Nie-fiksie / Non-fiction
Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare

Results 1 to 15 of 73
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780062565754

Nie-fiksie / Non-fiction: Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare
R 300
R 240Jy spaar R 60
Do you prevent your child from making mistakes? Do you give your child power over you? Do you parent out of guilt? If so, you're not alone. Every parent wants to provide their child with the best and safest future. But in today's increasingly complicated and scary world, many parents have taken things a step too far, mistakenly believing that giving their children the best chance at a successful life involves trying to shield them from pain and reality. From free-range parenting to helicopter parenting, many of today's popular parenting practices aren't allowing parents to teach children the skills they need to become mentally strong adults. Amy Morin turns her focus to parents, revealing what not to do…
Publikasiedatum: 2018-10-31
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781471175305

Nie-fiksie / Non-fiction: Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare
R 260
R 208Jy spaar R 52
It's all here. Everything couples need to know before sperm and egg meet. Packed with the same kind of reassuring, empathic and practical information and advice that readers have come to expect from What to Expect, only sooner. Which baby-friendly foods to order up and which fertility-busters to avoid; lifestyle adjustments that you'll want to make and those you can probably skip. How to pinpoint ovulation, keep on-demand sex sexy, and separate conception fact from myth. With fully updated information on immunisation, genetic screening, Zika, ovulation tracking, how fertility can be affected by travel as well as BPA and phthalates, plus when to seek help and the latest on high-and-low-tech fertility treatments - from IVF to surrogacy and more.
Publikasiedatum: 2018-10-31
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781408710210

Nie-fiksie / Non-fiction: Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare
R 290
R 232Jy spaar R 58
The teen years are tough - for teens and for parents. Many parents dread the moodiness, dishonesty, preference of friends over family, exam stress, and the push for greater independence. Mothers have a pivotal role to play; this is a guidebook for parents and mothers of girls in particular as they navigate the rocky teenage landscape with their daughters aged 8 to 18. It aims to help them embrace the potential of their child's teenage years by marking this time of
growing maturity for girls and celebrating it with them. We celebrate birth, marriage and death, but this important life-transition from child to young adult is nowadays rarely acknowledged within an appropriate community.
Publikasiedatum: 2018-08-31
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432208257

Nie-fiksie / Non-fiction: Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare
R 249
R 199Jy spaar R 50
Kinders se 'handleiding' is in 'n groot mate in hulle unieke temperament opgeskryf. KWEEK KINDERS MET KARAKTER leer ouers hoe om elke kind s'n te volg - in 'n japtrap.

Wil jy weet ...

hoe om jou jong boompies so te buig dat hulle nie knak nie?
waarom 'n straf vir een kind werk maar nie vir die ander nie?
waarop om te fokus sodat jy die grootste impak kan maak?
hoe om jou kind se 'boomtaal' te praat sodat julle mekaar verstaan?
hoe om jou kind se emosies, wangedrag en behoeftes te hanteer?
Publikasiedatum: 2018-05-03
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780796320964

Nie-fiksie / Non-fiction: Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare
R 180
R 144Jy spaar R 36
Kweek kinders met heel harte is 'n praktiese gids om jou kind reg groot te kry in vandag se tye, na siel en gees. Hettie kyk indringend na kwessies soos die versorging van jou kind se liggaam, siel en gees, selfbeeldontwikkeling, die kweking van goeie karakter en die afleer van slegte gewoontes en die hantering van swak karaktereienskappe.
Publikasiedatum: 2018-04-24
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780796320056

Nie-fiksie / Non-fiction: Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare
R 225
R 180Jy spaar R 45
Met vandag se kennis van neurowetenskap kan ons kinders grootmaak om gelukkige en positiewe mense te wees. Dr Pieter van Jaarsveld begelei jou deur goed begronde navorsing om jou kind se brein te verstaan en reg te bedraad met oefeninge en speletjies sodat jou kind 'n gelukkige, gebalanseerde en florerende grootmens kan word.
Publikasiedatum: 2018-02-09
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799384307

Nie-fiksie / Non-fiction: Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare

Vertaler: Elmarie Botes
Illustreerder: Michael Emberley
Nie-fiksie / Non-fiction  -  Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare
R 185
R 148Jy spaar R 37
Hierdie maklik verstaanbare boek fokus op belangrike dinge waaroor kinders wonder: babas, voortplanting, liggame, gene, grootword, liefde, gesondheid en nog baie meer. Die inligting word op 'n eenvoudige en deernisvolle manier oorgedra met humoristiese kommentaar van 'n baie nuuskierige voëltjie en 'n teësinnig by wat sou verkies om eerder nie oor dié dinge te praat nie! Vrolike volkleur-strokiesprent-illustrasies help om die teks nog meer toeganklik te maak.
Hierdie eerlike en snaakse gids vir jong kinders oor babas, liggame, liefde, seks, voortplanting en families het reeds wêreldwyd klassieke status verkry. En na baie versoeke deur ons lesers is dit nou weer in Afrikaans beskikbaar.
Publikasiedatum: 2018-01-18
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485702191

Nie-fiksie / Non-fiction: Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare
R 140
R 112Jy spaar R 28
The miracle of birth brings great joy to new parents, but it also raises many questions and concerns. The seventh edition includes the latest information and provides sensible answers to your questions - even answers to questions you have not yet thought of!
• Preparing for conception
• How to care for your baby and yourself during pregnancy
• Choosing the right caregivers
• How your partner can contribute during pregnancy, birth and in caring for your baby
• The latest information on tests during pregnancy
• Pain relief and birthing options
• Advantages of breastfeeding and practical tips for breastfeeding success
• Preparing to bring your baby home and how best to involve siblings
• How to care for your newborn (and yourself, your partner and your family)
• The latest South African shoppers' guide and support groups.
Publikasiedatum: 2017-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415337349

Nie-fiksie / Non-fiction: Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare
R 160
R 128Jy spaar R 32
Parenting with Courage, a brand-new book by South African author and counselor, Mandi Hart, is a home-grown, contemporary guide on parenting that offers practical advice from a South African perspective.
If parenting were an adventure sport, it would be the most courageous sport in the world It's adventuring into the unknown, full of unexpected twists and turns and completely unpredictable. Schooling and tertiary education does little to prepare us for being parents, and in this ever-changing world, parents needs all the help they can get to cope with the increasing challenges that they face.

In Parenting with Courage, Mandi helps parents to realize that parenting first and foremost deals with who, not what, they are. She encourages readers to look inward and assess themselves before moving on to external influences. She offers practical guidelines and tools and points readers toward spiritual avenues for parenting with God's help.

Topics covered include:

'¢ The upshot of culture

'¢ Character and values

'¢ Stages of development

'¢ Discipline

'¢ Intentional parenting

'¢ How to pray for your child

Also included are many real-life stories that parents will be able to relate to, as well as Scripture verses and questions for personal reflection and discussion at the end of every chapter.
Publikasiedatum: 2017-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432206673

Nie-fiksie / Non-fiction: Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare
R 119
R 95Jy spaar R 24
Open-minded parents realise that parenthood
today is quite different from what it was twenty
years ago. They know that a child's future
doesn't just happen, but that it needs to be
created and that creativity will determine
whether a child will ultimately crawl or fly.
can be?
o you want your child to have a passion
and vision for the future?
potential to be successful?
temperaments are so different?
Publikasiedatum: 2017-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431617319

Nie-fiksie / Non-fiction: Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare
R 170
R 136Jy spaar R 34
Ontdek en ontwikkel kinders se unieke intelligensies sodat hulle met meer selfvertroue God se plan kan leef.

'Slim' is 'n kragtige woord. Kinders wat glo hulle is slim, presteer beter op skool en pak die lewe met meer selfvertroue aan. Maar kinders wat nie so dink nie, kan sukkel om te fokus.
8 tale van die brein help ouers om hulle kinders se unieke intelligensies te ontdek en ontwikkel. Is hulle woord-, logika-, prentjie-, musiek-, liggaam-, natuur-, mens- of self-slim? Dit bemagtig en rus ouers toe met nuwe en kreatiewe idees oor hoe om:
- hulle kinders se unieke intelligensies te aanvaar en te bevestig
- hulle kinders aan te moedig om met al 8 intelligensies te leer
- enige intelligensie wat 'verlam' is weer aan te wakker
- wangedrag op nuwe, opbouende maniere te verander
- hulle kinders geestelik en in hulle verhoudings te lei, asook na 'n goeie loopbaankeuse
Verder bied die boek ook twee speletjies per bepaalde intelligensie om vas te stel of dit 'n sterk of swak punt is, bylaes met hoe kinders hulle intelligensies kan gebruik om woorde se betekenisse te leer en dink-werkwoorde, asook evalueringsvraelyste op www.8GreatSmarts.com.
8 tale van die brein is geskik vir ouers met kinders van alle ouderdomme en is gebaseer op die teorie van multi-intelligensie.

Oor die outeurs
Kathy Koch, PhD, is die stigter en president van Celebrate Kids, Inc., in Fort Worth, Texas. Sy praat met ouers, onderwysers en kinders van alle ouderdomme oor die temas in hierdie boek en haar ander drie boeke: Finding Authentic Hope and Holeness, Screens and Teens en No More Perfect Kids, wat saam met Jill Savage geskryf is.
Publikasiedatum: 2017-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928405054

Nie-fiksie / Non-fiction: Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare
R 250
R 200Jy spaar R 50
This is the heart of home schooling, to raise a child in a loving environment and be involved in their interests. Magda captures this concept beautifully in this book. If you want to know where to turn in order to get answers about home schooling and I dare say parenting in general, turn the pages of this book and you will get a clear glimpse into the world of home schooling.'
Publikasiedatum: 2017-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799367454

Nie-fiksie / Non-fiction: Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare
R 205
R 164Jy spaar R 41
Om kinders groot te kry is 'n uitdaging waarvoor daar nie keuring of eksamens is nie, en jou bondeltjie liefde word ook nie met 'n handige handleiding afgelewer nie.
Superma (en ander mites) bied 'n humoristiese kykie op swangerskap, geboortes, babadoeke, seks na kinders en die hoeveelheid wyn wat daarmee gepaard gaan. Ons almal streef om superma's te wees en dit help om soms die humor in die harde werklikheid raak te sien. Chantelle noem 'n ding op sy naam, selfs al is dit 'n lelike ding met 'n lelike naam.
'Die skrywer is eerlik, intelligent, snaaks en vol oneerbiedige opinies. Mens hou sommer dadelik van haar. Meestal het ek kopknikkend gelees, maar selfs wanneer ek nie saamgestem het nie, het ek dit geniet om te hoor hoe sy 'n ding sien, want sy's nie vervelig nie.' - Helen Schöer, redakteur van Baba & Kleuter-tydskrif
Publikasiedatum: 2016-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780620580106

Nie-fiksie / Non-fiction: Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare
R 120
R 96Jy spaar R 24
Wie 'n oupa of 'n ouma het, is gelukkig. Wie albei het, is geseënd.

Wie kleinkinders het, is skatryk!

Petru en Ida Gräbe is die ouers van vier kinders en grootouers van elf kleinkinders. Hulle het albei al verskeie boeke die lig laat sien. So sê Oupa, So sê Ouma is 'n bundel wenke, staaltjies en wyshede waarby lesers hulle eie lekkeronthou oor grootouers en kleinkinders kan voeg!
Publikasiedatum: 2016-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485305774

Nie-fiksie / Non-fiction: Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare
R 225
R 180Jy spaar R 45
Jou liggaam verander en jou emosies gaan op hol. Hoekom is jy skielik omgekrap,selfbewus en fyngevoelig en hoekom is daardie pes van 'n meisiekind ewe skielik vir jou so oulik? Glo dit of nie puberteit het aangebreek! Maar moenie bang wees nie jy is nie al een wat daardeur gaan nie.
Publikasiedatum: 2016-10-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.