●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Search results: CAMBRIDGE

Results 1 to 15 of 333
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780521722414

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 65
R 59You save R 6
Vusirala is 'n vraatsige reus wat altyd honger is. Al die mense in die klein dorpie is bang vir hom totdat 'n jong meisie begin terugveg en almal op 'n slim manier red.
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780521722513

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 65
R 59You save R 6
Ntsiki was lank uit die skool omdat sy siek was. Wanneer sy terugkom, is dit op haar verjaardag en die kinders besluit om vir haar 'n verrassing te reël ... hulle gaan die grootste verjaardagkoek in die wêreld bak!
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780521722612

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 65
R 59You save R 6
Lindi se pappa waarsku haar om nie alleen met die pas deur die bos te loop nie want daar mag dalk 'n nare monster skuil. Lindi en haar dierevriende vind uit wat gebeur as hulle nie na Pappa luister nie.
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780521722711

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 65
R 59You save R 6
'n Gesin staan een oggend vreeslik vroeg op om 'n reis na Johannesburg te onderneem. Hulle reis op 'n donkiekar, in 'n taxi en ook op 'n trein om by Baba uit te kom.
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780521722810

Leermiddels: Leesboeke

Illustrator: Graeme Viljoen
Leermiddels  -  Leesboeke
R 65
R 59You save R 6
Baba Apie is mal oor piesangs. Eendag ontdek hy 'n groot bos piesangs en besluit om dit met sy boeties en sussies te deel, maar om die bos by die huis te kry is 'n groot probleem. Eers moet hy die een helfte weggee, dan verloor hy die helfte van wat oor is, en dan weer die helfte van daardie klein bietjie!
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780521722919

Leermiddels: Leesboeke

Illustrator: Claudia Fehr-Levin
Leermiddels  -  Leesboeke
R 65
R 59You save R 6
Die muise kom op 'n groot kaas in die melkery af en begin stry oor wie dit moet eet. Maar ander oë het ook die kaas gewaar ...
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780521723015

Leermiddels: Leesboeke

Illustrator: Karen Ahlschäger
Leermiddels  -  Leesboeke
R 65
R 59You save R 6
Twee jong Ndebele-meisies dink dat Mama Mabena towerhande het omdat sy sulke pragtige patrone op die mure van haar huis kan verf. Dan wys Mama Mabena vir hulle hoe ook hulle eie handjies kan toor.
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780521723152

Leermiddels: Leesboeke

Illustrator: Tamsin Hinrichsen
Leermiddels  -  Leesboeke
R 65
R 59You save R 6
Dit is 'n baie spesiale dag vir Ryan wanneer hy skielik 'n honderdrandnoot in die hande kry. Ryan weet presies wat hy daarmee wil doen en hy begin 'n kettingreaksie sodat sy vriende en gesin vir hulself sowel as vir hulle geliefdes geskenke kan koop.
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780521723251

Leermiddels: Leesboeke

Illustrator: Izak Vollgraaff
Leermiddels  -  Leesboeke
R 65
R 59You save R 6
Die kinders verdeel in spanne wanneer hulle deelneem aan 'n kompetisie om te sien wie die beste sandkasteel kan bou. Die spanne wen medaljes en 'n trofee.
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780521723541

Leermiddels: Leesboeke

Illustrator: Ian Lusted
Leermiddels  -  Leesboeke
R 65
R 59You save R 6
Die Makanya-gesin gaan op reis. Hulle vertrek vanaf die stasie en reis daarna per taxi. Langs die pad sien hulle baie interessante goed asook allerhande rare mense.
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780521724067

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 65
R 59You save R 6
Verkleurmannetjie haal snaakse toertjies uit sodat sy kos in die hande kan kry en veilig kan wees. Muis terg Verkleurmannetjie omdat sy anders is, maar kort voor lank leer hy om haar spesiale talent te waardeer.
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780521724210

Leermiddels: Leesboeke

Illustrator: Graeme Viljoen
Leermiddels  -  Leesboeke
R 65
R 59You save R 6
Krokodil het 'n seer tand. Al die ander diere gee hom raad. Voël kan hom wel help, maar wat sal Krokodil in ruil vir hierdie guns moet doen?
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780521724319

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 65
R 59You save R 6
Farida ontvang 'n poskaart van haar oom. Hy stuur iemand om by haar te kom kuier. Sy wonder wie hierdie vriend tog mag wees en wat hulle saam sal kan doen. Sal Farida bly wees om dié vriendin te ontmoet?
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780521724418

Leermiddels: Leesboeke

Illustrator: Joan Rankin
Leermiddels  -  Leesboeke
R 65
R 59You save R 6
Baba hik vreeslik. Elkeen in die gesin probeer 'n ander raat om van die hik ontslae te raak. Wie maak die beste plan?
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780521724517

Leermiddels: Leesboeke

Illustrator: Alida Bothma
Leermiddels  -  Leesboeke
R 65
R 59You save R 6
Xolani is baie lief vir diere maar hy mag nie een van sy eie aanhou nie. Eendag loop hy 'n verlore bokkie raak en hy probeer vir die bokkie 'n huis kry. Is Xolani suksesvol?
Publication date: 1996-01-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.