●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920680008

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 220
Leer alles oor interessante dinosourusse in hierdie raserige, feit-gevulde boek. Met tien dinosourusgeluide en maklik om te gebruik sleutels, is hierdie boek perfek om prehistoriese lande te verken.
Publikasiedatum: 2020-07-10
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920680015

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 220
Leer alles oor baba diertjies in hierdie raserige, feit-gevulde boek. Met tien dieregeluide en maklik om te gebruik sleutels.
Publikasiedatum: 2020-07-10
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920680022

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 220
Verken die plaas met feite op elke bladsy. 10 Dieregeluide in hierdie pragtige bordboek.
Publikasiedatum: 2020-01-29
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485900719

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 190
Goeienag maak deel uit van die kleurryke interaktiewe vat-en-voelspeelboekreeks.
Dit is slaaptyd en jy en jou baba sê saam goeienag vir al die diere en dinge terwyl julle aan die verskillende teksture vat en voel en deur die interessante openinge kyk. Die kleure vervaag geleidelik van helder daglig tot donkerte namate die boek vorder, tot dit nag word en jou baba rustig aan die slaap val.
Publikasiedatum: 2020-04-29
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485900726

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 140
Teenoorgesteldes maak deel uit van hierdie kleurryke interaktiewe vat-en-voelspeelboekreeks. Dié pragtige dikbandboek is uiters geskik vir klein handjies om te ontdek. Die vat-en-voel-strokies bevorder babas se sensoriese ontwikkeling en die babavriendelike woorde leer hulle terselfdertyd eenvoudige teenoorgestelde woorde, soos groot en klein, op en af, asook stadig en vinnig.
Publikasiedatum: 2020-06-26
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485900702

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 140
Gevoelens maak deel uit van die kleurryke interaktiewe vat-en-voelspeelboekreeks. Hierdie reek is ontwerp om die baba se sintuie van geboorte af te stimuleer en word op dié manier aan gevoelens bekendgestel. Babas en peuters word op 'n prettige manier aangemoedig om op die uitdrukking en gevoelens wat deur die prente uitgebeeld word, te reageer en te te speel.
Publikasiedatum: 2020-04-29
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485900696

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 140
Hallo Pappa! maak deel uit van die kleurryke interaktiewe vat-en-voelspeelboekreeks. Die prente van die verskillende babadiere is aan die linkerkant, en hul pappas s'n regs. Die baba en peuter vat en voel aan die prente van die pappadiere om agter te kom of hulle grof, glad, harig of sag is. Hulle ontdek ook watter geluide hulle maak. Op die laaste bladsy is daar 'n spieëlverrassing waar die babas hulself en hul pappas saam kan sien.
Publikasiedatum: 2020-04-29
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485300052

Kinders: Kartonboekies

Illustreerder: Shané Kleyn
Kinders  -  Kartonboekies
R 140
Die groot eet-boek is vol fynproewers: vrug- en viseters, vegetariërs, liefhebbers van neute, kaas of gras, blomlekkerbekke of omnivore (soos Jan) ... maar almal geniet dit om hul magies vol te eet.

'n Lekkerbek-boekie vir peuters vanaf 24 maande, met die daaglikse lewe van die kind as tema.
Publikasiedatum: 2014-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485300038

Kinders: Kartonboekies

Vertaler: Shané Kleyn
Kinders  -  Kartonboekies
R 140
Die groot baba-boek is vol baba's: kaal baba's en harige baba's, baba's wat lê en baba's wat regop staan, baba's wat honger is en baba's wat dors is ... Maar elkeen van hulle is oulik.

'n Mooi storie vir peuters wat 'n broertjie of sustertjie verwag.
Publikasiedatum: 2014-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869194253

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 140
Daar is verskillende slapers maagslapers, rugslappers, onderstebo-slaapers, eensame slapers en nog vele meer.....
Publikasiedatum: 2011-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869194260

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 140
Olifante het vet boude en varke het sagte boude. Zebras het gestreepte boude en paddas het groen boudjies.
Publikasiedatum: 2011-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869194277

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 140
In hierdie boekie sien 'n mens hoe verskillende diere hul liefde wys: Olifante hou mekaar met hul slurpe vas, katjies speel wild en ystervakkeries moet maar versigtig druk....
Publikasiedatum: 2011-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920679699

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 130
PEE-POH!
Toeter, die polisiemotor het 'n belangrike opdrag gekry. Sal hy dit kan uitvoer? Druk die knoppie om die storietyd in groot pret te verander.
Publikasiedatum: 2017-12-04
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920679675

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 130
MOEE! MOEE!
Klara is 'n vriendelike koei. Wie sal sy vandag op die plaas kan help? Druk die knoppie om die storietyd in groot pret te verander.
Publikasiedatum: 2017-12-04
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920679729

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 130
Kallie die groen trekker, werk hard op die plaas. Hy gesels met 'n paar oulike diere. Druk die knoppie om die storietyd in groot pret te verander.
Publikasiedatum: 2017-12-04

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.