DISCOUNT ONLY ON ONLINE PURCHASES ●●● FREE Pargo delivery on orders above R350
Click to enlarge
Click to enlarge
9781868631414

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 140
R 126You save R 14
Fisichem 10 (CAPS) dek die hele sillabus in 13 hoofstukke. In hierdie hoofstukke spreek ons eers die basiese aspekte aan wat leerders moet bemeester. Waar van toepassing, word inhoude uit vroeëre grade hersien. Daar word van 'n verskeidenheid vraagtipes gebruik gemaak om leerders se kennis, vaardighede en ander vermoëns te assesseer. Ons het probeer om die vrae op só 'n wyse te orden dat hulle progressief meer uitdagend word. VOLLEDIGE ANTWOORDE word vir AL die vrae in die tweede helfte van die boek verskaf.

Neem asseblief kennis dat die hoofstukke FISICHEM 10 in dieselfde volgorde gerangskik is as wat deur die CAPS dokument voorgeskryf word. Die Fisika-onderwerpe word dus NIE saam in een afdeling van die boek gegroepeer nie en daarna al die Chemie-onderwerpe in 'n ander afdeling nie (of omgekeerd). In die eerste hoofstuk word daar aandag gegee die Wiskunde-kennis en Wetenskapvaardighede wat leerders nodig het om die res van die onderwerpe met vertroue aan te pak.
Publication date: 2018-02-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.