●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R500 ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869193911

Kinders: Uitverkoping

Vertaler: Daniel Hugo
Kinders  -  Uitverkoping
R 160
R 65Jy spaar R 95
Mamma se vriendin het onlangs gevra: 'Nou, wat sal dit wees?' Mamma het geantwoord: 'Gesond!' En Pappa het gesê: ''n Hond sal dit beslis nie wees nie!' Toe lag almal. Behalwe ek. Hoekom dan nie 'n hond nie? Daar is mos al 'n kind! Maar ons kort 'n hond.
Publikasiedatum: 2011-02-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799394764

Kinders: Uitverkoping

Kinders  -  Uitverkoping
R 200
R 79Jy spaar R 121
Kan 'n gids jou regtig help om liefde te vind?
Emma is vasbeslote - dié vakansie gaan sy 'n ou kry. Hy gaan na soutwater ruik, en haar vir eens en vir altyd kan laat vergeet van haar beste vriendin se broer, Christiaan, wat haar buitendien nie eens raaksien nie. Toe sy nie lank nie na hul aankoms by Jeffreysbaai 'n sekere blonde branderplankryer raakloop, klop haar hart sommer dadelik vinniger. Emma ontdek boonop 'n boek wat stap vir stap verduidelik hoe om 'n ou se hart te wen en sy besluit om die uitdaging te aanvaar ... Sy gaan die boek se raad volg en die beste vakansieromanse ooit hê!
Wat kan verkeerd loop?

Hierdie is romantiese fiksie vir tieners. Trefwoorde: liefde, humor, seevakansie. Annabel Allers se vorige roman, Kupido.com, het ook by die romantiese fiksie genre gepas. Sy is self nog jonk, en swot tans BA Multimedia Studies: Multimedia in Digitale Visuele Kuns aan UNISA.
Publikasiedatum: 2019-06-15
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799391817

Kinders: Uitverkoping

Vertaler: An-Mari Fouché
Kinders  -  Uitverkoping
R 200
R 79Jy spaar R 121
Kleurvolle woordeboek vol pret!
Hierdie prettige, kleurvolle woordeboek is ideaal om jou kind se taal- en geletterdheidsvaardighede te ontwikkel en verbeter. Met volop selfstandige naamwoorde, werkwoorde en byvoeglike naamwoorde is daar ook allerlei opwindende onderwerpe: van wilde diere, beroepe en storietyd tot plaaslewe en kleure, vorms en getalle. Daar is volop dinge om te sien op elke bladsy en vyf eenvoudige, maklik leesbare stories stel nog meer woorde aan die kind bekend en help om vroeg reeds skryfvaardighede te ontwikkel.
Hierdie boek is geskep in samewerking met 'n vooraanstaande opvoedkundige konsultant, Penny Coltman, en is geskik vir kinders wat nog nie lees nie, beginnerlesers en almal wat Afrikaans wil leer.
Die boek bevat ook heelwat besprekingspunte om taalontwikkeling aan te moedig, en die duidelik gemerkte prente bevorder lees- en skryfvaardighede.
Publikasiedatum: 2019-01-29
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799393132

Kinders: Uitverkoping

Illustreerder: Fanie Viljoen
Kinders  -  Uitverkoping
R 160
R 69Jy spaar R 91
Ligte, kamera, aksie!
Ewald het nie 'n bang haar op sy kop nie - veral omdat hy deesdae die ster van die supergewilde Aksieheld Austin-rolprente is!
Die derdie fliek, Onheil op skedelbaai, word op 'n geheimsinnige eiland verfilm en dadelik begin dinge verkeerd loop. Die vliegtuig beland amper in 'n ongeluk, iemand probeer Ewald met 'n mes steek toe hy afswem na die skeepswrak, Sonia Blom word amper van die lighuis se trappe afgegooi - en daar is 'n reusehaai wat in die baai rondwem.
Dan is daar nog Melita - die geheimsinnige meisie wat glo die eiland is vervloek. Sy waarsku dadelik vir Ewald en Cardo dat mense wat te veel weet van wat op die eiland aangaan, sterf.
Hierdie asemrowende reeks avontuurverhale uit die pen van Fanie Viljoen is perfek vir jong lesers wat hou van stories propvol aksie en adrenalien!
Publikasiedatum: 2019-03-15
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799399028

Kinders: Uitverkoping

Kinders  -  Uitverkoping
R 260
R 92Jy spaar R 168
In hierdie aangrypende grootword-verhaal vir tieners takel die gesoute jeugboekskrywer Jan Vermeulen moeilike temas kaalvuis. Dit is 'n boeiende storie oor verslawing, tweede kanse en wat dit beteken om jouself waarlik te vind. 'n Kragtoer van 'n boek wat nooit die leser met maklike antwoorde onderskat nie. Asem hoort op elke tiener se boekrak.
Asem was die eerstepryswenner van LAPA Uitgewers se jeugromankompetisie vir 2015. Hier is een van die beoordelaars se mening oor die roman:
* ''n Grinterige, uitdagende en bowenal hoopvolle jeugverhaal wat jou tot op die laaste bladsy boei. Barries se smeulende woede en selfvernietigingsdrang word net so eerlik en oortuigend soos sy pad na herstel uitgebeeld. Hierdie is 'n moet-lees-boek.'

Die spesiale uitgawe is gedruk op aanvraag - dit bevat minder kru taal en minder grafiese tonele as die oorspronklike.
Publikasiedatum: 2021-02-22
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485301165

Kinders: Uitverkoping

Illustreerder: Jane Ray
Kinders  -  Uitverkoping
R 185
R 40Jy spaar R 145
Hierdie is die merkwaardige ware verhaal van 'n kameelperd wat in 1827 van Egipte tot in Frankryk moes reis. Atir, die kameelperd se bewaarder, reis saam met haar tot in Parys, waar sy die eerste kameelperd tot op daardie tydstip is. Die mense is dolverlief op haar. 'n Pragtige verhaal deur 'n bekroonde outeur en kunstenaar.
Publikasiedatum: 2014-09-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928407485

Kinders: Uitverkoping

Kinders  -  Uitverkoping
R 45
R 25Jy spaar R 20
Hoekom moet jy vir kinders boeke lees? Want dit wakker hulle verbeelding aan en laat hulle meer van die wereld verstaan. Dit leer hulle ook om fyn te luister, verbeter hulle taalgebruik en gee hulle 'n hupstoot op die pad om die geskrewe woord te verstaan.
Dit is lekker om stories met jou kind te deel!
Dit is 'n wonderlike manier om kosbare herinneringe op te bou, en dit kan maklik een van die lekkerste tye van die dag word.
Publikasiedatum: 2020-08-20
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928407478

Kinders: Uitverkoping

Kinders  -  Uitverkoping
R 45
R 25Jy spaar R 20
Hoekom moet jy vir kinders boeke lees? Want dit wakker hulle verbeelding aan en laat hulle meer van die wêreld verstaan. Dit leer hulle ook om fyn te luister, verbeter hulle taalgebruik en gee hulle 'n hupstoot op die pad om die geskrewe woord te verstaan.
Dit is lekker om stories met jou kind te deel!
Dit is 'n wonderlike manier om kosbare herinneringe op te bou, en dit kan maklik een van die lekkerste tye van die dag word.
Publikasiedatum: 2020-08-20
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928431220

Kinders: Uitverkoping

Kinders  -  Uitverkoping
R 55
R 29Jy spaar R 26
Publikasiedatum: 2022-01-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928431206

Kinders: Uitverkoping

Kinders  -  Uitverkoping
R 55
R 29Jy spaar R 26
Publikasiedatum: 2022-01-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928431213

Kinders: Uitverkoping

Kinders  -  Uitverkoping
R 55
R 29Jy spaar R 26
Publikasiedatum: 2022-01-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928431190

Kinders: Uitverkoping

Kinders  -  Uitverkoping
R 55
R 29Jy spaar R 26
Publikasiedatum: 2022-01-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928431237

Kinders: Uitverkoping

Kinders  -  Uitverkoping
R 55
R 29Jy spaar R 26
Publikasiedatum: 2022-01-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485307594

Kinders: Uitverkoping

Vertaler: Amelia de Vaal
Illustreerder: Anette Swoboda
Kinders  -  Uitverkoping
R 160
R 70Jy spaar R 90
Ben is 'n Indiaan, skatsoeker en kaskarbestuurder. Ben is sommer enigiets wat hy wil wees. En sy troeteldierskilpad gaan oral saam. Of hulle nou as dapper Indiane (skelmpies) Ben se ouboet se boomhuis gaan verken, of in die spruitjie gaan toets of Meneer Skillie nie dalk vinniger in die water is as op land nie ... Enige uitstappie is pret, en 'n wêreld van avonture wag op hulle. Die stories is vanuit die seuntjie se perspektief vertel en is hartlik en snaaks.
Publikasiedatum: 2017-12-20
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869194550

Kinders: Uitverkoping

Illustreerder: Dale Blankenaar
Kinders  -  Uitverkoping
R 160
R 65Jy spaar R 95
Arme bleek Bennie Botha hoes elke aand dat die mure bewe en sy bed kraak. Sy ma se stink salf en die dokters se stoommasjien help net mooi niks nie.
Bennie se beste vriend Piet (dis nou die spinnekop wat ook in Bennie se kamer bly) kla boonop dat Bennie se gehoes hom uit die slaap hou!
Bleek Bennie is sowaar MOEG vir die HOES wat hom elke aand so wakker hou. Sal hy 'n plan kan maak om daarvan ontslae te raak?
Publikasiedatum: 2011-12-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.

© All Rights Reserved 2023
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.