●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Search results: Marjorie van Heerden

Results 1 to 8 of 8
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9781485310044

Children: Fiction 10 to 12

Children  -  Fiction 10 to 12
R 195
R 176You save R 19
More than a hundred years after the book Peter and Wendy by J.M. Barrie was published in England, Marié Heese's sequel Peter Pan and Laurie is published by Protea Book House in South Africa, appearing simultaneously in English and Afrikaans, with charming illustrations by Marjorie van Heerden. Marié Heese has published various other children's stories. In this tale, she keeps reasonably close to the atmosphere and narrative style of the original work. Of course Peter is just as he has always been, adventurous and free, but the girl he brings to the Neverland with him this time is rather different from the motherly Wendy. His new fairy companion is Jingle Belle. There are other Lost Boys and other enemies to withstand, especially the grotesque giant Half-chewed, leader of the Ghastlies, who has only half a head and who pickles the ears of his vanquished foes, hanging them on a string around his neck and chewing them. He seeks Peter's ears for his collection. And there are dinosaurs who want to take over the island …
Publication date: 2019-06-15
Click to enlarge
Click to enlarge
9781485310051

Kinders: Ouderdomsgroep 10 - 12

Kinders  -  Ouderdomsgroep 10 - 12
R 195
R 176You save R 19
Meer as 'n honderd jaar nadat die boek Peter and Wendy deur J.M. Barrie in Engeland gepubliseer is, verskyn Marié Heese se opvolgstorie Peter Pan en Laurie by Protea Boekhuis in Suid-Afrika. Dit word gelyktydig in Engels en Afrikaans vrygestel, met sjarmante illustrasies deur Marjorie van Heerden. Marié Heese het reeds verskeie kinderstories gepubliseer en vertaal. In hierdie storie hou sy redelik naby aan die atmosfeer en verteltrant van die oorspronklike werk. Natuurlik is Peter nog net soos hy was, avontuurlik en vry, maar die meisie wat hy dié keer na die Nimmerland met hom saamneem, is ietwat anders as die moederlike Wendy. Sy nuwe feetjie-maat heet Klokkelokkies. Daar is ander Verlore Seuns, en ander vyande om te trotseer, veral die groteske reus, Half-gevreet, leier van die Grillergaaie, wat net 'n halwe kop het en die ore van sy oorwonne vyande pekel, aan 'n tou om sy nek hang en kou. Hy soek Peter se ore vir sy versameling. En daar is dinosaurusse wat die eiland wil oorneem …
Publication date: 2019-06-06
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798176682

Kinders: Kleuters

Kinders  -  Kleuters
R 840
R 756You save R 84
Hier wag ure van lees- en luisterpret vir voorskoolse kinders, terwyl hulle leer oor syfers, letters, kleure, vorms en baie meer. Al ses boeke in die Storiemuis-reeks word hier saamgevoeg, teen 'n baie spesiale prys. Dit is propvol stories, liedjies, rympies en dinge om te leer, terwyl die ses oudio-CD's met vrolike voorlesings elke kleurvolle bladsy vergesel en ekstra pret verskaf met musiek, geluide, saamsing-liedjies en saamluister-stories.
Publication date: 2017-10-17
Click to enlarge
Click to enlarge
9780799379143

Kinders: Ouderdomsgroep 10 - 12

Kinders  -  Ouderdomsgroep 10 - 12
R 180
R 90You save R 90
Niks opwindends gebeur ooit op Kraaipan nie. Veral nie met Martjie wat in 'n eenvoudige huisie op die plaas Rietfontein net buite die dorp bly nie.
Maar toe Bertus Botha vir Martjie uitdaag om op die Mafikeng-trein te klim en te loer wat in een van die kratte is, is dit die begin van 'n reuse-avontuur. Martjie beland pens en pootjies saam met 'n sirkusleeu op een van die trokke.
Sy leer ken die eksentrieke sirkusbase, Mister en Madame Pagel, en die ander artieste van Pagel se beroemde sirkus. Mister Pagel is die sterkste man in die wêreld en druk tydens die vertonings sy kop in 'n leeu se bek. Madame Pagel ry bank toe met 'n leeu langs haar in die motor.
En Martjie-die-bywoner-se-dogter se lewe sal nooit weer dieselfde wees nie.
Hierdie opwindende verhaal is losweg geskoei op die geskiedenis van die Pagel-sirkus, wat in die vorige eeu alombekend was in Suid-Afrika, en roep 'n vervloë era in die land se geskiedenis in herinnering. 'n Verhaal propvol aksie, avontuur ... en die tydlose bekoring van die sirkuslewe.
Publication date: 2017-09-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780799349771

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Translator: Antjie Krog
Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 170
R 153You save R 17
My naam is Marthe. En hierdie is die ware verhaal van my en my olifant.

Marthe is 'n Franse meisie wat saam met haar ouers en haar sussie in China bly. Vir haar agtste verjaardag kry sy 'n ongewone geskenk - 'n baba-olifant! Sy naam is Sam en kortvoor lank is die twee van hulle onafskeidbaar. Sam bly in die tuin en hy hou daarvan om saam mark toe te gaan, waar hy self vir hom geskilde piesangs koop. Maar op 'n dag gebeur daar iets wat alles verander ...

Hierdie boek is gegrond op die ware verhaal van 'n meisie wat meer as 'n eeu gelede met haar olifant van China na Frankryk moes reis.
Publication date: 2012-04-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781869193133

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 150
R 135You save R 15
Kootjie Totjie is een van Langenhoven se gesogte kinderverhale en bekoor vandag nog kinders - en grootmense. Kootjie Totjie is 'n wit varkie wat heerlik op die plaas woon - totdat Gert Wolf die dag besluit dis vreeslik onregverdig dat net boere varkies vir die slag mag aanhou en hy Kootjie summier ontvoer.
Publication date: 2009-11-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780521725309

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 65
R 59You save R 6
Jake is 'n baba wat in 'n onveilige huis grootword. Sy gesinslede is almal baie besig en kom telkens net agter dat hy in gevaar verkeer as dit amper reeds te laat is. In plaas daarvan om die huis te beveilig, besluit hulle dan om vir Jake in 'n speelhok te sit!
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780521724319

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 65
R 59You save R 6
Farida ontvang 'n poskaart van haar oom. Hy stuur iemand om by haar te kom kuier. Sy wonder wie hierdie vriend tog mag wees en wat hulle saam sal kan doen. Sal Farida bly wees om dié vriendin te ontmoet?
Publication date: 1996-01-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.