●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9781775846802

Nie-fiksie / Non-fiction: Plants / Plante

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Plants / Plante
R 290
R 261You save R 29
n Regstreekse, voor die hand liggende en effektiewe gids tot boom-identifikasie Dié boek se titel vertel alles! In hierdie bygewerkte tweede uitgawe verskaf dit 'n duidelike begrip hoe bome saamgestel word en waarna om op te let wanneer 'n boom geïdentifiseer word. Die boek word in twee dele verdeel:

Deel 1 beskryf en illustreer duidelik die verskillende dele van 'n boom en hul rol in boom-identifikasie.
Deel 2 bevat 'n sleutel van 43 boomgroepe, gebaseer op maklik sigbare stam- en blaareienskappe. Dit verskaf 'n noukeurige oorsig oor elke groep, sowel as die SuidAfrikaanse boomfamilies wat in die verskillende groepe verteenwoordig word.
Talle kleurfoto's en verduidelikende illustrasies ondersteun die teks wat dié handleiding toeganklik en gebruikersvriendelik maak.

Identifiseer die Bome van Suider-Afrika sal lesers toerus met 'n goeie begrip van die funksionering van bome en waarna hulle moet oplet om dit korrek te kan identifiseer.
Publication date: 2019-05-31

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.