●●● FREE COURIER DELIVERY ON ORDERS OVER R450 WITHIN RSA BORDERS ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431613175

Nie-fiksie / Non-fiction: Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg
R 130
Ontdek 'n prettige manier om die regte grondslag te lê vir kinders se geloof.
Met 7 ritmes vir kinders gee Tom en Lollie Smith vir ouers (en ander versorgers) handige wenke oor hoe om kinders te lei om meer soos Jesus te wees en 'n verhouding met Hom te hê. Deur hierdie praktiese beginsels herhalend in kinders se lewe toe te pas, vorm dit 'n ritme om hulle meer en meer soos Jesus te laat word.
Deel 1, met bree kantlyne vir notas, fokus op die struikelblokke vir kinders en die proses van verandering.
Deel 2 fokus op die sewe goddelike ritmes:
1. God is liefdevol en ontmoet ons waar ons is.
2. God is altyd beskikbaar en wil graag met ons 'n verhouding hê.
3. God is die weg en genees ons om in sy karakter te groei.
4. God is die Koning en vra ons om met ons talente sy koninkryk uit te bou.
5. God is drie-enig en nooi ons uit om in 'n gemeenskap te leef.
6. God is lief vir die hele wêreld en stuur ons om ook lief te hê.
7. God is kreatief en roep ons om Hom te volg in ons hele lewe.
Elke hoofstuk in 7 ritmes vir kinders sluit af met besprekingsvrae en 'n praktiese oefening vir die gesin. Ouers en ander versorgers kan ook www.kinderritmes.co.za besoek vir meer ondersteuning.
Publication date: 2015-10-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.