●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Search results: H.P. van der Schijff

Results 1 to 1 of 1
Click to enlarge
Click to enlarge
9780627013478

Nie-fiksie / Non-fiction: General / Algemeen

Nie-fiksie / Non-fiction  -  General / Algemeen
R 560
R 504You save R 56
'n Handleiding vir eerstejaar- universiteitstudente 5de uitgawe
In hierdie verbeterde, uitgebreide en aangepaste uitgawe van Algemende Plantkunde is die benadering steeds om basiese plantkunde, die vakwetenskap wat oor plante handel, aan studente bekend te stel. Die boek bied aan studente op voorgraadse vlak 'n waardevolle biologies-wetenskaplike basis.

Die skrywers, onder leiding van HP van der Schijff, is gemoeid met die bekende, byna klassieke, maar tog moderne vorm van plantkunde om sodoende die hedendaagse student en navorser tot diens te wees, en aan hom/haar 'n onderbou te gee in die werklikheid van vorm, bou , funksie en voortplanting van die plante waarmee hy/sy werk.
Publication date: 1985-01-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.