●●● FREE COURIER DELIVERY ON ORDERS OVER R450 WITHIN RSA BORDERS ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431615902

Christelik / Christian: Devotionals Men / Dagstukke - Mans

Christelik / Christian  -  Devotionals Men / Dagstukke - Mans
R 80
Is jy op soek na betekenis, leiding, balans en 'n doel in die lewe? 1 minuut-inspirasie vir mans is die sleutel tot persoonlike groei vir mans van enige ouderdom.
Internasionale spreker en leierskapkonsultant Stan Toler deel in dié sakpasboekie insig, uitdagings en leiding vir elke man wat 'n vars perspektief nodig het.
Hierdie humoristiese gids bied byna 80 praktiese wenke en aanhalings wat mans se gedagtes aan die gang sal sit, waaronder:
• Neem beheer oor jou houding
• Vermy padwoede
• Gebruik woede positief
• Sê gereeld dankie
1 minuut-inspirasie vir mans sal elke man help om sukses te behaal in alle areas van sy lewe deur aandag te gee aan die klein dingetjies.
Publication date: 2017-02-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.