●●● R50 delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Search results: Holst

Results 1 to 15 of 15
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9780639605760

Fiksie: Romanses

Fiksie  -  Romanses
R 95
Waar gister se hartseer soos seeskuim verdwyn Maya vlug na Duinebaai wanneer haar huwelik op die rotse beland, en dit aan die hand van 'n jarelange vriendin. Sy weet nie of sy ooit weer die flenterstukke van haar lewe aanmekaargelap gaan kry nie, maar sy gaan haar bes probeer. Daar moet iewers vir haar 'n goue randjie wees op die plek waar die son altyd skyn. Sy ontmoet vir Alec met sy diep stem en oë vol beloftes, maar iets in sy verlede maak dat hy haar op 'n afstand hou en daarom kan sy hom nie vertrou nie. Duinebaai het egter 'n positiewe uitwerking op Alec se gemoed. Dit is 'n plek waar jy moontlik liefde kan vind en waar gister se hartseer soos seeskuim verdwyn.
Publication date: 2020-11-25
Click to enlarge
Click to enlarge
9780639605333

Fiksie: Romanses

Fiksie  -  Romanses
R 135
Sy fosforvrou Lanie vrees sy verloor haar hart op dieselfde soort man as waarvan sy geskei het: nie 'n eenvrouman nie. En die gesprek wat sy ongevraagd moet aanhoor, bevestig dit. Maar haar hart protesteer ... Blou diamant vir 'n ysprinses Nadat Carla die soveelste paar buitensporige duur skoene gekoop het, het haar pa genoeg gehad. Hy verban haar vir een jaar na 'n plaas teen die Weskus waar sy haar brood op die harde manier moet verdien. En dit onder Adam se toesig … Romanza Nostalgie is 'n terugblik na die eerste titels van ons die gewildste Romanza-skrywers - daardie romanses wat lesers besonder baie geniet het. Daar verskyn ses titels in die Romanza Nostalgie-reeks: Madelie Human, Dina Botha, Rosita Oberholser, Didi Potgieter, Elsa Winckler en Alma Carstens.
Publication date: 2020-09-29
Click to enlarge
Click to enlarge
9780799398496

Fiksie: Romanses

Fiksie  -  Romanses
R 165
Vergeet die verlede … Wilde jasmyn vir Steyn is die vervolg op Rose vir Roselle en Lelies vir Louisa. Dit vertel die verhaal van Louisa se ma, Steyn Coetzee. Sy het geglo Louisa is dood kort ná haar geboorte, maar moes met 'n skok besef Louisa leef nog toe sy een dag onverwags voor haar drumpel staan. Toe Steyn uitvind van Louisa se bestaan, verval sy in 'n diep depressie en sien verskeie sielkundiges sonder enige vordering. Totdat sy by Marco Dreyer uitkom en hy haar bietjie vir bietjie help om haar verlede in die oë te kyk en haar onverwagse rol as ma en ouma ten volle te aanvaar. Sy worstel ook met die vraag oor wie Louisa se pa is: Albert of Simon? Die twee broers van een van die gesogte wynplase in die Franschoek omgewing, La Montagne. Hierdie is 'n verhaal van vergifnis, versoening en keuses van die hart. Wilde jasmyn vir Steyn is deel van LAPA Uitgewers se SuperRomanza-reeks en die vervolg op Rose vir Roselle en Lelies vir Louisa. Hierdie is Rosita se derde Super Romanza.
Publication date: 2020-01-14
Click to enlarge
Click to enlarge
28948375103

Nie-fiksie / Non-fiction: CD's / CD's

Nie-fiksie / Non-fiction  -  CD's / CD's
R 195
A setlist like no other, a never-heard-before compilation of deeply moving musical pieces highlighting numerous aspects of war and peace. This is how the Wiener Philharmoniker, led by Franz Welser-Möst and supported by an all-star line-up, among them singular pianist Yuja Wang, tackled the highly anticipated concert in commemoration of the end of the 1st world war. 100 years after the first of the devastating humane catastrophes of the 20th century officially ended at Versailles, a group of inspired musicians gathered at the historic site for a concert that will live on in the memory of those who have seen or heard it.

Yuja Wang (piano)
Choeur De Radio France, Wiener Philharmoniker, Franz Welser-Möst

Catalogue No: 4837510
Label: DG
Length: 78 minutes

Composers

Beethoven, Ludwig van (1770-1827)
Debussy, Claude Achille (1862-1918)
Holst, Gustav Theodore (1874-1934)
Ives, Charles (1874-1954)
Mozart, Wolfgang Amadeus (1756-91)
Ravel, Maurice (1875-1937)
Vaughan Williams, Ralph (1872-1958)
Wagner, Richard (1813-83)

Works

Beethoven: Missa Solemnis in D major, Op. 123 - Agnus Dei
Debussy: Trois Nocturnes: Sirènes
Holst: The Planets, Op. 32
Holst: The Planets: Mars
Ives, C: The Unanswered Question
Mozart: Die Zauberflöte, K620: Overture
Ravel: Piano Concerto in D major (for the left hand)
Vaughan Williams: Dirge for Two Veterans (from Dona nobis pacem)
Vaughan Williams: Dona Nobis Pacem
Wagner: Götterdämmerung
Wagner: Götterdämmerung: Siegfried's Funeral March
Publication date: 2019-11-15
Click to enlarge
Click to enlarge
9780799389845

Fiksie: Romanses

Fiksie  -  Romanses
R 165
R 69You save R 96
Kan 'n saffier mens na jou herkoms lei?
Lesers het Louisa in Rose vir Roselle leer ken as die ongehude ma wat in sak en as onverwags op La Roseraie aankom, en dadelik deur almal as familie aanvaar word.
In Lelies vir Louisa worstel Louisa met die groot vraag oor haar herkoms. Sy is as baba op 'n kinderhuisstoep gelos met 'n saffier wat per ongeluk laat val is. Die saffier lei haar uiteindelik na die buurplaas La Montagne maar die antwoorde kom nie maklik nie.
Intussen floreer haar loopbaan as fotograaf en sy word 'n pos aangebied op Liberté waar haar en Liam se paaie kruis. Hy is aanvanklik nors en ongeskik, maar stelselmatig sien Louisa 'n ander kant van hom, veral as hy met haar dogtertjie Rose speel.
Lelies vir Louisa is deel van LAPA Uitgewers se SuperRomanza-reeks, en volg op Rose vir Roselle. Die karakters uit Rose vir Roselle maak almal weer hul verskyning, en daar is 'n paar nuwes by.
Publication date: 2018-06-26
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780799387421

Fiksie: Romanses

Fiksie  -  Romanses
R 95
Blake noem haar 'n melodramatiese, eksentrieke, skeermesbek-oujongnooi. Kate dink weer hy is niks anders as 'n bedorwe yuppie nie. Omstandighede dwing hulle onder dieselfde dak in en kort voor lank is dit beter dat hulle liewer trou.
Publication date: 2018-03-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780799386950

Fiksie: Romanses

Fiksie  -  Romanses
R 165
R 69You save R 96
'n Ontroue verloofde en haglike finansies bring Roselle terug op die familieplaas wat hare sal word wanneer haar twee tantes die dag nie meer daar is nie. Haar eksverloofde se meesterlike vermoë om te manipuleer het egter gevolge wat haar nie toelaat om daardie deel van haar lewe as afgehandel te beskou nie. Terug hier op La Roseraie lyk dit ook nie asof die spogroosplaas so winsgewend is as wat haar tantes haar laat verstaan het nie, nie meer nie, in elk geval.
Droogte het sy tol geëis en mense haal nie meer so baie geld vir hierdie eksotiese blomme uit nie. Boonop het haar tantes 'n swerwer wat vir kos en verblyf werk, ingeneem. Roselle vertrou hom nie eens 'n bietjie nie. Wie is hy en waar kom hy vandaan? En veral, wat soek hy hier? Haar tantes weet nie en hy weier om haar te sê toe sy hom direk vra.
Om vorentoe te boer sal sy die swerwer se hulp nodig hê en sy dood voor sy hom vra. Sy sal self hier moet trou as sy van La Roseraie 'n venue wil maak, spot sy.
Publication date: 2017-12-21
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780799383386

Fiksie: Romanses

Fiksie  -  Romanses
R 95
Lilly is oortuig dat haar buurman Matt ook gevoelens vir haar het. Maar dan trek sy eksvrou oornag by hom in en boonop praat hy gereeld van die nimlike "Selene" vir wie sy nog nooit met 'n oog gesien het nie.
Publication date: 2017-05-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780799381931

Fiksie: Romanses

Fiksie  -  Romanses
R 95
Nadat Carla die soveelste paar buitensporige duur skoene gekoop het, het haar pa genoeg gehad. Hy verban haar vir een jaar na 'n plaas teen die Weskus waar sy haar brood op die harde manier moet verdien. En dit onder Adam se toesig �
Publication date: 2016-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780799381221

Fiksie: Romanses

Fiksie  -  Romanses
R 90
Hannah Malan vlug die Sederberge in nadat haar verloofde haar soos 'n warm patat voor die kansel gelos het. Sy beland op Koelstroom waar 'n spierpaleis met 'n afskuwelike baard haar siel om elke hoek en draai versondig.
Publication date: 2016-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge
747313342778

Nie-fiksie / Non-fiction: CD's / CD's

Nie-fiksie / Non-fiction  -  CD's / CD's
R 150
Beauty, purity, and expressivity mark out music for upper voice choirs. On this recording, performed by one of the UK's leading vocal ensembles, the repertoire embraces classics of the genre such as Gustav Holst's sublime Ave Maria and his third group of Hymns from the Rig Veda, as well as contemporary music. James MacMillan and Sir John Tavener are represented by works that explore their unique musical language, whilst Bob Chilcott's technically demanding The Song of the Stars offers richly approachable pleasures.

Awards
Gramophone Magazine Awards Issue 2015 Editor's Choice

British Music for Upper Voice Choir

Eleanor Turner (harp) & Elliot Launn (piano)
Wells Cathedral School Choralia, Christopher Fi

Composers

Chilcott, Robert (b.1955)
Holst, Gustav Theodore (1874-1934)
MacMillan, James (b.1959)
McDowall, Cecilia (b.1951)
Mealor, Paul (b.1975)
O'Regan, Tarik (b.1978)
Tavener, John (1944-2013)
Whitbourn, James (b.1963)

Works

Chilcott: The Song of the Stars
Holst: Ave Maria, H49, Op. 9b
Holst: Choral Hymns from the Rig Veda, Op. 26: 3rd Group, H99
MacMillan: New-made for a King
MacMillan: Nova! Nova! Ave fit ex eva
McDowall, C: Regina Caeli
Mealor: Lux Benigna
O'Regan: A Light Exists in Spring
O'Regan: Alleluia, laus et gloria
O'Regan: Columba aspexit
Tavener: Missa Brevis
Tavener: Missa brevis: Agnus Dei
Tavener: Theotoke
Whitbourn: Festival Alleluia
Publication date: 2015-06-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780799372199

Fiksie: Romanses

Fiksie  -  Romanses
R 85
Jenna Albrecht se verloofde swendel haar uit haar erfporsie, en sy besluit om nie weer 'n man te vertrou nie. Maar sy onderskat die krag van sprokies ... al is die sprokie verkeerdom.
Publication date: 2014-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780799367683

Fiksie: Romanses

Fiksie  -  Romanses
R 85
Lanie vrees sy verloor haar hart op dieselfde soort man as waarvan sy geskei het: nie 'n eenmanvrou nie. En die gesprek wat sy ongevraagd moet aanhoor, bevestig dit. Maar haar hart protesteer ...
Publication date: 2014-05-01
Click to enlarge
Click to enlarge
886977129629

Nie-fiksie / Non-fiction: CD's / CD's

Nie-fiksie / Non-fiction  -  CD's / CD's
R 150
Orchestre National de France, Lorin Maazel

Composers

Holst, Gustav Theodore (1874-1934)
Ravel, Maurice (1875-1937)

Works

Holst: The Planets, Op. 32
Ravel: Boléro
Publication date: 2012-03-12
Click to enlarge
Click to enlarge
6007689605636

Nie-fiksie / Non-fiction: CD's / CD's

Nie-fiksie / Non-fiction  -  CD's / CD's
R 100
The Mormon Tabernacle Choir, Philadelphia Orchestra, Eugene Ormandy, The Philadelphia Orchestra, Frank W. Asper (organ), Alexander Schreiner (organ), Richard P. Condie (director)

Composers

Billings, William (1746-1800)
Brahms, Johannes (1833-97)
Gounod, Charles François (1818-93)
Handel, George Frideric (1685-1759)
Holst, Gustav Theodore (1874-1934)
Malotte, Albert Hay (1895-1964)
Steffe, William (1830-90)

Works

trad.: Londonderry Air
Billings: David's Lamentation
Holst: Psalm 148
Malotte: The Lord's Prayer
Steffe: Battle Hymn of the Republic 'Glory Hallelujah'
Publication date: 2000-08-07

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.