●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Nie-fiksie / Non-fiction
Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle

Results 1 to 15 of 34
Gesorteer volgens:  Taal
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920479794

Nie-fiksie / Non-fiction: Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle
R 220
Al die inligting wat jy nodig het om jou orgideë te versorg, of jy nou 'n groentjie of evare kweker is

Orgideë was lank die domein van spesialiskwekers, maar is deesdae so gewild dat hulle tans beskou word as uiters geskikte plante vir die massamark, en kan by kwekerye, supermarkte en bloemiste gekoop word. Die meeste orgideë word as geskenk ontvang deur mense wat nog nooit een gekweek het of aan die lewe kon hou nie, wat nog te sê dit vir 'n tweede keer te laat blom! Maar as die regte kweekaanwysings gevolg word, kan enigiemand op enige plek orgideë kweek en vir lang tydperke aan die blom hou.

Hierdie boek bevat al die inligting wat jy nodig het om jou orgideë te versorg, of jy nou 'n groentjie of evare kweker is. Dit fokus op Suid-Afrikaanse toestande met 'n plantseleksie was konsentreer op orgideë wat plaaslik goed sal groei. Die inligting is duidelik en eenvoudig, en dek alle aspekte van die kweek van orgideë sodat jy jou plante gelukkig kan hou en kan verseker dat hulle weer blom. Die inhoud sluit die volgende in:
- Wat maak orgideë anders as ander plante
- Die kweek van orgideë, van groeimengsels tot voortplanting en hibridisering
- Herkenning en hantering van peste en plae
- Gids tot die hooforgideegroepe, veral dié wat algemeen beskikbaar is, met volledige inligting oor die kweek en versorging daarvan
- Metgeselplante vir orgideë: plante wat in dieselfde groeitoestande gedy

Pragfoto's illustreer meer as 420 orgideespesies en -hibriede in die boek, en heelwat daarvan is spesiaal vir die boek geneem. Enigieen kan orgideë kweek bied dus hope visuele inspirasie saam met uitstekende praktiese inligting. Dit sal jou help om die perfekte orgideë te vind en dit maklik maak om hulle in die beste moontlike kondisie te hou.
Publikasiedatum: 2013-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920479695

Nie-fiksie / Non-fiction: Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle
R 160
Kate Emmerson, die Quick Shift Deva, het al duisende mense gehelp met haar unieke programme en deel nou haar passie vir en kundigheid oor hoe om op alle vlakke van jou rommel ontslae te raak met jou. Haar lewe en werkleuse is Leef lig, leef vry en hierdie boek wys jou hoe om dit in jou lewe toe te pas. Sy sal jou inspireer met haar diepgaande begrip van die sielkunde van rommel en hoe dit jou keer om die lewe te lei wat jy bestem is om nou te doen. Leer wat rommel eintlik behels deur 'n definisie wat jou sal bemagtig. Leer hoe ineengevleg die drie aspekte van rommel is en hoe hulle mekaar gyselaar hou. Sien die werklikheid van jou huidige rommel sonder skaamte of verwyte onder die oe. Verstaan hoe rommel jou keer om aan te beweeg en die leuse, leef vry, toe te pas. Sien jou persoonlike stelsel wat jou saboteer onder die oe en waarom jy eintlik rommel het. Bereken die finansiele koste van jou rommel akkuraat. Skuif jou rommel op 'n praktiese wyse deur Kate se stap vir stap proses oor 28 dae te volg. Bly gemotiveer sodat jy die oorweldigende gevoelens wat rommel meebring, kan hanteer. Leer eenvoudige truuks, stappe en stelsels om in die toekoms in beheer te bly.
Publikasiedatum: 2013-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920217228

Nie-fiksie / Non-fiction: Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle
R 140
Tuinmaak is deur die eeue 'n baie besondere stokperdjie wat werklik alle aanslae oorleef het en deel geword het van tuiniers se leefwyse. In Suid-Afrika stel tuinmaak in al die streke van ons land unieke uitdagings aan ywerige tuiniers.

Só maak ons tuin - maand in en maand uit verdeel Suid-Afrika in vyf tuinstreke wat ooreenstem met die erkende klimaatstreke.
Publikasiedatum: 2009-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920217235

Nie-fiksie / Non-fiction: Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle
R 30
Voedsame grond is die basis waarsonder geen tuinier sukses kan behaal nie. Die tuinier moet die samestelling van tuingrond verstaan en weet hoe en wanneer om kompos, organiese en anorganiese voeding toe te dien. Daarna moet die kwaliteit bestuur en beskerm word om te voorkom dat die kosbare grond uitgeput word. Voeding vir jou tuin kan sorg vir 'n pragtige tuin - natuurlik nie sonder jou as entoesiastiese tuinier nie!
Publikasiedatum: 2009-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920217259

Nie-fiksie / Non-fiction: Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle
R 30
Sommige insekte is welkome besoekers in jou tuin, maar die skadelikes kom ook ongenooid. Daarby betrap die swamme jou ook onverhoeds en, ai, die ewige onkruid! Hoe nou gemaak, want 'n verantwoordelike tuinier dien nie sommer lukraak insek- en plaagdoders op groot skaal toe nie? Wat van die res van jou tuin? Gelukkig is daar vir elke tuinier 'n oplossing in Skadelike insekte en siektes in jou tuin.
Publikasiedatum: 2009-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781919992952

Nie-fiksie / Non-fiction: Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle
R 175
Die skoonheid, vorm en geur van vars blomme gee kleur en lewe aan enige plek wat dit vul. Hierdie lieflike boek met sy pragfoto's en innoverende idees wys jou hoe om blomme op hul beste te vertoon en die plesier wat hulle jou bring, te verleng. Leer oor die beste blomme en loof vir rangskikkings wat hou, kleur, kobinasies en houers, hantering en ersorging van blomme en veel meer.
Publikasiedatum: 2009-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920217082

Nie-fiksie / Non-fiction: Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle
R 30
Die Tien uit Tien Tuinmaakreeks dek 'n verskeidenheid tuinontwerpe in 'n gerieflike klein formaat wat sommer byderhand gehou kan word terwyl jy tuinmaak. In elke boek word die geheime van suksesvolle tuinmaak in tien sleutelbeginsels saamgevat.
Publikasiedatum: 2008-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920217105

9781920217129

9781920217143

9781919992938

Nie-fiksie / Non-fiction: Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle
R 185
'n Vars blik op inheemse tuinmaak, of jy nou geleidelik uitheemse plante met inheemses wil vervang, of van voor af begin en volledig op ons eie plante fokus. Hierdie plante verg minder werk as uitheemses, het gewoonlik minder water nodig, wil byna geen chemiese kunsmis en insekdoders hê nie, en kos heelwat minder omdat jy hulle nie kort-kort hoef te vervang nie.
Publikasiedatum: 2008-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781875093960

Nie-fiksie / Non-fiction: Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle
R 170
In 'n klein tuin is dit noodsaaklik dat die ruimte deeglik beplan en ook goed versorg word. Omdat 'n mens met 'n beperkte area te doen het, verander die ontwerpbeginsels ietwat, en kundige, praktiese gebruik van die beskikbare ruimte is dus essensieel.
Publikasiedatum: 2008-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781875093762

Nie-fiksie / Non-fiction: Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle
R 210
Die kuns on spesifieke plante naby mekaar te plant sodat hulle mekaar op een of ander manier bevoordeel, word al honderde jare beoefen. Plantpasmaats is plante wat mekaar help deurdat hulle 'n reuk of chemikalieë afskei wat peste en plae afweer, of deurdat hulle voordelige insekte aanlok wat die omliggende plante bestuif of jag maak op skadelike insekte. Sommige plante stel weer voedingstowwe in die grond vry wat deur ander plante gebruik kan word.
Publikasiedatum: 2007-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781875093977

Nie-fiksie / Non-fiction: Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle
R 155
Publikasiedatum: 2007-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781919992402

Nie-fiksie / Non-fiction: Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Huis & Leefstyl / Home & Lifestyle
R 160
Rose met hul delikate geur en volmaakte vorm is reeds eeue lank die wêreld se gunstelingblom. 'n Bos rose, of selfs 'n enkele langsteelroos, is sedert die vroegste tye 'n simbool van liefde en gedeelde vreugde. Van die mistige middellande tot die droë woestyn, van die berge tot aan die see, het rose hulleself bewys as gewillige inwoners van enige tuin en word hulle altyd liefderyk versorg.
Publikasiedatum: 2006-10-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.