Kinders
Kartonboekies

Results 1 to 15 of 65
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
9780798170185

My Boekhuisie: Baba se dag

Illustreerder: Cheeky Monkey
R 160
R 59Jy spaar R 101
Kinders is nooit te jonk om 'n boek saam met jou te geniet nie. Dis pret om saam na die prentjies te kyk en die name van bekende voorwerpe te leer. Die klein, hanteerbare boekies help peuters om woordeskat uit te brei, terwyl dit vroeë leesvaardighede ontwikkel. Hierdie pragtige boksie bevat vier kartonboekies met lieflike illustrasies en eenvoudige teks.
Publikasiedatum: 2017-10-01
Klik om te vergroot
9780798170192

My Boekhuisie: Op die plaas

Illustreerder: Cheeky Monkey
R 160
R 59Jy spaar R 101
Publikasiedatum: 2017-06-01
Klik om te vergroot
9781485307150

Eikewoudreeks Hasie soek slaaplek

Illustreerder: Philip de vos
R 130
Diep in die Eikewoud kan Hasie glad nie slaap nie.
Lig die flappies en vind uit wie haar so wakker hou
Publikasiedatum: 2016-11-01
Klik om te vergroot
9781485307143

Eikewoudreeks Soek vir Henna hen

Illustreerder: Philip de vos
R 130
Diep in die Eikewoud soek Otjie Ot vir Henna Hen.
Lig die flappies en help vir Otjie Ot om haar te kry
Publikasiedatum: 2016-11-01
Klik om te vergroot
9781485307129

Eikewoudreeks Vos se sokkies

Illustreerder: Philip de vos
R 130
Diep in die Eikewoud het arme Vos sy sokkies verloor.
Is hulle onder die mat, of binne-in die staanklok?
Lig die flappies, en soek saam.
Publikasiedatum: 2016-11-01
Klik om te vergroot
9781432307240

My eerste: vragmotors

R 90
My Eerste Vragmotors maak deel uit van die prettige eerste woord-en-prenteboek-reeks. Die peuter word aangemoedig om te praat en sy woordeskat met behulp van pragtige kleurfoto's uit te brei.
Publikasiedatum: 2016-10-01
Klik om te vergroot
9781432307257

My eerste 123

R 90
My eerste 123 maak deel uit van die prettige eerste woord-enprenteboek-reeks. Die peuter word aangemoedig om te tel en syfervaardighede te ontwikkel met behulp van pragtige kleurfoto's.
Publikasiedatum: 2016-09-01
Klik om te vergroot
9781432307264

My eerste liggaam

R 90
My Eerste Liggaam maak deel uit van die prettige eerste woord-enprenteboek-reeks. Die peuter leer om dele van die liggaam te benoem en ontwikkel waarnemingsvaardighede met behulp van pragtige kleurfoto's.
Publikasiedatum: 2016-09-01
Klik om te vergroot
9781432307271

My eerste troeteldiere

R 90
My eerste troeteldiere maak deel uit van die prettige eerste woorden-prenteboek-reeks. Die peuter leer verskillende troeteldiere met behulp van pragtige kleurfoto's identifi seer en ontwikkel hul waarnemingsvaardighede.
Publikasiedatum: 2016-09-01
Klik om te vergroot
9780798173483

Wat maak so? Wouddiere

R 135
Watter geluid maak 'n uil? Trek die kartonbladsye uit om die antwoord te vind en ontdek allerhande nuwe geluide. Met oulike plaasdiere en allerhande geluide om na te boots, sal hierdie raserige boek enige tyd van die dag 'n gunsteling wees.
Publikasiedatum: 2016-08-01
Klik om te vergroot
9780798173490

Wat maak so? Wilde diere

R 135
Watter geluid maak 'n leeu? Trek die kartonbladsye uit om die antwoord te vind en ontdek allerhande nuwe geluide. Met oulike plaasdiere en allerhande geluide om na te boots, sal hierdie raserige boek enige tyd van die dag 'n gunsteling wees.
Publikasiedatum: 2016-08-01
Klik om te vergroot
9780798173674

Supersagte sponsboekies: Ek kan sien!

R 135
Hierdie supersagte sponsboekie is geskik as 'n eerste leerboekvir babas en peuters. Hierdie inleiding tot diere bestaan uit supersagte sponsbladsye, en bevat helder illustrasies en eenvoudige teks wat rym. Dit sal jou kind se ontwikkeling en verbeelding stimuleer.
Publikasiedatum: 2016-07-01
Klik om te vergroot
9780798173681

Supersagte sponsboekies: Ek kan ry!

R 135
Hierdie supersagte sponsboekie is geskep as 'n eerste leerboek vir babas en peuters. Hierdie inleiding tot goed wat ry bestaan uit supersagte sponsbladsye, en bevat helder illustrasies en eenvoudige teks wat rym. Dit sal jou kind se ontwikkeling en verbeelding stimuleer.
Publikasiedatum: 2016-07-01
Klik om te vergroot
9780798173698

Supersagte sponsboekies: Ek kan speel!

R 135
Hierdie supersagte sponsboekie is geskep as 'n eerste leerboek vir babas en peuters. Hierdie inleiding tot speelgoed bestaan uit supersagte sponsbladsye, en bevat helder illustrasies en eenvoudige teks wat rym. Dit sal jou kind se ontwikkeling en verbeelding stimuleer.
Publikasiedatum: 2016-07-01
Klik om te vergroot
9781432307325

My eerste woorde

R 90
Moedig spraak aan en bou woordeskat met die prettige eerste woord en prenteboek.
My eerste: woorde maak deel uit van die prettige eerste woord-en-prenteboek-reeks. Die peuter leer eenvoudige woorde ken en voorwerpe met behulp van pragtige kleurfoto's identifiseer.
Publikasiedatum: 2016-06-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development