●●● R50 delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521708838

Leermiddels: Woordeboeke / Atlasse

Leermiddels  -  Woordeboeke / Atlasse
R 202
Die Cambridge Wiskundewoordeboek vir skole bevat 1000 verklarings van wiskundige konsepte en woorde, gemik op die Intermediere Fase en Senior Fase van Suid Afrikaanse skole.
Publication date: 2014-06-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107476271

Education: Grade 11

Education  -  Grade 11
R 276
Excellent Dance Studies Grade 11 has been especially developed by an experienced author team for the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS). This new and easy-to-use course helps learners to master essential content and skills in Dance Studies. The comprehensive Learner's Book: Includes hundreds of good-quality photographs and diagrams in full-colour, explains key concepts and dance terms in accessible language, ensuring solid understanding thereof. Also includes a complete glossary and usable electronic sources and references and provides for frequent consolidation in its Revision, Worksheets, Assessment tasks and Exam Preparation sections.
Publication date: 2015-05-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107476288

Education: Grade 11

Education  -  Grade 11
R 427
Excellent Dance Studies Grade 11 has been especially developed by an experienced author team for the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS). This new and easy-to-use course helps learners to master essential content and skills in Dance Studies. The innovative Teacher's Guide includes: A complete year planner for easy daily planning,guidance for teaching of each lesson of the year and on assessment answers to all tests and exam papers in the Learner's Book as well as photocopiable tests and examinations.
Publication date: 2016-05-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431105199

Education: Grade 12

Education  -  Grade 12
R 330
Publication date: 2016-05-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431105205

Education: Grade 12

Education  -  Grade 12
R 248
Publication date: 2016-05-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781316508527

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 248
Publication date: 2016-05-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781316508534

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 290
Publication date: 2016-05-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781316508541

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 276
Publication date: 2016-05-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781316508558

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 427
Publication date: 2016-05-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781316508572

Leermiddels: Graad 12

Leermiddels  -  Graad 12
R 381
Publication date: 2016-05-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781316508589

Leermiddels: Graad 12

Leermiddels  -  Graad 12
R 369
Publication date: 2016-05-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107682634

Leermiddels: Graad 8

Leermiddels  -  Graad 8
R 139
Inhoud Onderwerp 5: Rekeningkundige begrippe Vasleggingsaktiwiteit Onderwerp 6: Brondokumente Vasleggingsaktiwiteit Hersiening Kwartaal 1 Onderwerp 8: Die rekeningkundige siklus Vasleggingsaktiwiteit Uitbreidingsaktiwiteit Onderwerp 9: Kontantontvangstejoernaal van 'n diensonderneming (1) Vasleggingsaktiwiteit Hersiening Kwartaal 2 Halfjaareksamen Kwartaal 2 Onderwerp 13: Kontantontvangstejoernaal van 'n diensonderneming (2) Vasleggingsaktiwiteit Onderwerp 14: Kontantbetalingsjoernaal van 'n diensonderneming Vasleggingsaktiwiteit Hersiening Kwartaal 3 Onderwerp 18: Algemene Grootboek en Proefbalans van 'n diensonderneming Vasleggingsaktiwiteit Hersiening Kwartaal 4 Jaareindeksamen Kwartaal 4 Hersieningsoefeninge Vasleggingsaktiwiteite Onderwerp: Kleinkas Aktiwiteite Onderwerp: Finansi�le state van 'n diensonderneming Aktiwiteite
Publication date: 2015-05-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107497276

Leermiddels: Graad 8

Leermiddels  -  Graad 8
R 165
Deur hierdie studiegids te gebruik sal jy beslis jou resultate verbeter - of jy nou die toppresteerder in jou klas wil wees, en of jy begin sweet as jy 'n projek moet doen of jou skoolrapport huis toe moet neem! Hierdie wonderlike hulpbron bied jou: klein stukkies van die werk wat jy maklik kan verteer voordat jy voortgaan met nuwe werk, baie diagramme wat help om ekonomiese en rekenkundige begrippe te verduidelik. Toets jou kennis-vrae en hul antwoorde om jou ekonomiese en rekenkundige kennis te toets en jou ekonomiese en rekenkundige vaardighede te oefen voorbeeldvraestelle.'n woordelys met ekonomiese en rekenkundige begrippe in toeganklike taal en 'n CD met addisionele aktiwiteite en hul antwoorde, asook die memorandums van die kontroletoetse en voorbeeldvraestelle. Jy kan die gids gebruik om jou te help om Ekonomiese en Bestuurswetenskappe regdeur die jaar te leer, of as hersiening voor toetse en eksamens. Die Ken & Verstaan Studiegids is geskryf volgens KABV vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe.
Publication date: 2015-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107593305

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 150
Is jy in Graad 8 of 9 en wil jy jou behoorlik vir Fisiese Wetenskappe voorberei wanneer jy Graad 10 bereik? Of sukkel jy met
Fisiese Wetenskappe in Graad 10? Indien wel, dan is dit die boek vir jou.

Ken & Verstaan Inleiding tot Fisiese Wetenskappe vir KABV behandel en bou voort op die Fisiese Wetenskappe-onderwerpe
wat in die leerplan vir Natuurwetenskappe in Graad 7, 8 en 9 bekendgestel is. Hierdie boek verduidelik die basiese beginsels
van Fisiese Wetenskappe om jou 'n goeie basis vir verdere studie in hierdie veld te gee.

Die boek verskaf ook:
- Grondlynassessering om vas te stel wat jou vlak van gereedheid in elk van die temas van die Graad 10-leerplan vir Fisiese Wetenskappe is
- Aktiwiteite om die vaardighede en kennis wat in die boek bespreek word, te oefen
- 'n Omvattende woordelys van wetenskapterme en vaardighede
- Antwoorde op grondlynassessering en aktiwiteite in die boek sodat jy jouself kan assesseer.

Deur hierdie boek te gebruik, word jy toegerus met die wetenskaplike en wiskundige vaardighede en die basiese kennis wat
vereis word om Fisiese Wetenskappe op VOO-vlak te bemeester.
Publication date: 2015-09-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107608023

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 320
Ken & Verstaan Landbouwetenskappe Graad 11 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Landbouwetenskappe baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bied 'n uitgebreide inhoudsblad wat uiteensit hoe die KABV in elke eenheid gedek word, assesseringstake en 'n oorsig aan die einde van elke module wat leerders help om kennis te konsolideer, gevallestudies wat wetenskap met die alledaagse lewe verbind en sensitiewe kwessies op 'n gebalanseerde wyse aanspreek, flitse in die kantlyn met interessante en belangrike inligting, en 'n omvattende woordelys wat onbekende en moeilike terme help verduidelik.
Publication date: 2013-12-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.