●●● FREE COURIER DELIVERY ON ORDERS OVER R450 WITHIN RSA BORDERS ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431626014

Christelik / Christian: Devotionals Men / Dagstukke - Mans

Christelik / Christian  -  Devotionals Men / Dagstukke - Mans
R 199
In 'n lewe propvol dringende prioriteite en afsprake is daar min tyd vir stilword en nadink oor hoe groot en almagtig God is. Dan is dit maklik om te vergeet dat Hy, die Skepper van die heelal, in al jou behoeftes kan voorsien. God is hier! se 366 dagstukke herinner mans opnuut aan hoe groot ons Skepper-God is. Johann van Zyl kombineer fassinerende feite oor die skepping met Bybelse waarhede om te beklemtoon hoe dieselfde God wat die heelal geskep het en steeds in stand hou, ook vir elkeen van ons sorg. Mans kan opnuut bemoediging vind in die wete dat hierdie God wat die hele skepping in sy hand hou elke besonderheid van hulle lewe raaksien en in hulle behoeftes voorsien.
Publication date: 2018-06-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.