●●● FREE COURIER DELIVERY ON ORDERS OVER R450 WITHIN RSA BORDERS ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781415337165

Christelik - Kinders: Kleuters

Illustrator: Lorna Hussey
Christelik - Kinders  -  Kleuters
R 130
As ouer het jy seker al 'n duisend stories gehoor oor die karakter van die goeie Koning. Nou kan Sy groot liefde vir jou kind ontdek! Die bekroonde sanger Chris Tomlin en Pat Barrett van Housefires het hande gevat om hierdie boodskap by ouers en hul kleingoed tuis te bring in My liefste Vader. Hulle vertel die storie van 'n jong beertjie, Tucker, wie se lewe saam handomkeer verander toe hy besef hoe verskriklik lief die Koning hom het. Toe Tucker se vriende op 'n dag hulp nodig het, besluit hy om op reis te gaan om die Koning te gaan sien. Die Koning bly in kasteel waarvan die deure altyd oop is. Met behulp van Lorna Hussey se oulike illustrasies sal hierdie stories oud en jonk net weer laat besef dat God ʼn liewe, goeie Vader is en dat Hy ons almal baie lief het. Die boek is ideaal om aan jou kleuter voor te lees, terwyl kinders wat pas begin lees het, dit baie sal geniet om self die storie te lees. Geskik vir kinders van drie tot sewe.
Publication date: 2020-05-15
No cover available
9781784882792

Nie-fiksie / Non-fiction: General / Algemeen

Nie-fiksie / Non-fiction  -  General / Algemeen
R 310
Publication date: 2019-10-15
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798177344

Nie-fiksie / Non-fiction: Food & Drink / Kookboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Food & Drink / Kookboeke
R 400
In Celebrate with Lorna Maseko the TV personality takes you on a food journey when remembering the burger and chips she enjoyed when participating in a ballet competition; how she fell in love with Asian food on a trip to Hong Kong; how she participated in MasterChef South Africa and found her passion; Chef Carlos Gayton's role in her love for Mexican food; how travelling exposed her to so many food cultures … Now you can also make these dishes - thanks to our own celebrity chef, Lorna Maseko.
Publication date: 2019-10-15
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9781473635937

Christelik / Christian: Prayer / Gebed

Christelik / Christian  -  Prayer / Gebed
R 215
Lorna Byrne has helped millions of people around the world by calling on them to realise that they each have a guardian angel and by showing them that can ask for help from God and the angels. Lorna is often asked for help on how to ask and how to pray, so in this new book she gives detailed advice and also includes prayers for different occasions. She says: 'Sometimes our prayers are so focussed on asking for things, we forget to listen out for what God, the angels and our love ones are trying to tell us. God always has this abundance of blessings prepared for us, small blessings and great blessings. He wants to give every individual great life-changing blessings, beginning when that individual is born. God will do everything to make it happen, but He will never infringe on an individual's free will, which a good reason for us to engage intelligent conversation with him - listening as well as asking - in prayer.'
Publication date: 2019-05-31
Click to enlarge
Click to enlarge
9781784881115

Nie-fiksie / Non-fiction: Arts & Architecture / Kuns & Argitektuur

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Arts & Architecture / Kuns & Argitektuur
R 310
365 Days of Art is an inspiring journal designed to help readers and budding artists nurture their creativity and explore their feelings through the medium of art. Featuring an activity for every day of the year, from simple tasks like drawing shapes and lines to more considered tutorials such as calligraphy writing and shading, each task is designed to expand your creative skills and spark the artist within. With helpful hints and tips as well as more considered tasks to help build your creative confidence, 365 Days of Art is a beautiful keepsake as well as well as a powerful tool for positive change.
Publication date: 2018-07-15
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780987021656

Nie-fiksie / Non-fiction: Biography & Autobiography / Biografie & Outobiografie

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Biography & Autobiography / Biografie & Outobiografie
R 199
Toe vyf en vyftig rebelle op Nick toesak, en hom geweldadig in 'n kar druk, het hy geweet hy mag dalk nie die einde van die dag sien nie.
Met geweerskote wat oral klap en mense wat dood neerval, was die kans op lewe min.

Die rebelle se dreigemente op haar selfoon: 'Pick a coffin. We're sending him back to you in a coffin,' het deur haar kop bly eggo. Nick se boodskappe het oor en oor haar hart gebreek. 'Asseblief, help my! Hulle gaan my skiet!'

Die onderhandelaars was gewikkel in 'n kat-en-muis-spelery oor 'n losprys vir haar man se lewe.
Haar huis vol mense wat kos en bemoediging kom bied het. Dit was onwerklik. Vrees wou haar lewe verslind.

Al waaraan Lorna Greyling kon vashou, was God se Woord van 'n vriendin per sms aan haar gestuur het dieselfde oggend wat haar man tydens 'n werksreis na Nigerië ontvoer is - Psalm 91

Ontvoer is 'n kragtige getuienis van die Here wat Sy Woord gestand gedoen het in die Greylings se donkerste uur.
Publication date: 2012-08-15

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.