●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9780620844000

Nie-fiksie / Non-fiction: Philosophy / Filosofie

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Philosophy / Filosofie
R 330
R 297You save R 33
Into the Eyes of the Beloved is a unique spiritual and poetic guide on practical aspects and applications of the yoga philosophy and meditation according to yoga teacher Quinzell Vorster. Included in the guide is a collection of soul poems, woven into a guided instruction that celebrates life and the Beloved. Quinzell brings together over 13 years of sitting and yoga teaching in this reflective guide that invites awareness and inner stillness.
Over the years, her yoga practice has offered her not only physical exercises, but also moments to become spiritually centered and still on the mat. That stillness and centering slowly trickled through to her daily life as she practised to be mindful, and clear the mirror of her mind in order to be fully present to God - the Beloved - in her life. This practice ultimately deepened and became an integral part of her traditional faith.

Into the Eyes of the Beloved is 'n unieke spirituele en poëtiese gids oor die praktiese aspekte en toepassings van die jogafilosofie en meditasie volgens die joga-instruktrise Quinzell Vorster. Ingeweef by die gids is 'n versameling spirituele gedigte, wat die lewe en die Geliefde vier. Quinzell bring meer as 13 jaar se meditasie en joga onderrig byeen in hierdie reflektiewe gids wat op bewuswees en innerlike stilte gerig is.
Oor die jare het haar jogapraktyk haar nie net fisiese joga-oefeninge gebied nie, maar ook die geleentheid om spiritueel gesentreerd te raak en stil te word op die mat. Die stilte en gesentreerdheid het mettertyd na haar daaglikse lewe uitgebrei, namate sy geoefen het om bewustelik in die oomblik te leef, die spieël van haar gedagtes skoon te vee, en volledig beskikbaar te wees aan God - die Geliefde - in haar lewe. Uiteindelik het hierdie praktyk verdiep en 'n integrerende deel van haar tradisionele geloof geword.
Publication date: 2019-10-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.