●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9781928426790

Nie-fiksie / Non-fiction: Philosophy / Filosofie

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Philosophy / Filosofie
R 270
R 243You save R 27
'n Eeu-oue-debat is of die mens, veral mans, van nature magsugtig en gewelddadig is. Dié boek ondersoek die probleem vanuit 'n historiese en filosofiese perspektief.
Die skrywer aanvaar die tese oor die gewelddadige natuur van die mens. Maar ook: wat is in die geskiedenis gedoen om dié “natuur” teen te werk of vrede te bevorder?

Hy reken dat die mens ook 'n morele verbeelding het wat die droom van vrede bevorder. Nog 'n (moontlike omstrede) punt is dat hy ook meen dat die morele verbeelding 'n funksie van die brein is wat deur sogenaamde heilige tekste ingekleur word.
Publication date: 2019-09-19

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.