●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780521156127

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 235
R 212You save R 23
'n Gesin word vroegoggend wakker en gaan op 'n reis waarin 'n donkiekar, 'n taxi en 'n trein 'n rol speel, terwyl hulle na Johannesburg kom om hul Baba te sien. Tyd en afstand is die belangrikste wiskundige skakels in hierdie storie. Aangesien baie vorme van vervoer gebruik word, word die konsepte stadig en vinnig ingebring en die gebruik van horlosies op elke bladsy demonstreer dit. Daar is ook 'n verskillende aantal wiele op elke voertuig en elke voertuig het 'n ander kapasiteit, so daar is baie situasies wat die leerders toelaat om hul eie kennis toe te pas of wat hulle kan sien om kapasiteit uit te werk.
Publication date: 2013-01-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.