●●● R50 delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9780620567862

Leermiddels: Graad 7

Leermiddels  -  Graad 7
R 195
Leerders in die finale jaar van hul laerskoolopleiding wat wil seker maak dat hulle ten volle gereed is om met skoolwiskunde op sekondêre vlak te begin.
Leerders in hul eerste jaar op hoërskool wat bykomende hersiening en bykomende oefening in basiese vaardighede nodig het.
Publication date: 2013-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521726535

Leermiddels: Leesboeke

Illustrator: Tasia Rosser
Leermiddels  -  Leesboeke
R 75
In hierdie verhaal word daar op 'n prettige manier talle vrae gevra oor die lesers se lewens en die tegnologie wat hulle teëkom. Die illustrasies speel 'n beangrike rol in die boek aangesien hulle vertel wat die seuntjie in die boek werklik dink.
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521167574

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 235
'Wat as?' stel vrae oor die leerders se lewens en die tegnologie waarmee hulle leef op 'n prettige en soms fantasie-gevulde manier. Die eenvoudige vraag en antwoordstyl van die storieboek probeer om bespreking oor en ondersoek na die tegnologie rondom ons te stimuleer. Die illustrasies speel 'n groot rol in hierdie storieboek aangesien hulle baie vertel oor wat die seun in die storie eintlik dink. Die illustrasies is gedetailleerd en is ook 'n goeie onderwerp vir verdere bespreking.
Publication date: 2013-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521722414

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 75
Vusirala is 'n vraatsige reus wat altyd honger is. Al die mense in die klein dorpie is bang vir hom totdat 'n jong meisie begin terugveg en almal op 'n slim manier red.
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521154390

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 235
Vusirala is 'n gulsige reus wat altyd honger is. Die dorpenaars is almal bang vir hom totdat 'n jong meisie wat dapper en slim is, hulle red. Hierdie storie handel oor groei, vergelykende grootte, samestelling van getalle en verdubbeling; Die reus verdubbel sy grootte elke keer as hy verskyn en word dubbel die aantal diere gegee om te eet. Die storie raak ook aan teenoorgesteldes soos swaar en lig en hard en sag en op skatting. Die feit dat die jong meisie haar probleem oplos deur eerder te dink as om weg te hardloop help om die leerders te laat sien dat daar soms 'n goeie oplossing in hul eie gedagtes is en nie net iets wat hulle van iemand anders geleer het nie.
Publication date: 2013-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521155977

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 235
Lindi se pa het haar gewaarsku om nie die pad na die bos te neem nie omdat 'n gevaarlike monster daar kan woon. Hierdie storie handel oor grootte en groei en samestelling van getalle. Dit versterk ook tel en maak patrone uit ritme en rym.
Publication date: 2013-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521722612

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 75
Lindi se pappa waarsku haar om nie alleen met die pas deur die bos te loop nie want daar mag dalk 'n nare monster skuil. Lindi en haar dierevriende vind uit wat gebeur as hulle nie na Pappa luister nie.
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521724067

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 75
Verkleurmannetjie haal snaakse toertjies uit sodat sy kos in die hande kan kry en veilig kan wees. Muis terg Verkleurmannetjie omdat sy anders is, maar kort voor lank leer hy om haar spesiale talent te waardeer.
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521725057

Leermiddels: Leesboeke

Illustrator: Tasia Rosser
Leermiddels  -  Leesboeke
R 75
Twee goeie maats woon langs mekaar. Hulle is dol op geheime. Eendag besluit hulle om 'n geheime plek te maak en grawe 'n gat só groot dat hulle albei daarby kan inkruip. Dan sit hulle vas. Wie gaan hulle help? Sal hulle ooit uit die gat kan kom?
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521724951

Leermiddels: Leesboeke

Illustrator: Ian Lusted
Leermiddels  -  Leesboeke
R 75
Hierdie nie-fiksie titel handel oor twee skoolseuns wat mal daaroor is om sokker te speel, asook oor twee sokkersterre. Ons leer ook meer van twee van die belangrikste sokkerklubs in Suid-Afrika.
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521724869

Leermiddels: Leesboeke

Illustrator: Jiggs Snaddon-Wood
Leermiddels  -  Leesboeke
R 75
Hierdie boek bevat 'n verskeidenheid gedigte en liedjies. Lesers kan aktief betrokke word en die handelinge uitvoer soos wat hulle die liedjies sing of die gedigte opsê.
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521725613

Leermiddels: Leesboeke

Illustrator: Ian Lusted
Leermiddels  -  Leesboeke
R 75
'n Deurmekaar en morsige jong seun het 'n baie agtermekaar en netjiese sussie. Hy probeer sy uiterste bes om ook mooi skoon te bly, maar hy is nog steeds 'n bietjie onnet. Uiteindelik besef hy dat sy sussie perfek mag wees maar dat hy sy perfekte self is!
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521166997

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 235
Die hoofkarakter in 'Ek is perfek!', is 'n morsige jong seun wat 'n netjiese suster het. Sy is alles wat hy nie is nie, maar hulle ma het hulle ewe lief. Eendag kyk die morsige seun in 'n spieël en word geskok deur die monster wat na hom kyk. Hy besluit om sy slordige maniere te laat staan en homself skoon te maak. Met 'n bietjie moeite slaag hy om skoon te word, maar hy is steeds 'n bietjie slordig. Hy besluit dat sy suster perfek kan wees, maar dat hy perfek is net soos hy is.
Publication date: 2013-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521160636

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 235
'n Gesin beplan om te trek van hul ou huis na die nuwe een. Een van die broers is nie baie opgewonde oor hierdie skuif nie, maar word meer opgewonde oor die tyd. Ons volg die gesin as hulle na die planne van hul nuwe huis kyk, die bouperseel besoek, pak en dan uiteindelik na die nuwe huis trek. Die Wiskunde temas in hierdie storie sluit in kalender tyd, afstand, sorteer, meting en posisie.
Publication date: 2013-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521726023

Leermiddels: Leesboeke

Illustrator: Mel Todd
Leermiddels  -  Leesboeke
R 75
Hierdie storie verduidelik met groot deernis dat die dood 'n deel van die lewe is - 'n hartseer maar, in hierdie geval, 'n normale gebeurtenis. Alhoewel die verhaal plek-plek baie hartseer is, gee die gesin en hulle vriende mekaar ondersteuning en troos. Lesertjies word daarvan bewus dat ook die mens 'n lewensiklus het.
Publication date: 1996-01-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.