Leermiddels
Leesboeke

Results 1 to 15 of 80
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799379112

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 60
Jakkals en Wolf beleef hope avonture saam.
Hulle vang vis, maak 'n draai in Boer se skaapkraal om 'n paar vet skape te probeer vang, en bou selfs saam-saam 'n huis.
Maar die skelm Jakkals is gedurig besig om vir arme ou Wolf 'n streep te trek of nare poetse op hom te bak.
Geslagte Afrikaanse kinders het grootgeword met die prettige avonture van Jakkals en Wolf. In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke stories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak.
Publikasiedatum: 2016-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799379129

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 60
Jakkals en Wolf beleef hope avonture saam. Hulle vang vis, maak 'n draai in Boer se skaapkraal om 'n paar vet skape te probeer vang, en bou selfs saam-saam 'n huis. Maar die skelm Jakkals is gedurig besig om vir arme ou Wolf 'n streep te trek of nare poetse op hom te bak. Geslagte Afrikaanse kinders het grootgeword met die prettige avonture van Jakkals en Wolf. In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke stories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak.
Publikasiedatum: 2016-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799379105

9780799379075

9780799379082

9780799379099

9780799372939

Leermiddels: Leesboeke

Illustreerder: Nicolene Louw
Leermiddels  -  Leesboeke
R 60
Die Ek lees self-reeks bestaan uit ses pragtig geïllustreerde boeke, elkeen met 'n prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel word sodat beginner-lesers dit maklik kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.
Publikasiedatum: 2015-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799372946

9780799373851

9780799373868

9780799373882

9780143538790

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 60
Aladdin is 'n arm seun wat by sy ma woon. Wat gebeur wanneer hy 'n towenaar ontmoet en 'n wonderlamp vind?
Publikasiedatum: 2014-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775785316

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 70
Lekker uitstappies is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 2 (Aan die gang) is net reg vir outjies wat sinne begin lees. Die woorde vertel die storie en die kleurryke prente steun die vertelling. Vlak 2 bied vier prettige boekies - Aan die gang; Pret met kos; Goggas en diere; en Lekker uitstappies - elk met vier kort stories. Wanneer kinders dit regkry om kort paragrawe te lees, is hulle gereed om saam met die innemende Slimkoppe-karakters Vlak 3 se avonture aan te durf.
Publikasiedatum: 2013-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775785262

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 70
Pretdag is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 1 (Kom ons begin!) is net reg vir outjies wat pas begin lees. Die kleurryke prente vertel die stories en die teks daarby is eenvoudig. Vlak 1 bied vier prettige boekies - Hallo!; Een, twee, drie; Pretdag; en Weg! - elk met vier kort stories. Wanneer kinders dit regkry om kort sinne te lees, is hulle gereed om saam met die innemende Slimkoppe-karakters Vlak 2 se avonture aan te durf.
Publikasiedatum: 2013-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775785279

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 70
Weg! is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 1 (Kom ons begin!) is net reg vir outjies wat pas begin lees. Die kleurryke prente vertel die stories en die teks daarby is eenvoudig. Vlak 1 bied vier prettige boekies - Hallo!; Een, twee, drie; Pretdag; en Weg! - elk met vier kort stories. Wanneer kinders dit regkry om kort sinne te lees, is hulle gereed om saam met die innemende Slimkoppe-karakters Vlak 2 se avonture aan te durf.
Publikasiedatum: 2013-08-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.