Leermiddels
Graad 10

Results 1 to 15 of 132
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
9781776070008

Best Books Studiewerkgids: Vers en Vlam EAT Graad 10

R 178
Hierdie studiewerkgids kan saam met Vers en vlam: 'n poësiebloemlesing vir graad 10 EAT gebruik word. Die aanslag is toeganklik en gerig op die leerder. 

Dit bevat onder meer: 
verduidelikings van alle literêre begrippe volgens die KABV vir EAT 
pre-, tydens en post-lees-aktiwiteite
kort opsommings van die inhoud van elke gedig in Afrikaans en Engels 
verdere woordverklarings
vrae opgestel volgens die KABV, met ruimte om antwoorde neer te skryf
verdere verrykende inligting, wenke en bronne
Publikasiedatum: 2017-10-16
Klik om te vergroot
9781776070718

Best Books Studiewerkgids : Pad na jou hart HT Graad 10 en 11

R 136
Best Books Studiewerkgids: Pad na jou hart Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel volgens die KABV om leerders te help om Pad na jou hart, 'n roman vir Graad 10-11 Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan. Leerders beantwoord die vrae in die boek. Die gids is ook vir IEB-skole. Agtergrondinligting oor letterkunde Bespreking oor die intrige. Kontekstuele vrae. Verduideliking van elke verhaalelement. 'n Letterkundige vraestel (met wenke) Filmstudie 'n Glossarium
Publikasiedatum: 2016-08-01
Klik om te vergroot
9781776070039

Best Books Studiewerkgids : Verskuns vir HT Graad 10

R 180
Hierdie boeke is spesifiek so saamgestel dat leerders daarin kan werk - vandaar die naam studiewerkgids. Dit is nie slegs 'n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar dis ook 'n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit vergemaklik hersiening vir die eksamen en verhoed dat waardevolle notas verdwyn, aangesien alles in een boek saamgevat word.
Publikasiedatum: 2016-07-01
Klik om te vergroot
9781316508534

Ken & Verstaan Dansstudies Graad 10 Onderwysersgids

R 229
Publikasiedatum: 2016-05-01
Klik om te vergroot
9781316508527

Ken & Verstaan Dansstudies Graad 10 Leerderboek

R 195
Publikasiedatum: 2016-05-01
Klik om te vergroot
9781415422793

Via Afrika Afrikaans EAT Graad 10 Leerderboek

R 183
Publikasiedatum: 2015-12-01
Klik om te vergroot
9781415422809

Via Afrika Afrikaans EAT Graad 10 Onderwysersgids

R 220
Publikasiedatum: 2015-12-01
Klik om te vergroot
9781415422649

Via Afrika Geografie Graad 10 Leerderboek

R 195
Publikasiedatum: 2015-12-01
Klik om te vergroot
9781415422618

Via Afrika Geografie Graad 10 Onderwysersgids

R 220
Publikasiedatum: 2015-12-01
Klik om te vergroot
9781415422915

Via Afrika Lewensoriëntering Graad 10 Leerderboek

R 183
Publikasiedatum: 2015-12-01
Klik om te vergroot
9781415422922

Via Afrika Lewensoriëntering Graad 10 Onderwysersgids

R 220
Publikasiedatum: 2015-12-01
Klik om te vergroot
9781415423158

Via Afrika Toerisme Graad 10 Leerderboek

R 187
Publikasiedatum: 2015-12-01
Klik om te vergroot
9781415423165

Via Afrika Toerisme Graad 10 Onderwysersgids

R 220
Publikasiedatum: 2015-12-01
Klik om te vergroot
9781415423318

Via Afrika Wiskundige Geletterdheid Graad 10 Onderwysersgids

R 220
Publikasiedatum: 2015-12-01
Klik om te vergroot
9780702123368

Jat kry Vlerke Graad 10 tot 12

R 140
Publikasiedatum: 2015-12-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development