●●● FREE COURIER DELIVERY - WITHIN RSA BORDERS - ON ALL ORDERS ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9781485312789

Kinders: Prenteboeke

Translator: Jaco Jacobs
Illustrator: Axel Scheffler
Kinders  -  Prenteboeke
R 160
Die Goorgomgaai sê: “Glo vir my, uit die bos moet ’n goorgomgaai wegbly.” Maar een stormagtige aand ignoreer die Gorgomgaaitjie haar pa se waarskuwings en sluip stil-stil by die goorgomgrot uit, die bos in. Buitendien â€' die Nare Muis bestaan tog nie regtig nie, of hoe?

Hierdie is ’n nuwe uitgawe van Die Goorgomgaaitjie (die opvolg van die gewilde Die Goorgomgaai), nuut vertaal deur die bekroonde kinderboekskrywer en vertaler, Jaco Jacobs.
Publication date: 2021-10-25

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.