●●● FREE COURIER DELIVERY ON ORDERS OVER R500 WITHIN RSA BORDERS ●●●

Search results: Fika Janse van Rensburg

Results 1 to 6 of 6
Sorted by:  Ranking
Click to enlarge
Click to enlarge
9780638008708

Christelik / Christian: Reference / Naslaan

Christelik / Christian  -  Reference / Naslaan
R 599
Die Bybel A-Z is 'n omvattende hulpmiddel vir élke gelowige. Dit is ideaal vir elke gelowige wat erns maak met sy geloof en die Bybel beter wil verstaan. Dis die ideale kaart vir enige leser se ontdekkingsreis deur die Bybel, van A tot Z!
Dit sluit die volgende in:
• 'n Skrifgetroue vertelling van elke boek van die Bybel.
• Tydlyne wat perspektief bied op Bybelse inligting en hedendaagse gebeure.
• Kaarte wat plekke in die Bybel lewe gee.
• Verrykingsblokkies oor allerlei interessanthede, hedendaagse teologiese kwessies, karaktersketse en agtergrond van die Bybel.
• Indekse vir maklike naslaan.
• Lyste van plante en diere in die Bybel.
• Die gang van die geskiedenis, van Adam tot by Zen-Boeddhisme.
• Vergelyking van belangrikste godsdienste in SA.
• Die literatuursoorte in die Bybel prakties verduidelik.
• Geloofswaarhede en toepassings op die lewe.
• Kort Bybelstudies oor spesifieke temas.
• 'n Eenjaar-Bybelleesprogram en bemoedigende teksverse vir krisistye.
• Omvattende woordelys.
• Dit verduidelik waar die Bybel vandaan kom en hoe dit geskryf is.
• Skakeling tussen Ou en Nuwe Testament.
Publication date: 2023-11-14
Add to basket
In stock - DISPATCH within 1 to 3 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431623983

Christelik / Christian: Bibles / Bybels

Christelik / Christian  -  Bibles / Bybels
R 999
Die Bybel in Praktyk is 'n unieke Studiebybel in Afrikaans wat die Bybelleser sal help om sy kennis van en insig in die Woord van God te verbreed én te verdiep. Hierdie Bybel met die volledige teks van die Bybel in Afrikaans 1983/1992 bevat verklaringsnotas en aantekeninge wat help om 'n Skrifgedeelte binne sy konteks te verstaan. Verder verskaf dit belangrike agtergrond en historiese inligting, dit verduidelik moeilike woorde en frases, en dit sluit ook kruisverwysings, karaktersketse, kaarte, rubrieke en diagramme in, wat telkens op dieselfde bladsy voorkom as die gedeelte waarop dit betrekking het.
Die mees uitstaande kenmerk van Die Bybel in Praktyk is veral sy praktykgerigtheid: dit dra nie bloot feitelike Bybelkennis oor nie, maar wys die Bybelleser hoe dit wat in die Bybel geskryf staan, praktyk in sy lewe van elke dag kan word.
Die Bybel in Praktyk is 'n wetenskaplik verantwoorde werk, saamgestel deur 'n paneel bekende teoloë volgens die jongste Bybeluitlegmetodes. Dit wil gelowiges help om die Bybel beter te begryp, maar óók sy daaglikse lewe daarvolgens te rig.
Publication date: 2020-12-01
Add to basket
In stock - DISPATCH within 1 to 3 working days
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781431619504

Christelik / Christian: Bibles / Bybels

Christelik / Christian  -  Bibles / Bybels
R 600

Publication date: 2019-09-28
Supplier out of stock. No orders can be placed
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770006997

Christelik / Christian: Bible Study / Bybelstudie

Christelik / Christian  -  Bible Study / Bybelstudie
R 849
Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar is 'n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die Nuwe Lewende Vertaling as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie.
Die bundel is 'n bekostigbare verklaring van die hele Bybel vir predikante, studente en ernstige Bybellesers.
Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel 'n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die betekenis daarvan vir vandag. Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die Bybel vandag nog vir ons wil sê.
Publication date: 2016-10-01
Add to basket
Stock at supplier - Dispatch within 3 to 8 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770004290

Christelik / Christian: Bibles / Bybels

Christelik / Christian  -  Bibles / Bybels
R 849
Luukse leer. Duimdrukke. Donkerbruin / Bruin. 164 x 235mm. 2158 Bladsye.
Die Bybel in Praktyk is 'n unieke Studiebybel in Afrikaans wat die Bybelleser sal help om sy kennis van en insig in die Woord van God te verbreed én te verdiep. Dit bevat verklarings, notas en aantekeninge wat help om 'n Skrifgedeelte binne sy konteks te verstaan.
Verder verskaf dit belangrike agtergrond en historiese inligting, dit verduidelik moeilike woorde en frases, en dit sluit ook kruisverwysings, karaktersketse, kaarte, rubrieke en diagramme in, wat telkens op dieselfde bladsy voorkom as die gedeelte waarop dit betrekking het.

Die mees uitstaande kenmerk van Die Bybel in Praktyk is veral sy praktykgerigtheid: dit dra nie bloot feitelike Bybelkennis oor nie, maar wys die Bybelleser hoe dit wat in die Bybel geskryf staan, praktyk in sy lewe van elke dag kan word.

Die Bybel in Praktyk is 'n wetenskaplik verantwoorde werk, saamgestel deur 'n paneel bekende teoloë volgens die jongste Bybeluitlegmetodes. Dit wil gelowiges help om die Bybel beter te begryp, maar óók sy daaglikse lewe daarvolgens in te rig.
Publication date: 2015-04-01
Add to basket
Stock at supplier - Dispatch within 3 to 8 working days
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781868297931

Christelik / Christian: Bibles / Bybels

Christelik / Christian  -  Bibles / Bybels
R 500
'n Verrykende en insiggewende Bybellees-ervaring!

Die Parallel-Bybel/Bible bevat die teks van die Nuwe Lewende Vertaling (NLV) en die New International Version (NIV) saam in een Bybel.

Hierdie Unieke Bybel bied:
- Twee gewilde Bybelvertalings saam in een Bybel
- Ooreenstemmende verse uit albei vertalings langs mekaar vir maklik vergelyk
- Insiggewende voetnote by beide die Afrikaanse en Engelse vertalings
- Merklint
Publication date: 2013-08-01
Supplier out of stock. No orders can be placed

© All Rights Reserved 2024
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.