeld praatjies aan vir vroue- en jeuggroepe. Patti is die president van die Benchmark Group LLC in Nashville, TN, en het al verskeie toekennings vir haar bestuursvaardighede ontvang. Patti het drie volwasse kinders.
Publication date: 2018-01-31
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431616633

Christelik - Kinders: Tieners

Christelik - Kinders  -  Tieners
R 90
R 81You save R 9
Jennifer Rothschild weet hoe maklik tienermeisies voel asof hulle nie raakgesien word nie en onsigbaar is. In Uniek & amazing gebruik Jennifer die ongewoonste liefdesverhaal in die Bybel, wat ons in die boek Hosea kry, om jong meisies te laat besef dat God vir hulle lief is en vir hulle omgee, maak nie saak hoe hulle tans oor hulleself voel nie.
Jong meisies sal ontdek:
• As jy wegdwaal, sal Hy jou soek en kry.
• As jy bang is, sal Hy jou rustig maak.
• As jy twyfel in Hom, sal Hy jou geloof versterk.
Uniek & amazing is ideaal vir alle tienermeisies wat graag hulle identiteit in Christus wil vind.
Publication date: 2017-06-17

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.