●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Search results: Kristèl de Weerd

Results 1 to 3 of 3
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9781485311096

Kinders: Prenteboeke

Translator: Kristèl de Weerd
Illustrator: Richard Jones
Kinders  -  Prenteboeke
R 150
R 135You save R 15
Pootjies is 'n hondjie sonder 'n huis van sy eie. Sy soeke na 'n blyplek neem hom na die groot, besige straat. Hy is honger en eensaam, en word by eetplekke weggejaag, en terwyl hy vlug verloor hy sy enigste besitting - 'n mooi, rooi serp. Moedeloos hardloop hy weg en krul homself op in 'n balletjie. Maar dan kom vra 'n vriendelike dogtertjie hom of hy dalk sy serp verloor het, en Pootjies kry uiteindelik 'n huis.

The heartwarming story of a little lost dog and his search for a place to call home. Poor Pootjies is all alone as he journeys from the countryside to the city in search of a home. The city is a big place when you are very small, but is it possible that someone is looking out for Pootjies?
Publication date: 2020-03-09
Click to enlarge
Click to enlarge
9781485307754

Kinders: Prenteboeke

Translator: Kristèl de Weerd
Kinders  -  Prenteboeke
R 150
R 135You save R 15
Paul en sy ouers het onlangs van die platteland na die groot stad getrek. En al is die stad vol mense en bedrywigheid, is Paul eensaam. Op 'n dag gaan stap hy in die reën en kom op 'n klein hondjie af wat verdwaal is. Hy soek die eienaar van die hondjie, maar kry niemand en besluit om Vlekkie huis toe te vat. Hulle word groot vriende, maar Vlekkie mis sy basie, veral teen slaaptyd. Paul weet dis die regte ding om Vlekkie se eienaar te soek, al wil hy nie die hondjie verloor nie. Maar om die regte ding doen bring vir Paul onverwagse geluk...

Dis 'n pragtige storie wat hartsnare roer. Dit leer kinders dat 'optelgoed' nie 'vatgoed' is nie en dat dit aan die regte eienaar behoort. En selfs, om die regte ding te doen, is meer verrykend en bevredigend as wat hulle dink.
Publication date: 2017-06-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781869198268

Nie-fiksie / Non-fiction: Biography & Autobiography / Biografie & Outobiografie

Translator: Kristèl de Weerd
Nie-fiksie / Non-fiction  -  Biography & Autobiography / Biografie & Outobiografie
R 195
R 176You save R 19
Drie hoera's vir die HELDE wat ons wêreld gemaak het wat dit vandag is. 100 Mense wat die wêreld verander het is propvol ware lewensverhale. Toer deur die wêreldgeskiedenis saam met beroemdes soos Aristoteles, Marie Curie en Mark Zuckerberg en vier die mense wat hulle stempel op die wêreld afgedruk het.

Ontmoet die grootste uitvinders, ontdekkingsreisigers, wetenskaplikes, invloedryke politieke leiers, denkers en skrywers en nog vele meer - lees hier wie het die wêreld verander en hoe hulle dit gedoen het.
Publication date: 2013-03-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.