●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780798172714

Nie-fiksie / Non-fiction: Food & Drink / Kookboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Food & Drink / Kookboeke
R 330
Alle soorte deeg om terte of pasteie te maak word bespreek - broskors-, blaarkors, skilferkors, warmwaterkors, fillo- en strudeldeeg, ook die gewilde Marokkaanse ouarkadeeg. 'n Besonderse boek wat al die kunsies van deeg fynkam; bestanddele, toerusting, basiese beginsels en puik resepte. Algemene foute wat by deeg kan voorkom en die oorsake word ook gedek. En om die terte of pasteie te laat pronk gee Theresa wonderlike aanwysings hoe om dit te versier.
Publication date: 2017-05-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.