Leermiddels
Graad R

Results 1 to 15 of 117
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920378981

Leermiddels: Graad R

R 135
Voorskoolse Werkboek vir kinders vanaf 4 - 7 jaar oud.
Die oefeninge in hierdie boek is saamgestel vir enige voorskoolse kind, wat gretig is om te leer, om:
- hand-oog koördinasie te ontwikkel
- bewusmaking van lyne en vorms te ontwikkel
- die betekenis van getalle 0 tot 10 te leer
- die letters van die alfabet te skryf
- die name van die letters van die alfabet te leer
- die klank wat elke letter en sekere pare letters voorstel, te oefen
- basiese drieletter en vierletter woorde te skryf en te lees.
Publikasiedatum: 2017-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776071128

Leermiddels: Graad R

R 48
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding: Benoem groot verskeidenheid tipies Suid-Afrikaanse aktiwiteite en sportsoorte. Bewusmaking van trots op ons land en gewoontes.
Publikasiedatum: 2017-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776071135

Leermiddels: Graad R

R 48
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding: Name van 'n aantal reptiele en insekte in & om die huis . Ontwikkeling - redenasievermoë, watter reptiele/insekte nuttig is en watter skadelik/gevaarlik is. Bewusmaking - bewaring van dierelewe/veiligheidsaspekte t.o.v. reptiele en insekte.
Publikasiedatum: 2017-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775895121
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775895138
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775895145
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775895152
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775895169
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775895176
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775895183
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775895190
Geen voorblad
9781775895206
Geen voorblad
9781775895213
Geen voorblad
9781775895220

Leermiddels: Graad R

R 24
Publikasiedatum: 2017-01-01
Geen voorblad
9781775895237

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development