●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Search results: Yolande Korkie

Results 1 to 2 of 2
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9781432114022

Nie-fiksie / Non-fiction: Biography & Autobiography / Biografie & Outobiografie

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Biography & Autobiography / Biografie & Outobiografie
R 300
R 270You save R 30
A gripping true story of supreme love, absolute forgiveness and an unwavering faith in the Almighty God.

558 days of hell. Two souls united in body and spirit. One Almighty God. This is the story of Yolande and Pierre Korkie, who were kidnapped by Al Qaeda, as told by Yolande. Pierre never survived to tell the tale.

In this touching story, Yolande relives the couple's kidnapping and brutal severance from their children and life as they knew it. From the moment they were kidnapped until Yolande's release and then through to Pierre's tragic death during a failed rescue attempt, 558 Days recounts the Korkies' horrific ordeal.

This is the true story of a level of love that few couples will ever experience; of faith that grows stronger through adversity and of forgiveness that is more powerful than human boundaries. This is the story of 558 Days.

Also included are 16 pages of full-colour photos from Yolande's personal photo album, excerpts from Pierre's personal journals written while in captivity and a moving letter written by Yolande to Pierre after his death.

Also available in Afrikaans under the title 558 Dae

About the Author

Yolande Korkie is the widow of Pierre and mother of Peter and Lize. Born in the USA, but grown on South African soil, she holds a master's degree in Psychology and a diploma in Pastoral Counselling. As Pierre's helpmate, she supported him in his endeavours as if they were her own; farming, mentoring, and Yemen. There she lived the language through teaching, relief work and equestrian activities. They are currently living in South Africa and Yolande lectures at the University of the Free State in Bloemfontein.
Publication date: 2016-03-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431615988

Nie-fiksie / Non-fiction: Biography & Autobiography / Biografie & Outobiografie

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Biography & Autobiography / Biografie & Outobiografie
R 299
R 269You save R 30
Die aangrypende ware verhaal van ontvoeringslagoffers Yolande en Pierre Korkie.

558 dae van hel. Twee siele verenig in liggaam en gees. Een almagtige God. Dit is die verhaal van Yolande en Pierre Korkie, wat deur Al Qaeda ontvoer is, soos vertel deur Yolande. Pierre het dit nie oorleef nie.

In hierdie roerende verhaal herleef Yolande die paartjie se ontvoering en gewelddadige skeiding van hulle kinders en die lewe soos hulle dit geken het. In 558 dae deel Yolande alles wat sy tydens hierdie afskuwelike tydperk ervaar het; van die oomblik wat hulle ontvoer is, haar vrylating en uiteindelik die mislukte reddingspoging om Pierre te bevry.

Dit is 'n ware verhaal van 'n tipe liefde wat min paartjies ooit sal ervaar, van geloof wat sterker word deur lyding en van vergifnis wat kragtiger is as menslike grense. Dit is die storie van 558 dae.

16 bladsye volkleur-foto's uit Yolande se persoonlike album, inskrywings uit Pierre se joernaal terwyl hy in aanhouding was en 'n roerende laaste brief van Yolande aan Pierre is in die boek ingesluit.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel 558 Days

Oor die Outeur

Yolande Korkie, die weduwee van Pierre Korkie, is in die VSA gebore, maar het op Suid-Afrikaanse bodem grootgeword. Voor hulle vertrek na Jemen het die egpaar en hulle twee kinders, Pieter-Ben en Lize-Mari, in die sonskyn van Sentraal-Suid-Afrika gewoon, gewerk, studeer en gebly. Yolande het 'n meestersgraad in Sielkunde en 'n diploma in Pastorale Berading. As huweliksmaat het sy die veelsydige Pierre in elke onderneming bygestaan en haar volledig met sy roeping as mentor in Jemen vereenselwig. Daar het sy die taal geleer deur onderwys, hulpverleningswerk en perdryklasse. Sy en die kinders woon tans in Bloemfontein, waar sy as dosent betrokke is by die Universiteit van die Vrystaat.

Maretha Maartens het Yolande in die daarstelling van 558 Days bygestaan en die boek in Afrikaans vertaal. Sy is die skrywer van ongeveer 160 boeke, waarvan verskeie plaaslik en internasionaal bekroon is. Sy was dosent in Didaktiek, Opvoedingsfilosofie en Engels voordat sy in die ondersteunende rol van leraarsvrou en voltydse nering as skrywer ingestap het.
Publication date: 2016-03-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.