●●● FREE COURIER DELIVERY ON ORDERS OVER R500 WITHIN RSA BORDERS ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776371754

Christian - Children: Devotionals

Christian - Children  -  Devotionals
R 59
In today's world of bullying, shaming and social media comparisons, children need to know and grow with the heart-deep realization that God cherishes them deeply just the way they are. Mini Devotions for Kids features 180 short devotions about God's love and care delivered as a personal message from God's heart. This treasure trove of inspiration includes an encouraging Scripture verse, a devotion that expresses the loving words God might express in certain situations, and a suggested prayer for them to pray. It fits perfectly in any pocket or backpack, allowing children to pause, reflect and spend time with God anywhere and at any time. Mini Devotions for Kids will help children to realize that they are not alone, God knows how they feel and He cares about them deeply.
Publication date: 2023-04-21
Add to basket
In stock - DISPATCH within 1 to 3 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431626533

Christelik - Kinders: Dagstukkies

Christelik - Kinders  -  Dagstukkies
R 59
In 'n wêreld vol boelies en vergelyking op sosiale media, is dit vandag baie belangrik dat kinders besef hoe kosbaar hulle vir God is - net soos hulle is. Die 180 kort dagstukke in Mini-oordenkings vir kinders is geskryf asof God self met die kind praat. Elke dagstuk bevat 'n kernvers, 'n bemoedigende boodskap van God en 'n gebed. Dit is die ideale grootte vir 'n rugsak of tas, sodat kinders enige tyd en enige plek kan stil word by God. Die persoonlike boodskappe van God in Mini-oordenkings vir kinders sal laerskolers elke dag verseker dat God hulle liefhet en dat Hy omgee hoe hulle voel.
Publication date: 2023-04-21
Add to basket
Stock at supplier - Dispatch within 3 to 8 working days
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781776371280

Christelik / Christian: Devotionals Women / Dagstukke - Vroue

Christelik / Christian  -  Devotionals Women / Dagstukke - Vroue
R 199
It's often difficult to see the hand of God in your life in the midst of doubt, fear and desperation. In these 365 devotions Cherie Hill will take you on a journey with Jesus. This journey will help you grow closer to Jesus and you'll find rest in His presence—even in the darkest storms. The devotions are written as if Jesus Himself is speaking to you. Each devotion ends with a thought to reflect on throughout your day. As you reflect on the truths in God's Word, you will discover His amazing love for you and the promise that He will never leave your side, especially not when you need Him most.
Publication date: 2022-07-15
Supplier out of stock. No orders can be placed
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781431625048

Christelik / Christian: Devotionals General / Dagstukke - Algemeen

Christelik / Christian  -  Devotionals General / Dagstukke - Algemeen
R 249
Die Heilige Gees is God-in-ons, 'n Goddelike teenwoordigheid wat ons in God se wil vir ons lewe lei. Tog sukkel baie gelowiges om sy teenwoordigheid te ervaar of sy invloed in hulle lewe te sien. Hierdie 366 oordenkings sal elke gelowige help om al hoe meer bewus te word van Hom en te onderskei wat die drie-enige God hulle roep om te doen. Wanneer jy besef watter belangrike en onlosmaaklike deel die Gees in jou lewe is, sal jy ervaar hoe dit is om in die Gees te wandel.
Publication date: 2015-07-01
Supplier out of stock. No orders can be placed
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781431613304

Christelik / Christian: Devotionals General / Dagstukke - Algemeen

Christelik / Christian  -  Devotionals General / Dagstukke - Algemeen
R 230
Hoor jy God wanneer Hy jou naam fluister en reageer jy daarop?

God fluister vandag en elke ander dag jou naam. Maar hoekom fluister God wanneer Hy kan roep? Die antwoord is dat Hy naby genoeg is dat jy Hom kan hoor.

God fluister jou naam is meer as net oordenkings; dit is 365 uitnodigings om te luister na God en die persoonlike boodskap wat Hy met jou wil deel. Met 52 temas soos geloof, gebed, vergifnis en verlossing, verseker Cherie Hill jou dat jy nader aan God kan groei in alle areas van jou lewe. Daar is ook 'n indeks van die temas agter in die boek.

Geskryf asof God self met jou praat, maak dié volkleur-dagboek dit duidelik dat Hy in 'n verhouding met jou wil staan.

Laat God toe om jou geloof te versterk wanneer jy hoor hoe Hy jou naam fluister.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel He Whispers Your Name.

Oor die Outeur

Cherie Hill is die stigter van ScriptureNow.com wat God se Woord al vir meer as tien jaar na tallose mense in meer as 30 lande bring. Sy het 'n BA-graad in psigologie en is opgelei in Bybelse berading. Sy is 'n topverkoper-outeur van Christelike boeke op Amazon.com. Cherie is 'n mede-outeur van verskeie aanlyn Christelike tydskrifte. Sy bid daagliks dat God se liefde en genade deur haar na die lewens van ander sal vloei.
Publication date: 2012-05-01
Supplier out of stock. No orders can be placed

© All Rights Reserved 2024
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.