●●● R50 delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Search results: Orff

Results 1 to 15 of 19
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9780627037689

Nie-fiksie / Non-fiction: Business / Besigheid

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Business / Besigheid
R 325
Economic indicators cover all the recent revisions of the GDP, the CPI, the PPI, the various labour market surveys, the balance of payments and other economic indicators. All the data that are used to illustrate and explain the various indicators have been updated and, as always, a wealth of data on the South African economy is provided.
Publication date: 2019-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780798175890

Nie-fiksie / Non-fiction: Crafts, Hobbies, Art Techniques / Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Crafts, Hobbies, Art Techniques / Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke
R 230
Motiewe met 'n verskil. Vind Marokkaanse, Delftse, Persiese en Mediterreense blokpatrone met interessante tegnieke, soos oppervlakwerk, wat op verskeie maniere gebruik kan word. Elke patroon bevat 'n diagram, die grootte, die aantal kleure, die moeilikheidsgraad en die volledige patroon. Deur 'n topverkoper-outeur.
Publication date: 2017-05-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780620678117

Nie-fiksie / Non-fiction: Crafts, Hobbies, Art Techniques / Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Crafts, Hobbies, Art Techniques / Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke
R 160
R 80You save R 80
Crochet for Cuties are specially compiled for grannies and moms who enjoy doing craftwork and crocheting something different for their little one. The patterns are bright and colourful, synonymous with children and the vibrant world in which they live and includes blankets, summer and winter garments, dresses and patterns for playtime.

The patterns are designed with more acrylic yarn for the winter patterns because it is wearable (does not itch or scratch) and practical for everyday wash and wear. For the summer clothing, cotton is mostly used for its absorbent qualities. All the yarn used in this book is locally produced and readily available.

All patterns are illustrated for those who find diagrams easier to follow, and all pattern stitches are explained in the front section.

There is something for everyone, from beginner to expert, so that every crochet moment is enjoyable and inspired!


Karen Adendorff was a nonfiction publisher at LAPA Publishers for ten years. During this period, not only did she oversee the publication of almost 100 books but she herself also authored and compiled 12 titles of which nearly all were top sellers. She started her own publishing business, HankiDori in 2015 with Crochet - ideas and patterns for woman as its first publication.


She has presented creative recycling projects on Droomhuis (kykNet) and makes monthly contributions to several magazines like Lig, Vrouekeur and Ideas.
Publication date: 2016-02-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780620678124

Nie-fiksie / Non-fiction: Crafts, Hobbies, Art Techniques / Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Crafts, Hobbies, Art Techniques / Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke
R 160
Hekel vir jou Hartedief is spesiaal saamgestel vir oumas en mammas wat lief is vir handwerk en iets anders vir die kleinding wil hekel. Die patrone is kleurryk dit sinoniem is met kinders en hulle wonderwêreld en sluit onder meer in somergoed, wintergoed, kombersies, rokkies en speelgoed.

Vir die winterpatrone is meestal akrieldraad gebruik omdat dit nie krap nie en goed was en dra. Die somerkleertjies is met natuurlike draad soos suiwer katoen gehekel. Al die brei- en hekeldraad in die boek is plaaslik vervaardig en maklik bekombaar.

Al die patrone word met diagramme toegelig vir dié wat dit makliker vind, en die patroonsteke word voor in die boek verduidelik.

Daar is iets vir almal, van die beginner tot die gesoute handwerker, sodat elke hekeloomblik genotvol en geïnspireerd is.


Karen Adendorff was tien jaar lank uitgewer van niefiksie by LAPA Uitgewers. In hierdie tydperk het sy bykans 100 boeke die lig laat sien, maar sy is ook die outeur en samesteller van 12 titels van haar eie. Bykans almal was topverkopers. Sy het in 2015 haar eie uitgewery, HankiDori, begin met Hekel: idees en patrone vir vroue as eerste publikasie.

Sy was die aanbieder van 'n reeks oor kreatiewe herwinningsprojekte op die kykNet-program Droomhuis en lewer op 'n gereelde basis handwerkbydraes vir tydskrifte soos Vrouekeur, Idees en Lig.
Publication date: 2016-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780620661621

Nie-fiksie / Non-fiction: Crafts, Hobbies, Art Techniques / Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Crafts, Hobbies, Art Techniques / Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke
R 160
Crochet - ideas and patterns for women is a valuable addition to any crafter's pattern collection.

The designer, Karen Adendorff, added a bohemian flair to these patterns for a modern and interesting look. The aim is to break away from traditional and old-fashioned styles to bring an international freshness to crochet.

The patterns are designed with locally produced yarn and well illustrated with photos and diagrams.


Karen Adendorff was a nonfiction publisher at LAPA Publishers for ten years. During this period, not only did she oversee the publication of almost 100 books but she herself also authored and compiled 12 titles of which nearly all were top sellers. Her latest titles Crochet know how (2014) and Crochet know how 2 (2015) are still on the top sellers list.

She has presented creative recycling projects on Droomhuis (kykNet) and makes monthly contributions to several magazines like Lig,Vrouekeurand Ideas. She has also been the subject of several articles and interviews.

She recently started her own publishing business, HankiDori, with this title as its first.
Publication date: 2015-11-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780620661614

Nie-fiksie / Non-fiction: Crafts, Hobbies, Art Techniques / Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Crafts, Hobbies, Art Techniques / Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke
R 160
R 80You save R 80
Hekel - idees en patrone vir vroue is 'n waardevolle toevoeging tot enige handwerker se patroonversameling.

Die ontwerper, Karen Adendorff, gee 'n boheemse flair aan hierdie patrone vir 'n moderne en interessante voorkoms. Die uitgangspunt is om weg te breek van tradisionele en outydse style en 'n internasionale varsheid in hekel te vestig.

Die artikels is met plaaslik-vervaardigde brei- en hekeldraad gehekel en word met volkleurfoto's en diagramme toegelig.

Karen Adendorff was tien jaar lank uitgewer van nie-fiksie by LAPA Uitgewers. In hierdie tydperk het sy bykans 100 boeke die lig laat sien. Sy is ook die outeur en samesteller van 12 van haar eie titels. Bykans almal was topverkopers. Haar mees onlangse titels Alles oor hekel (2014) en Alles oor Hekel 2 (2015) haal nog steeds die topverkoperlys.

Sy was die aanbieder van 'n reeks oor kreatiewe herwinningsprojekte op die kykNet-program Droomhuis en lewer op 'n gereelde basis handwerkbydraes vir tydskrifte soos Vrouekeur, Idees en Lig.
Publication date: 2015-11-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780799351965

Nie-fiksie / Non-fiction: Crafts, Hobbies, Art Techniques / Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Crafts, Hobbies, Art Techniques / Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke
R 225
Handwerk word deesdae gebruik om 'n persoonlike stempel op dekor aan te bring en die huis 'n unieke karakter te gee.
Kruisiesteekwerk is glad nie moeilik nie en enigeen kan dit bemeester deur net 'n paar basiese beginsels te volg. Hierdie boek sit die die basiese beginsels duidelik uiteen en demonstreer alles wat jy mag nodig kry om kruisiesteek maklik en genotvol te maak!
Publication date: 2015-09-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780799351958

Nie-fiksie / Non-fiction: Crafts, Hobbies, Art Techniques / Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Crafts, Hobbies, Art Techniques / Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke
R 240
Mooi met weggooi - 25 projekte met weggooigoed
Die skrywer se leuse is: 'Moenie weggooi nie, maar 'vergroen' jou dekor!'
Mooi met weggooi is die voortvloeisel uit die sukses en terugvoer na die 'groen' insetsel op Droomhuis wat in 2011 op KykNet gebeeldsend is. Die aanbieder en skrywer, Karen Adendorff, bied 25 maklike dekorprojekte aan wat ses van die Droomhuis-projekte insluit.
Al die projekte is maklik, vinnig (met die uitsondering van 3 projekte) en natuurlik bekostigbaar! Die fokus is op dekor en bykomstighede wat mens elke dag kan bewonder en geniet.
Publication date: 2015-09-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780799349726

Nie-fiksie / Non-fiction: Crafts, Hobbies, Art Techniques / Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Crafts, Hobbies, Art Techniques / Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke
R 225
Mal oor mosaïek is 'n samestelling van unieke projekte van Suid-Afrika se gewildste mosaïekkunstenaars en sluit onder andere projekte van Glacermo, Seedpod Studio, Mosaic Works, Mosaic Arts, Dish, D'lish, Icreate, Polkadot asook kunstenaars soos Ira Bekker en Karin Wainwright in.
Die idee agter die boek is om 'n spektrum uiteenlopende vars idees, inspirasies en tegnieke aan die handwerk-entoesias te bied wat nie net 'n visuele uitnodiging is nie, maar ook 'n verskeidenheid van werkswyses bekendstel. Die projekte wissel van baie eenvoudig tot meer ingewikkeld en daar is beslis iets vir elkeen.
Mal oor mosaïek fokus op vinnige, klein projekte waarvan sommige binne 'n paar uur voltooi kan word. Die projekte het duidelike stap-vir-stap aanwysings en foto's en sluit onder meer 'n teepot, notabord, melkkan, drie-dimensionele toneel, spieëlhart, smalti-kat en selfs hoëhak-skoene in. Beslis die ongewone of die gewone met 'n kinkel!
Publication date: 2015-09-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781928211686

Nie-fiksie / Non-fiction: Military / Militêr

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Military / Militêr
R 299
Die rowwe en eerlike vertelling van 'n 'Bat in the bosoorloe van Namibie en Angola. 19 en Gewapen is 'n aksiebelaaide vertelling van Granger Korff se twee diensjare in 1980/81 saam met 1 Valskermbataljon tydens die hoogtepunt van die Suid Afrikaanse Bosoorlog in Suid Wes Afrika (Namibie) en Angola. Afgesien van die standaard teen-insurgensie aktiwiteite van die Fire Force krygsverrigtinge asook lokvalle en patrollies om SWAPO guerrillas te vind en te vernietig, was hy ook betrokke by verskeie noemenswaardige konvensionele oorgrensoperasies deur die Suid Afrikaanse Weermag (SAW) soos Protea, Daisy en Carnation, wat in Angola in beweeg het teen FAPLA (Angolese MPLA troepe) sowel as hulle Kubaanse en Sowjetbondgenote. Korff se vormingsjare op die Oos-Rand as 'n straatbakleiende jeug het 'n invloed op sy toekomstige militere loopbaan gehad wat ontsier was deur omstredenheid. Hy was konstant in die moeilikheid: Sy afwesigheid sonder verlof op die vooraand van die oorlog omdat hy na die front beweeg het; dat hy verskyn het voor 'n krygsraad na hy n sersantmajoor in trane gehad het na hy hom aangerand het voor sy troepe; vuis gevegte met die dwelmeenheid en sy in hegtenisname na die uitmergelende sewe-week, 700km Recce keuringsuithouresies, is maar net 'n paar van die kleurvolle staaltjies wat hierdie vertelling van diens in die Suid Afrikaanse Weermag deurspikkel. Sy skryfstyl is pittig, brutaal, selfveragtend en by tye humoristies - maar altyd eerlik.
Publication date: 2015-04-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780799374155

Nie-fiksie / Non-fiction: Crafts, Hobbies, Art Techniques / Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Crafts, Hobbies, Art Techniques / Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke
R 280
Alles oor hekel 2 is die groot opvolger op die topverkoper, Alles oor hekel wat in 2014 onder die top 10 in die land was.
Dié beginnersgids tot hekel bou voort op algemene hekel-inligting en sluit ook 'n spektrum van basiese patrone en nuwe steke in.
Die boek sluit die volgende in:
- Nuwe basiese steke soos die roos- of worssteek (bullion stitch), die Solomonknoop (Solomon's knot), die verlengde kortbeen (extended single crochet) en nog vele meer
- Meer as 100 patroonsteke
- Spirale en spiraalskulpe
- Riglyne vir die ontwerp van 'n basiese hekelpatroon en 'n mus
- Hoe om 'n vierkant, driehoek en seshoek uit 'n sirkel te vorm
- Hoe om lae te hekel
- Hoe om jou eie knope te hekel
- Hoe om 'n ritssluiter in te sit
- Hoe om motiewe aanmekaar te hekel
- Volledige indeks met Engelse name
Publication date: 2015-03-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780799374162

Nie-fiksie / Non-fiction: Crafts, Hobbies, Art Techniques / Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Crafts, Hobbies, Art Techniques / Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke
R 280
CROCHET KNOW HOW 2 is the successor of the top selling CROCHET KNOW HOW, which was one of SA's top ten non-fiction books for 2014.
This beginner's guide to crochet provides general crochet information, including a host of new basic patterns and stitches.
The book comprises:
- New basic stitches such as the bullion stitch, the Solomon's knot, the extended single crochet and many more
- More than 100 pattern stitches
- Spirals and spiral shells
- Guidelines for the design of a basic crochet pattern and a winter hat
- How to form a square, triangle and hexagon out of a circle
- How to crochet layers
- How to crochet buttons
- How to insert a zip
- How to combine various patterns.
Publication date: 2015-03-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780799370072

Nie-fiksie / Non-fiction: Crafts, Hobbies, Art Techniques / Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Crafts, Hobbies, Art Techniques / Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke
R 280
Crochet know how is a guide to the basic techniques and stitches of crocheting, and also offers additional information on how to care for crocheted products. This book is not only the ideal starting point for those who would like to learn to crochet, but also discusses interesting stitches and could become a handy resource for experienced crafters. This book is the English version of the very popular Afrikaans title "Alles oor Hekel".
Publication date: 2014-11-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780799364330

Nie-fiksie / Non-fiction: Crafts, Hobbies, Art Techniques / Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Crafts, Hobbies, Art Techniques / Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke
R 325
Alles oor hekel is 'n gids tot die basiese tegnieke en steke van hekel en bied ook addisionele inligting rondom die versorging van hekelwerk. Hierdie boek is die ideale wegspringplek vir diegene wat wil leer hekel, maar bied ook interessante steke en kan as 'n nuttige naslaanbron vir die gesoute handwerker dien.
Publication date: 2014-03-01
Click to enlarge
Click to enlarge
28947923114

Nie-fiksie / Non-fiction: CD's / CD's

Nie-fiksie / Non-fiction  -  CD's / CD's
R 250
Introducing the first collection of its kind from Universal, an album from the soul of Russia featuring the world-renowned Red Army Choir. With over two hours of choral hits from Russian favourites like Moscow Nights, Dark Eyes and Kalinka to “O Fortuna” and “Nessun Dorma”, as well as two digital Bonus Tracks: “Bella Ciao” and “Ode to Joy”.

Composers

Agapkin, Vasiliy Ivanovich (1884-1964)
Alexandrov, Alexander Vasilyevich (1883-1946)
Bach, Johann Sebastian (1685-1750)
Beethoven, Ludwig van (1770-1827)
Davis, Katherine Kennicott (1892-90)
Glinka, Mikhail Ivanovich (1804-57)
Hermann, Florian
Larionov, Ivan (1830-89)
Orff, Carl (1895-1982)
Puccini, Giacomo Antonio Domenico Michele Secondo Maria (1858-1924)
Rachmaninov, Sergey Vassilievich (1873-1943)
Shaporin, Yuri Alexandrovich (1889-1966)
Solovyov-Sedoy, Vasily Pavlovich (1907-79)
Verdi, Giuseppe (1813-1901)
Weber, Carl Maria von (1786-1826)

Works

Beethoven: Symphony No. 9 in D minor, Op. 125 'Choral'
Davis, K K: The Little Drummer Boy
Hermann, Florian: Les yeux noirs
Larionov: Kalinka
Orff: Carmina Burana
Puccini: Nessun dorma (from Turandot)
Solovyov-Sedoy: Moscow Nights
Verdi: Ernani
Verdi: Nabucco
Weber: Der Freischütz
Publication date: 2013-11-04

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.