Leermiddels
Graad 4

Results 1 to 15 of 90
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
9781776071579

Nuwe Alles-in-Een Afrikaans EAT Graad 4 Taal- en leesoefenboek

R 120
Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op 'n pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporêre jeugboeke wat 'n leerder se verbeelding sal prikkel en sal aanmoedig om met begrip te lees. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 4 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek - taal- en begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoë in die klas en by die huis.
Publikasiedatum: 2017-07-01
Klik om te vergroot
9781920378721

Back to Basics met PracMaths Graad 4 en Graad 5

R 70
Optelling â—¦ Aftrekking
Vermenigvuldiging â—¦ Deling

Bemeester basiese Wiskunde in slegs 6 uur!

Hierdie werkboek is spesifiek ontwikkel om graad 4 en graad 5 leerlinge te help om hul basiese optelling, aftrekking, vermenigvuldiging en deling vaardighede te bemeester.

Leerlinge moet van begin tot einde, in aparte sessies, in ongeveer 6 uur deur die boek werk. Dit is bewys dat spoed en akkuraatheid van berekeninge dramaties vebeter en die weg baan vir 'n gelukkige en suksesvolle toekoms in Wiskunde.
Publikasiedatum: 2016-04-01
Klik om te vergroot
9781431010103

Almal Verstaan Sosiale Wetenskappe Graad 4 Leerderboek

R 116
Publikasiedatum: 2015-12-01
Klik om te vergroot
9781415424872

Via Afrika Afrikaans EAT Graad 4 Leerderboek

R 109
Publikasiedatum: 2015-12-01
Klik om te vergroot
9781415424889

Via Afrika Afrikaans EAT Graad 4 Leesboek

R 84
Publikasiedatum: 2015-12-01
Klik om te vergroot
9781415424896

Via Afrika Afrikaans EAT Graad 4 Onderwysersgids

R 180
Publikasiedatum: 2015-12-01
Klik om te vergroot
9781415424599

Via Afrika Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 4 Leerderboek

R 109
Publikasiedatum: 2015-12-01
Klik om te vergroot
9780799374896

KominPas met Afrikaans HT Graad 4 tot 7

R 250
Die handleidings is vir Afrikaans Huistaal- en Eerste Addisionele Taalleerders van graad 4 tot 7 opgestel. Dit word dus eenmalig aangekoop en word van graad 4 tot 7 gebruik.
Publikasiedatum: 2015-09-01
Klik om te vergroot
9780799374902

KominPas met Afrikaans EAT Graad 4 tot 7

R 250
Die handleidings is vir Afrikaans Huistaal- en Eerste Addisionele Taalleerders van graad 4 tot 7 opgestel. Dit word dus eenmalig aangekoop en word van graad 4 tot 7 gebruik.
Publikasiedatum: 2015-09-01
Klik om te vergroot
9781775959779

Slimkoppe Vaardighede Probleemoplossing Graad 4

R 55
Publikasiedatum: 2015-06-01
Klik om te vergroot
9781770028463

Piekfyn Afrikaans HT Graad 4 Leerderboek

R 160
Publikasiedatum: 2015-05-01
Klik om te vergroot
9781770028470

Piekfyn Afrikaans HT Graad 4 Onderwysersgids

R 220
Publikasiedatum: 2015-05-01
Klik om te vergroot
9781770029224

Piekfyn Afrikaans HT Graad 4 Leesboek

R 165
Die Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag, is in hierdie boeke saamgevat.

Met behulp van die LEERDERBOEK sal leerders

- spontaan oor verskeie interessante onderwerpe en tekste gesels
- vlot en ekspressief praat en toesprake lewer
- glad kommunikeer in verskillende sosiale situasies
- vinnig verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik
- noukeurig en krities na taalgebruik luister
- taalstrukture deeglik onder die knie kry en foutloos gebruik
- nuwe woorde en sinne gebruik
- transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf.

Die ONDERWYSERSGIDS bied:

- 'n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures
- leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In 'n neutedop
- wenke vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk en skryf
- gepaste inhoud en kontekste, en 'n wye verskeidenheid tekssoorte volgens eietydse temas
- onderrigplanne vir elke module asook riglyne vir lesbeplanning
- 'n formele assesseringsprogram, asook metodes en instrumente vir assessering
- 'n CD waarop 'n volledige onderwysers lêer, beplanningsdokumente en addisionele werkkaarte verskyn.

Elke LEESBOEK is ingedeel volgens genres, met tekste en temas wat gepas is vir leerders in die Intermediêre Fase en wat help om leerders se leesvaardighede en taalkennis uit te brei.

Die leesboeke bied:

- kort en lang stories, fotoverhale, dramas, gedigte, en inligtings-, sosiale en mediatekste
- prikkelende materiaal soos poskaarte, briewe, pamflette en plakkate, koerantberigte, resensies, verslae en advertensies.
Ter ondersteuning van die onderwyser is die volgende inligting ook in die leesboek ingesluit:
- vrae oor tekste, geformuleer volgens kognitiewe vlakke
- toeligting by moeiliker tekste
- woordverklarings vir komplekse woorde.
Publikasiedatum: 2015-04-01
Klik om te vergroot
9780190406868

Blitz Wiskunde Graad 4

R 65
Blitz Wiskunde bied 'n prettige en kontekstuele manier om leerders se hoofrekene vermoëns te ontwikkel. Die fokus is op die ontwikkelingen vaslegging van strategieëvir die oplossing van wiskunde probleme.
Publikasiedatum: 2015-03-01
Klik om te vergroot
9781775783954

Slimkoppe Wiskunde Graad 4

R 110
Die Slimkoppe-werkboeke vir graad 4 tot 6 dek die hele kurrikulum vir Afrikaans, Engels en Wiskunde. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul taal- en wiskundevaardighede help oefen
Publikasiedatum: 2015-03-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development