●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776352937

Kinders: Tieners

Kinders  -  Tieners
R 160
R 128You save R 32
Liefde laat jou Rice Krispies anders proe is n uiters gewilde tienerboek wat sedert sy verskyning in 2002 meerdere keer herdruk is. Hierdie uitgawe vier die twintig jaar sedert die boek se verskyning. Marzanne Odendal is n uitgesproke tiener en ouens is min of meer die laaste ding waarin sy belang stel. Haar beste vriendin, Nadia, raak egter gereeld halsoorkop verlief op ouens soos Armand Hattingh, die rugbykaptein wat glo die son skyn blokkies as hy op n tuinstoel gaan sit. Maar dan begin sy uit die bloute e-posse van n geheimsinnige anonieme digter kry wat lyk asof hy weet hoe meisies se harte klop ...
Publication date: 2022-01-31
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776353170

Leermiddels: Leesboeke

Illustrator: Zinelda McDonald
Leermiddels  -  Leesboeke
R 390
R 312You save R 78
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! LEER MY LEES met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggingsreeks, voordat kinders n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en begrip kan lees. Die LEER MY LEES-reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagse avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan identifiseer, maar woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd ontwikkel. Elke boek bevat n woordeskatlys, begripsvrae, hor orde denkvrae, vrae om visuele geheue te stimuleer asook verskeie taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk. Dit is gerig op Grade 1-3. Boeke in die Vlak 5 boekpak: 1. Tippie en Buks juig 2. Tippie se vakansie 3. Tippie en die tandemuis 4. Tippie in die wildtuin 5. Tippie se plan 6. Tippie en die kompetisie 7. Tippie braai vleis 8. Tippie en Buks speel 9. Tippie en die skaapskeerders 10. Tippie en die orkes
Publication date: 2022-01-31
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776353156

Leermiddels: Leesboeke

Illustrator: Zinelda McDonald
Leermiddels  -  Leesboeke
R 45
R 41You save R 4
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! LEER MY LEES met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks, voordat kinders n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en begrip kan lees. Die LEER MY LEES-reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagse avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan identifiseer, maar woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd ontwikkel. Elke boek bevat n woordeskatlys, begripsvrae, hor orde denkvrae, vrae om visuele geheue te stimuleer asook verskeie taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk. Dit is gerig op Grade 1-3. Titels in die Vlak 5-reeks: 1. Tippie en Buks juig 2. Tippie se vakansie 3. Tippie en die tandemuis 4. Tippie in die wildtuin 5. Tippie se plan 6. Tippie en die kompetisie 7. Tippie braai vleis 8. Tippie en Buks speel 9. Tippie en die skaapskeerders 10. Tippie en die orkes
Publication date: 2022-01-31
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776353132

9781776353118

9781776353095

9781776353071

9781776353057

9781776353033

9781776353019

9781776352999

9781776352975

9780639604671

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Illustrator: Hugo van Look
Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 165
R 132You save R 33
Hierdie hoogsgewilde Nederlandse reeks oor 'n jong seuntjie wat op sy sewende verjaarsdag 'n weerwolf word, is vir die eerste keer in Afrikaans vertaal! Kinders sal mal wees oor Dolfie en sy vriende se humoristiese avonture. 'n Opwindende reeks wat hope pret waarborg! Op n dag is daar vreemde geluide in die Weerwolfbos. Daar word gekap, gesaag en gegrawe. Die bos is in gevaar. Oupa Weerwolf se boomhuis waarin hy al jare woon, is ook in gevaar. Twee besigheidsmanne, Visgraat en Meneer, wil die bos afkap. Wat nou? Protesteer! Dolfie en sy klasmaats stig n protesgroep W.R.O.W. (Wie Red ons Wolfbos). Maar sal dit genoeg wees om die mans te keer? Titels tans beskikbaar in die reeks: 1 Dolfie Weerwolfie 2 Volmaan 3 Silwertand 4 Weerwolfbos
Publication date: 2022-01-31
Click to enlarge
Click to enlarge
9780639604664

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Illustrator: Hugo van Look
Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 165
R 132You save R 33
Hierdie hoogsgewilde Nederlandse reeks oor 'n jong seuntjie wat op sy sewende verjaarsdag 'n weerwolf word, is vir die eerste keer in Afrikaans vertaal! Kinders sal mal wees oor Dolfie en sy vriende se humoristiese avonture. 'n Opwindende reeks wat hope pret waarborg! Dolfie bly baie lekker by Timmie en sy ouers. En al die hoenders in die buurt leef nog! Uit die bloute kry hulle n besoeker met n rillerbrief by hom. Die brief s dat Dolfie by die man moet gaan bly. Dolfie mag nie meer by Timmie en sy ouers bly nie. Oupa Weerwolf is onrustig. Hy herken die berugte oom Silwertand Titels tans beskikbaar in die reeks: 1 Dolfie Weerwolfie 2 Volmaan 3 Silwertand 4 Weerwolfbos
Publication date: 2022-01-31
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776352951

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Illustrator: Alistair Ackermann
Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 220
R 176You save R 44
Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug! Met n 5-in-1 aflewering van die reeks is hulle gereed om die dag te red. Al moet hulle die dag red terwyl hulle met vakansie is. Daar is vier voorheen vrygestelde titels in hierdie versameling, asook n splinternuwe storie. Titels wat ingesluit is in die omnibus: Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo; Cowboy Koekemoer en die seerower van Watsenaam; Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die petrolpadda; Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die soutwatergogga; en die nuwe titel Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die Skobbejakkals. Hierdie reeks is ideaal vir beginner lesers; dit moedig ook teesinnige lesers aan om te lees deur 'n prettige storie met kleurvolle illustrasies te kombineer.
Publication date: 2022-01-31

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.