●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING - BINNE RSA GRENSE - OP ALLE BESTELLINGS ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781919764849

Kinders: Nie-fiksie

Kinders  -  Nie-fiksie
R 80
Hoe ontstaan berge? Wat is 'n orkaan? Wat veroorsaak vulkaniese uitbarstings? As jy ooit antwoorde op hierdie en ander belangrike vrae gesoek het, is hierdie boek vir jou.
Publikasiedatum: 2007-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780620353298

Kinders: Nie-fiksie

Kinders  -  Nie-fiksie
R 65
Sal jy enduit volhou?
Hierdie tien seuns het grootgeword en enduit volgehou. Hulle het die regte pad gekies en nie die maklike pad nie.
Laat hulle wat enduit volgehou het, jou ook inspireer om nie soos baie manse in die wêreld te maklik tou op te gooi nie!

- Polikarpus
- Alban
- Sir John Oldcastle
- Thomas Cranmer
- George Wishart
- James Chalmers
- Dietrich Bonhoeffer
- Nate Saint
- Ivan Moiseyev
- Graham Staines
Publikasiedatum: 2010-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780620353304

Kinders: Nie-fiksie

Kinders  -  Nie-fiksie
R 65
Sal jy enduit volhou?
Hierdie tien dogters het grootgeword om vroue te wees wat enduit volgehou het.
- Blandina
- Perpetua
- Lady Jane Grey
- Anne Askew
- Lysken Dirks
- Marion Harvey
- Margaret Wilson
- Judith Weinberg
- Betty Stam
- Esther John
Publikasiedatum: 2010-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780958475259

Kinders: Nie-fiksie

Kinders  -  Nie-fiksie
R 75
Sal jy daarvan hou om geskiedenis te maak?
Sal jy daarvan hou om jou wêreld te verander?
Hierdie tien seuns het grootgeword en presies dit gedoen!
- Robert Murray McCheyne
- Martyn Lloyd-Jones
- George Whitefield
- Carles Spurgeon
- Jonathan Edwards
- Samuel Rutherford
- D L Moody
- Billy Sunday
- A W Tozer
- John Owen
Publikasiedatum: 2010-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780958475228

Kinders: Nie-fiksie

Kinders  -  Nie-fiksie
R 75
Sal jy daarvan hou om die wêreld te verander?
Hierdie tien dogters het!

- Gladys Aylward
- Mary Slessor
- Isobel Kuhn
- Elizabeth Fry
- Jackie Pullinger
- Amy Carmichael
- Joni Eareckson Tada
- Catherine Booth
- Corrie Ten Boom
- Evelyn Brand
Publikasiedatum: 2010-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780958475242

Kinders: Nie-fiksie

Kinders  -  Nie-fiksie
R 75
Sal jy graag 'n verskil wil maak?
Dit is wat hierdie tien dogters gedoen het toe hulle groot geword het - Susannah se kinders het hulle land verander; Monika se seun het die kerk verander; Ann se romanse het Burma van die liefde van Jesus vertel; Edith is gebruik om 'n kontinent te verander; Katharina het uit verdrukking ontsnap en haar wêreld verander;
Publikasiedatum: 2010-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780958475235

Kinders: Nie-fiksie

Kinders  -  Nie-fiksie
R 75
Sal jy graag 'n verskil wil maak?
Dit is wat hierdie tien seuns gedoen het toe hulle grootgeword het.
Hoe het die Here hulle verander? Augustinus het die liefde van God ontdek, en 'n verskil gemaak in hoe ons daaroor dink; Knox het op die woord van God gefokus, en aan sy land die waarheid vertel; Luther het God se waarheid herontdek en dit aan die gewone mense gegee; Calvyn het besef dat verlossing 'n gawe van God is, en nie 'n beloning vir wat hy gedoen het nie; Tyndale het verlang daarna om die Bybel te druk in 'n taal wat almal kon verstaan; Latimer het mense aangemoedig om self die Bybel te lees en op die manier baie vyande gemaak; Hus het verkondig dat God die kerk en die wêreld regeer; Zwingli het mense uitgedaag om die Here te gehoorsaam op elke terrein van hulle lewe; Chalmers het die kerk opgeroep om die Here se medelye met armes uit te lewe en Shaftesbury het by die kerk aangedring om die Here Jesus se liefde vir alle mense 'n werklikheid te maak.
Publikasiedatum: 2010-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780958475266

Kinders: Nie-fiksie

Kinders  -  Nie-fiksie
R 65
Sal jy daarvan hou om geskiedenis te maak?

Sal jy daarvan hou om jou wêreld te verander? Hierdie tien dogters het grootgeword en presies dit gedoen!
- Florence Nightingale
- Henrietta Mears
- Mary Jane Kinnaird
- Elisabeth Elliot
- Ida Scudder
- Betty Greene
- Jeanette Li
- Bessie Adams
- Emma Dryer
- Lottie Moon
Publikasiedatum: 2010-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780958475204

Kinders: Nie-fiksie

Kinders  -  Nie-fiksie
R 65
Wat kan jy vir die Here doen?
Hierdie tien dogters het grootgeword om suksesvolle vroue te wees.
- Helen Roseveare
- Maureen McKenna
- Annie Lawson
- Harriet Beecher Stowe
- Sarah Edwards
- Selina, Hertogin van Huntingdon
- Mildred Cable
- Katie Ann Mackinnon
- Patricia St John
- Mary Verghese
Publikasiedatum: 2010-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780958475211

Kinders: Nie-fiksie

Kinders  -  Nie-fiksie
R 75
Sal jy daarvan hou om die wêreld te verander?
Hierdie tien seuns het!
- Billy Graham
- Broer Andrew
- John Newton
- George Muller
- Nicky Cruz
- William Carey
- David Livingstone
- Adorinam Judson
- Eric Liddell
- Luis Palau
Publikasiedatum: 2010-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780958475297

Kinders: Nie-fiksie

Kinders  -  Nie-fiksie
R 65
Wat kan jy vir die Here doen?
Hierdie tien seuns het grootgeword om suksesvolle mans te wees.
Publikasiedatum: 2010-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869193645

Kinders: Nie-fiksie

Vertaler: Amelia de Vaal
Kinders  -  Nie-fiksie
R 190
Vanaf die vroegste tye wonder mense hoe dinge werk en wat ons wêreld laat lyk soos dit lyk. Danksy duisende jare se eksperimente en idees, het ons al allerlei dinge uitgevind!
Publikasiedatum: 2010-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869198350

Kinders: Nie-fiksie

Vertaler: Maria Smit
Illustreerder: Andreas Schürmann
Kinders  -  Nie-fiksie
R 240
Is julle lus om saam met Klara en Frederik 'n spannende ontdekkingsreis na die Koninkryk van Musiek te onderneem? As julle baie leergierig is, graag in boeke verdiep raak en van musiek hou, is julle nou op die regte plek. Want Klara en Frederik - twee kinders wat baie van musiek hou - sal vir julle baie interessante onderwerpe en begrippe oor musiek in hierdie musiekensiklopedie verduidelik. Julle kan byvoorbeeld 'n balletklas van Klara bywoon waarin die onderwyseres vir die leerders iets vertel oor die geskiedenis van klassieke en moderne danse. Of julle kan 'n snaakse storie hoor oor die komponis Joseph Haydn wat 'n Afskeidsimfonie gekomponeer het, net sodat die musikante in sy orkes uiteindelik toestemming van die vors kon kry om hulle lang verwagte vakansie te mag neem. Of julle kan saam met Klara en Frederik notasie ontdek, wat terloops al 200 jaar voor die geboorte van Christus begin ontwikkel het.

- 250 ensiklopedie-artikels oor instrumente, komponiste en musiekterme uit klassieke musiek, jazz en popmusiek
- meer as 200 volkleurillustrasies en foto's
- talle notevoorbeelde
- register met ongeveer 1000 terme
- verklarings oor die herkoms van terme
- uitspraak van vreemde terme
- 'n voorwoord deur Peter Schreier - vir kinders vanaf 7 jaar

Vereer met die Duitse Musiekuitgewersprys 2000.
Publikasiedatum: 2013-02-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869199180

Kinders: Nie-fiksie

Vertaler: Amelia de Vaal
Kinders  -  Nie-fiksie
R 190
Het jy geweet?
 Molle kan agteruit kruip.
 Sebras runnik nie, hulle blaf.
 'n Blouwalvis se hart is so groot en swaar soos 'n klein voertuig.

Of 'n mens nou van reënwoude, grasvlaktes, ysvelde of jou eie agtertuin praat: die diereryk is 'n skatkis vol van verstommende feite en fassinerende besonderhede. In hierdie boek leer ken lesers streek vir streek die leefwêrelde van 'n paar van die interessantste en gewildste diere op die planeet. Diereliefhebbers vanaf vier jaar oud kan gereed maak vir 'n ongelooflike ontdekkingstog!

Die boek sluit in:

- Ongeveer 60 portretfoto's wat die diereryk tot reg voor jou neus bring
- Meer as 350 dinamiese aksiefoto's wat diere uit ongewone hoeke belig
- Opsommende feiteblokkies gee al die belangrikste inligting oor elke dier, soos grootte, gewig, voeding en verspreiding
- Geillustreerde karakters Anna die dierkundige en Hanno die natuurfotograaf verskyn op elke bladsy van die boek en maak dit 'n begeleide toer deur 'n kleurvolle wonderwêreld van diere!

Hierdie boek is ook beskikbaar in Engels, Explore the Animal World.
Publikasiedatum: 2013-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869197278

Kinders: Nie-fiksie

Vertaler: Amelia de Vaal
Kinders  -  Nie-fiksie
R 275
Hoeveel tande het 'n haai? Hoe kry geitjies teen mure geloop? Wat is die mees ingewikkelde masjien op aarde? Waarom sien 'n mens jouself in 'n spieël? Sal tydreise ooit moontlik wees?

As jy al ooit oor reenboë en wolke gewonder het, vir ure na die miere kan staar of sommer net daarvan hou om te vra 'hoekom?' is hierdie die boek vir jou! Ontsluier die wonderlike geheimenisse van die plant- en diereryk en ontsyfer die raaisels van die wetenskap aan die hand van lekkerlees-teks, kleurryke foto's en verduidelikende illustrasies. Boonop is daar dwarsdeur die boek ook nuttige internetskakels wat jou selfs verder op jou soektog na antwoorde kan help. Kyk met nuwe oë na die wêreld waarin ons woon - van die kleinste vlekkie materie tot die reuse van die see en die land - en besef sommer vroeg-vroeg: daar is altyd nóg iets om te leer ken en te ontdek!
Publikasiedatum: 2013-05-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.