●●● FREE COURIER DELIVERY ON ORDERS OVER R450 WITHIN RSA BORDERS ●●●

Search results: Janey Kresnick-Robinson

Results 1 to 1 of 1
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776260287

Nie-fiksie / Non-fiction: Biography & Autobiography / Biografie & Outobiografie

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Biography & Autobiography / Biografie & Outobiografie
R 300
Hierdie ware lewensverhaal lig die sluier oor ma-dogterseksuele misbruik, en bied die leser ʼn inspirerende blik op hoe een merkwaardige vrou dit te bowe gekom het.

Corrie se vroegste herinnering is van toe sy drie jaaroud was. Nou in haar sestigs, besluit sy om haar tot 'n sielkundige te wend vir hulp met die eksistensiële krisis waarin sy verkeer. Haar lewenservaring het haar oortuig gelaat dat dit beter sou gewees het as sy nooit gebore was nie..

In haar interaksie met drie sielkundiges, waarvan slegs die laaste een in staat is om Corrie tot ʼn mate van afsluiting te bring, ontvou ʼn verhaal van skokkende seksuele misbruik en fisieke sowel as emosionele mishandeling oor ses dekades.
Publication date: 2021-03-09

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.