Leermiddels
Graad 11

Results 1 to 15 of 138
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776071944

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 150
Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Is Sagie, die voorgeskrewe klassieke roman vir Graad 10 Afrikaans Huistaal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die KABV en al die belangrikste aspekte van die roman word daarin gedek om vir toetse en eksamens voor te berei.
Publikasiedatum: 2018-07-13
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781868631438

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 140
Fisichem 11 (KABV) dek die hele sillabus in 13 hoofstukke. In hierdie hoofstukke spreek ons eers die basiese aspekte aan wat leerders moet bemeester. Waar van toepassing, word inhoude uit vroeëre grade hersien. Daar word van 'n verskeidenheid vraagtipes gebruik gemaak om leerders se kennis, vaardighede en ander vermoëns te assesseer. Ons het probeer om die vrae op só 'n wyse te orden dat hulle progressief meer uitdagend word. VOLLEDIGE ANTWOORDE word vir AL die vrae in die tweede helfte van die boek verskaf.

Neem asseblief kennis dat die hoofstukke in FISICHEM 11 in dieselfde volgorde gerangskik is as wat deur die CAPS dokument voorgeskryf word. Die Fisika-onderwerpe word dus nie saam in een afdeling van die boek gegroepeer nie en daarna al die Chemie-onderwerpe in 'n ander afdeling nie (of omgekeerd).

Omdat sommige van die afdelings ook in die Matriekeindeksamen geëksamineer word, het ons hierdie hoofstukke duidelik gemerk en is dit ook baie belangrik dat leerders nie aan die einde van Gr. 11 hierdie boeke sal weggee of verkoop nie.
Publikasiedatum: 2018-02-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781868631452

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 140
'n Uitstekende, baie omvattende studiegids wat al die wiskunde bevat wat leerders behoort te bemeester voordat hulle na hulle finale skooljaar aanbeweeg. HIERDIE IS 'N MOET-HÊ VIR ALLE GRAAD 11 & 12 LEERDERS. Die boek sluit baie vrae en antwoorde in oor al die VRAESTEL 1 onderwerpe, nl. Algebra (Uitdrukkings, Vergelykings en ongelykhede), Eksponente en Wortelvorme, Die Kwadratiese Funksie, Getalpatrone en Rye, Finansies Groei en Afname, Funksies en Waarskynlikheid asook al die VRAESTEL 2 onderwerpe, nl. Statistiek, Analitiese Meetkunde, Trigonometrie, Euklidiese Meetkunde en Meting.
Publikasiedatum: 2018-02-01
Geen voorblad
9780199045235

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 186
Publikasiedatum: 2017-01-10
Geen voorblad
9780199049356

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 245
Publikasiedatum: 2017-01-10
Geen voorblad
9780199048199

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 201
Publikasiedatum: 2017-01-10
Geen voorblad
9780195997514

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 234
Publikasiedatum: 2017-01-10
Geen voorblad
9780199052561

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 206
Publikasiedatum: 2017-01-10
Geen voorblad
9780195996395

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 258
Publikasiedatum: 2017-01-10
Geen voorblad
9780199058044

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 285
Publikasiedatum: 2017-01-10
Geen voorblad
9780199055128

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 282
Publikasiedatum: 2017-01-10
Geen voorblad
9780199050222

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 285
Publikasiedatum: 2017-01-10
Geen voorblad
9780195995565

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 218
Publikasiedatum: 2017-01-10
Geen voorblad
9780199044122

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 211
Publikasiedatum: 2017-01-10
Geen voorblad
9780199054503

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 218
Publikasiedatum: 2017-01-10

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development