DISCOUNT ONLY ON ONLINE PURCHASES ●●● FREE Pargo delivery on orders above R350

Search results: Lochner de Kock

Results 1 to 6 of 6
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9781775911593

Kinders: CD's

Kinders  -  CD's
R 80
R 72You save R 8
Het jy geweet daar's 'n gaatjie in die middel van die see? En het jy al gehoor van Gaggavrotstad? Dié stories vol byklanke en liedjies is 'n ware belewenis. Kom deel in al Merlyn se pret en avonture! Stories op die CD: Onder die see, ja; Atlantis; Merlyn - die Begin; Oom Oktavius; Skooldae; Gaggavrotstad; Opsaal; Walvis-avontuur; Die Springbokkems; Poseidon.
Publication date: 2016-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781775911586

Kinders: CD's

Kinders  -  CD's
R 80
R 72You save R 8
Boer Frans se plaas lê lekker knus langs 'n klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lochner de Kock vertel van al die diere se avonture op boer Frans se plaas. Stories op die CD: Muwe Maatjies; Nagvlug; Die Vreeslike Voëlverskrikker; Jag die Jagter; Katjies in Nood; Sirkus op die Plaas.
Publication date: 2016-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge

Out of print

9781920603007

Kinders: CD's

Kinders  -  CD's
R 149
R 134You save R 15
Arme Wolf! Waar hy ook al kom, probeer die skelm Jakkals hom 'n streep trek. Die hare waai behoorlik - en saam beleef die twee van hulle allerhande skreeusnaakse avonture.

Afrikaanse kinders is al geslagte lank versot op Jakkals en Wolf se manewales. Danksy hierdie 3 CD's kan die jongklomp hulle opnuut verlekker in hierdie klassieke stories voorgelees deur Lochner de Kock
Publication date: 2015-11-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781775911562

Kinders: CD's

Kinders  -  CD's
R 80
R 72You save R 8
'n Koei met 'n serpie, 'n spierwit donkie ... Jy sal kennis maak met splinternuwe karakters en menige avonture met hulle meemaak. Sluit by hulle aan op hul reise, deel in hul avonture en ontdek 'n skatkis van stories om jou na sprokiesland weg te voer. Lochner de Kock vertel al jou gunstelingsprokies! Kom luister saam! Die stories op die CD: Marcel die Dappere; Verrassing!; Die Lelike Konyntjie; Kakao die Apie; Albert en die Aartappel; Gallie die Krokodil; Wimpie die Wit Donkie; Bonte se Serpie; Soet Honne!; Annabel se Voeltjiekafee (Bonussnit).
Publication date: 2014-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781775911371

Kinders: CD's

Kinders  -  CD's
R 80
R 72You save R 8
Die stories wat op hierdie CD vertel word:
Die dwergvlermuis se avontuur
Dunnelientjie
Die eekhorinkie in die berg
Die swaan met die goue vere
Lenet se ponie
Die Kabouters
Rosie-doring
Die jakkals en die jagters
Die donkie se rooi trui
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781775911364

Kinders: CD's

Kinders  -  CD's
R 80
R 72You save R 8
Die stories wat op hierdie CD vertel word:
Die bok wat limonade wou drink
Oktavia Spinnekop se goue web
Pos vir Lydia
Die horlosie
Die Vuurvliegies
Lindetee
Klein Lelie-van-dale
Annabel se voeltjiekafee
Die denneboom in die bos
Publication date: 2013-12-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.