●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107608139

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 255
R 230You save R 25
Ken & Verstaan Lewenswetenskappe Graad 11 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Lewenswetenskappe baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bied 'n uitgebreide inhoudsblad wat uiteensit hoe die KABV in elke eenheid gedek word, lei elke module in met 'n geheuekaart wat 'n oorsig bied oor die inhoud van die module, bevat aktiwiteite wat daartoe bydra om leerders se wetenskapkennis en -vaardighede te ontwikkel voorsien formele assesseringstake om leerders se insig te toets. Die Leerdersboek verbind wetenskap met die alledaagse lewe met die hulp van gevallestudies en slaag so daarin om sensitiewe kwessies op 'n gebalanseerde wyse aan te spreek en bevat Inligtingsflitse met interessante brokkies asook Notaflitse wat belangrike inligting onder die leerder se aandag bring.
Publication date: 2013-01-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.