●●● FREE COURIER DELIVERY ON ORDERS OVER R450 WITHIN RSA BORDERS ●●●

Search results: Carolyn Larsen

Results 1 to 15 of 21
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431623631

Christelik / Christian: Parenting / Ouerskap

Christelik / Christian  -  Parenting / Ouerskap
R 129
Die gebede en beloftes uit die Skrif sal ouers lei wanneer hulle hul baba se lewe in die liefdevolle hande van die Here wil oorgee. Dit sal ouers lei om spesifiek en met verwagting te bid vir God se sorg, beskerming en seën in hulle kleinding se lewe.
Publication date: 2022-08-02
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431623396

Christelik / Christian: Women's Interest / Vroue

Christelik / Christian  -  Women's Interest / Vroue
R 50
Mini-oordenkings vir vroue is 'n geskenk van hoop en vreugde wat vroue herinner dat God altyd naby hulle is. Die 180 kort en inspirerende oordenkings sal elke vrou aanmoedig om God se belofte van onfeilbare liefde te koester. Die handige sakpas-formaat laat vroue toe om enige tyd en enige plek stil te word en tyd saam met Hom deur te bring.
Publication date: 2022-08-02
Click to enlarge
Click to enlarge
9781639520565

Christelik / Christian: Devotionals Women / Dagstukke - Vroue

Christelik / Christian  -  Devotionals Women / Dagstukke - Vroue
R 99
Life is busy. Especially busy for women who juggle home, family and career.  One-Minute Devotions for Women  by Carolyn Larsen is perfect for the woman who is busy with life, but has the desire to walk with the Lord, and grow spiritually every day. The 366 topical messages in this full-color devotional are short yet sublime, and give hope and encouragement as she is reminded that God is always near - only a heartbeat away.
Publication date: 2022-07-15
Click to enlarge
Click to enlarge
9781639520541

Christian - Children: Devotionals

Christian - Children  -  Devotionals
R 99
One-Minute Devotions for Girls is authored by a renown writer of Christian books for youth, Carolyn Larsen. For every day of the year, Scripture verse is combined with a child-oriented, real life situational explanation and a simple prayer. Suitable for 'tween' girls and older - this full-color devotional offers tools kids need to deal with difficult circumstances and choices, including some of an adult nature.
Publication date: 2022-07-15
Click to enlarge
Click to enlarge
9781432129927

Christian - Children: Devotionals

Christian - Children  -  Devotionals
R 249
The Illustrated Devotional for Girls is a fun devotional with 366 short readings and Scripture line-art illustrations to color. Each devotion is complemented by a short yet powerful prayer. This devotional is perfect for guiding girls through the mazes of life, like being cool, boyfriends, best friends and peer pressure. The devotional text has been taken from One-Minute Devotions® for Girls written by best-selling author Carolyn Larsen. The key Scripture verses have been beautifully designed, making it perfect to color in and ensuring hours of creative, faith-filled fun.
Publication date: 2022-07-15
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781431622535

Christelik / Christian: Devotionals Women / Dagstukke - Vroue

Christelik / Christian  -  Devotionals Women / Dagstukke - Vroue
R 199
366 dae vol vreugde en vrede vir 'n lewe van dankbaarheid vir God se oorvloedige seëninge.
366 dagstukke gevul met genade en dankbaarheid deur die bekende outeur Carolyn Larsen. Vroue sal opnuut God se genade ontdek en 'n hart vol dankbaarheid kweek wanneer hulle op God se oorvloedige seëninge in hul lewe fokus. Ekstra joernaal-idees sal dieper nadenke aanmoedig.
Publication date: 2019-08-15
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781431621705

Christelik - Kinders: Dagstukkies

Christelik - Kinders  -  Dagstukkies
R 249
'n Kreatiewe en Geesvervulde reis vir meisies met 366 kort oordenkings en Woordkuns om in te kleur.
Geïllustreerde oordenkings vir dogters is propvol pret! Elkeen van die 366 dagstukke bevat 'n kort oordenking, wat afgerond word met 'n gebed, en 'n ontwerpte teksvers wat ingekleur kan word. Die oordenkings is die perfekte gids vir dogters wat met moeilike lewensituasies begin stoei, soos cool-wees, uitgaan, beste vriende en groepsdruk.
Die oordenkings is geneem uit Eenminuut-oordenkings vir dogters, geskryf deur bekende outeur Carolyn Larsen. Die sleutelverse by elke dagstuk is pragtig ontwerp, sodat die waarheid van die Skrif in jong harte vasgelê kan word terwyl hulle die vers inkleur.
Publication date: 2019-02-19
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431624874

Christelik / Christian: Devotionals Women / Dagstukke - Vroue

Christelik / Christian  -  Devotionals Women / Dagstukke - Vroue
R 149
Vroue floreer wanneer hulle daagliks herinner word aan hulle waarde. En wat 'n wonderlike manier om dit deur die Skrif te doen! Geïllustreerde oordenkings vir vroue deur Carolyn Larsen bied 90 oordenkings met ontwerpte teksverse om in te kleur. Elke oordenking fokus op 'n aspek van wie jy is volgens die Bybel, en sluit af met 'n inspirerende aanhaling wat vroue in hul geloof sal versterk. Terwyl vroue nadink oor hul identiteit in Christus, sal hulle opnuut besef dat, te midde van die onsekerhede van die lewe, God se liefde vir sy kinders die een ding is waaraan hulle kan vashou.
Publication date: 2018-06-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431623150

Christelik / Christian: Prayer / Gebed

Christelik / Christian  -  Prayer / Gebed
R 129
Gebede vir my seuntjie bied 40 kosbare gebede wat ouers oor hulle kleinding kan bid. Die gebede en beloftes uit die Skrif sal ouers lei wanneer hulle hul baba se lewe in die liefdevolle hande van die Here wil oorgee. Dit sal ouers lei om spesifiek en met verwagting te bid vir God se sorg, beskerming en seën in hulle kleinding se lewe.
Publication date: 2018-06-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781431612437

Christelik - Kinders: Bordboeke

Christelik - Kinders  -  Bordboeke
R 150
6 kort, maklik leesbare stories wat jou kinders tot aktiewe deel­name sal aanspoor.

Jou kleuter of voorskoolse kind is glad nie meer te jonk om bekend te word met die bekendste ka­rak­ters en gebeure in die Bybel nie. Deur hierdie boekie kan jy die fondament lê vir 'n toekomstige liefde vir God se Woord. Jou kind sal ontdek dis lekker om van die Bybel te leer. Dis hoekom hierdie boekie 'n goeie keuse is.

Dit bevat 16 kort, maklik leesbare stories wat jou kind vinnig sal leer ken. Die kleurvolle illustrasies, eenvoudige opdragte en kort gebedjie aan die einde van elke storie sal kinders tot aktiewe deel­name aanspoor.

Bybelstories vir peuters sal vinnig jou klein­goed se gunsteling storieboek wees.
Publication date: 2017-10-28
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781432101312

Christian - Children: Devotionals

Christian - Children  -  Devotionals
R 180
Help your daughter make sense of the tough decisions she is faced with every day.

Words of Jesus for Girls are 366-day devotionals written especially for 8-12-year-olds. Each day features a Scripture verse, a lesson for the day, and a “Living It” section for practical application.

These funky and fresh devotionals are sure to bring your daughter closer to Jesus through His words on topics such as caring, sharing, and living a life that is pleasing to Him.

Since children are confronted by tough decisions more and more every day, Words of Jesus for Girls will help her to make sense of it all by listening to what Jesus has to say. She will learn to answer her calling to shine her light for Him and live by His words.

Also available in Afrikaans under the titles Jesus se woorde vir dogters.
Publication date: 2017-08-17
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781431612307

Christelik - Kinders: Algemeen

Christelik - Kinders  -  Algemeen
R 180
Wat het Simson, Dawid en Jesus in gemeen? Jy't reg geraai! Hulle is helde ... en jy is ook een! Jy is God se spesiale helper, want Hy het 'n spesiale werk wat nét jy kan doen.
Dit is die boodskap wat Carolyn Larsen in Superhelde - Storieboek by seuns tuisbring. Hierdie ongeÂ-looflike stoÂ-ries uit hulle groot helde-gids - die Bybel - sal hulle leer dat God 'n spesiale plan vir almal het. Die 24 stories uit die Ou en Nuwe Testament word versterk deur aksiebelaaide illusÂ-trasies met 'n strokiesprent-gevoel. Dit sal vir seuns 'n prentjie skets van hoe sommige van God se grootÂ-ste helde se lewens gelyk het.
Elke storie het ook 'n karaktertrek van 'n superÂ-held, wenk vir die jong leser en spesiale kernvers. Dan is daar ook 'n engel-held wat op die bladsye vir seuns wegkruip.
Publication date: 2016-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781431615698

: Grade 7

  -  Grade 7
R 130
90 super gebede om gewone seuns in buitengewone helde vir Jesus te verander.
Klein seuntjies is vas oortuig dis ongelooflik om te vlieg soos Superman, om so sterk soos die Hulk te wees en so vinnig soos Flash te kan hardloop. Maar dit is nog nie die heel grootste superkrag nie ...
Die grootste krag wat daar is, is gebed! Dit is wat Carolyn Larsen (outeur) en Joe Goode (illustreerÂ-der) se Superhelde - Gebedeboek hulle sal leer. Dit sal hulle wys dat gebed enigiets kan doen. Die aksiebelaaide illustrasies met 'n strokiesÂ-prent-geÂ-voel gaan saam met 90 supergebede en kernverse wat gewone seuns kan bid om buitengewone helde vir Jesus te word. Die gebede is verdeel in 15 temas wat onder andere insluit gebede vir wanneer hulle bang is, goed nie verstaan nie, hartseer is of wanneer hulle vir maats of familie wil bid.
Publication date: 2016-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781431615681

: Grade 11

  -  Grade 11
R 130
101 dagstukke om 'n superheld vir Jesus te wees.

Wat het al die groot superhelde in gemeen? Wel, beÂ-halwe vir die kleurvolle kostuums, mantels en superÂ-kragte, is hulle almal gewone mense soos jy. Hulle kort ook aanmoediging en daai ekstra hupÂ-stoot.

Superhelde - Dagstukke, geskryf deur Carolyn Larsen en geïllustreer deur Joe Goode, help seuns in 101 oordenkings om te verstaan wat God van hulle verÂ-wag as groot superhelde. Hulle sal leer dat om 'n goeie vriend te wees, ander te respekteer, die waarÂ-heid te praat, en vele ander eienskappe hulle superÂ-krag is om 'n superheld vir Jesus te wees. Saam met elke dagÂ-stukkie is daar ook 'n onthou-nota om seuns te leer hoe ware superhelde optree
Publication date: 2015-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431620746

Christelik / Christian: Devotionals General / Dagstukke - Algemeen

Christelik / Christian  -  Devotionals General / Dagstukke - Algemeen
R 250
Die Bybel is propvol stories van mense wat 'n nuwe begin ervaar het, soos Noag, Josef, Moses, Rut en Naomi, koningin Ester, die barmhartige Samaritaan en Maria en Marta.
'n Nuwe begin is meer as 90 kragtige oordenkings gegrond op die lewensveranderende oomblikke in 30 Bybelkarakters se lewens. Carolyn Larsen het ook Skrifverwysings by elke oordenking ingesluit om verdere leeswerk aan te bemoedig. Die pragtig ontwerpte volblad-teksverse en volkleur-ontwerpe deur Amylee Weeks maak hierdie dagstukkieboek die ideale geskenk.
Publication date: 2015-06-05

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.