●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Nie-fiksie / Non-fiction
Geloof / Religion

Results 1 to 15 of 26
Gesorteer volgens:  Titel
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485309673

Nie-fiksie / Non-fiction: Geloof / Religion

Vertaler: Karel Schoeman
Nie-fiksie / Non-fiction  -  Geloof / Religion
R 170
'n Stil gemoed verskyn oorspronklik in 1993 in Engels onder die titel Tranquil Mind. Die eerste Afrikaanse uitgawe verskyn in 1997, en die tyd is dus ryp vir 'n heruitgawe.
'n Stil gemoed is 'n eenvoudige inleiding tot die Boeddhisme en meditasie. Die Boeddhisme is wesenlik 'n aantal metodes om met die verstand en gemoed om te gaan. As ons hierdie metodes verstaan en op ons lewens toepas, sal hulle ons inherente vermoë om innerlike vrede, erbarming en wysheid te ervaar laat ontplooi deur die potensiaal van ons gees te ontwikkel.
Mediteerders in die Weste ervaar unieke probleme as gevolg van hul kulturele, sosiale en sielkundige agtergrond. Aan die hand van sy uitgebreide akademiese en praktiese ervaring stel die skrywer van hierdie inleiding die onderwerp bekend op 'n manier wat met dié invloede rekening hou.

Meditasie deursny al die illusie, al die projeksie, al die verwarring wat by ons bestaan oor ander mense en bowenal oor onsself. (Rob Nairn)
Publikasiedatum: 2018-10-12
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781473691100

Nie-fiksie / Non-fiction: Geloof / Religion

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Geloof / Religion
R 230
The original trilogy, now in an omnibus edition, that gave rise to the series and global phenomenon Conversations with God. Neale Donald Walsch was experiencing a low period in his life when he decided to write a letter to God, venting his frustrations. What he did not expect was a response. As he finished his letter, he was moved to continue writing - and out came extraordinary answers to his questions. The correspondence resulted in the global bestseller Conversations with God, which presents the answers Walsch received, helping him to change himself, his life and the way he understood the world beyond the physical. Book Two expands the dialogue between Neale and God to deal with the more global topics of geopolitical and metaphysical life on the planet, and the challenges facing the world, while Book Three takes us even further in our questioning and search for answers, dealing with the universal truths of the highest order, and the challenges and opportunities of the soul. This incredible series contains answers that will change you, your life, and the way you view other beings. 'An extraordinary book' Mail on Sunday
Publikasiedatum: 2018-06-15
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781559394765

Nie-fiksie / Non-fiction: Geloof / Religion

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Geloof / Religion
R 345
Publikasiedatum: 2018-09-26
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781611809343

Nie-fiksie / Non-fiction: Geloof / Religion

Illustreerder: Guy Newland
Nie-fiksie / Non-fiction  -  Geloof / Religion
R 360
The most extensive teaching given by the Dalai Lama in the West on a seminal Tibetan Buddhist text-now included in the Core Teachings of the Dalai Lama series.

When the Dalai Lama was forced to go into exile in 1959, he could take only a few items with him. Among these cherished belongings was his copy of Tsong-kha-pa's classic text The Great Treatise on the Stages of the Path to Enlightenment. This text distils all the essential points of Tibetan Buddhism, clearly unfolding the entire Buddhist path.

In 2008, celebrating the long-awaited completion of the English translation of The Great Treatise, the Dalai Lama gave historic six-day teaching at Lehigh University to explain the meaning of the text and to underscore its importance. It is the longest teaching he has ever given to Westerners on just one text, and the most comprehensive. From Here to Enlightenment makes the teachings from this momentous event available for a wider audience.
Publikasiedatum: 2021-02-26
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781559394796

Nie-fiksie / Non-fiction: Geloof / Religion

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Geloof / Religion
R 305
Publikasiedatum: 2019-01-28
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869190088

Nie-fiksie / Non-fiction: Geloof / Religion

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Geloof / Religion
R 200
R 29Jy spaar R 171
Die Evangelie van Thomas is deel van die geskrifte wat in 1945 in Egipte ontdek is. Hieruit kom 'n Jesus te voorskyn wat anders lyk as wat
die sinop tiese Evangelies en selfs Paulus hom voor stel.
Publikasiedatum: 2002-01-10
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869190095

Nie-fiksie / Non-fiction: Geloof / Religion

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Geloof / Religion
R 180
R 60Jy spaar R 120
n dié publikasie spreek agt vakkundiges kontro versiële onderwerpe aan. Die doelstelling is om God op eietydse maniere te herontdek en
om teologies ongeskoolde gelowiges te betrek by 'n herverbeelding van God.
Publikasiedatum: 2002-01-10
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928426448

Nie-fiksie / Non-fiction: Geloof / Religion

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Geloof / Religion
R 240
Godsdiens is 'n vlot vir spiritualiteit. Tot nou was dit 'n heel nuttige vlot. Maar tye het verander. Ons het nou die oorkantste oewer bereik. Die landskappe het indringend verander.

Dit plaas enorme druk op tradisionele godsdiensbeskouings van God en die lewe. In hierdie nuwe wêreld van kwantumfisika kan ons eenvoudig nie meer na die lewe kyk met die bygelowige drieverdieping-wêreldbeeld van onder meer die Bybel en die Koran nie.

Die oorkantste oewer daag tradisionele denkwyses en lewensbeskouings uit. Dit nooi die leser om saam nuwe moontlikhede te ontdek en terselfdertyd ruimte en respek aan mekaar te gun.
Publikasiedatum: 2019-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781611807936

Nie-fiksie / Non-fiction: Geloof / Religion

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Geloof / Religion
R 395
This is the most informative and thorough book on Dzogchen available. These teachings are on Dzogchen, the heart essence of the ancient Nyingma tradition of Tibetan Buddhism. Exploring this esoteric subject in print for the first time, His Holiness offers the reader insights into one of Buddhism's most profound systems of meditation. He discusses both the philosophic foundations and the practices of this system--taking into account the approaches of various schools and teachers.
Paying tribute to the uniqueness of Dzogchen, His Holiness sets it within the wider spectrum of Tibetan Buddhism as a whole. He explains the essence of Dzogchen practice and addresses questions such as why Dzogchen is called 'the pinnacle of all vehicles,' what are its special features, and what are the crucial principles of the other Buddhist paths which a Dzogchen practitioner should know.
Publikasiedatum: 2020-06-10
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780639601083

Nie-fiksie / Non-fiction: Geloof / Religion

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Geloof / Religion
R 295
''n Radikale Geloofsbevryding' Hierdie manuskrip was nie bedoel om gepubliseer te word nie. Dit was aanvanklik 'n bestekopname van die skrywer se betrokkenheid by en blootstelling aan die NG Kerk-familie waarin hy gebore is, grootgeword en uiteindelik as predikant gedien het. Ben du Toit se eerste boek, God? Geloof in 'n postmoderne tyd, is in 2001 met die gesogte Andrew Murray-prys vir Christelike publikasies bekroon. Dit het 'n woordeskat gebied vir talle ander mense se reis. Amper twee dekades later neem hy die vraag oor God en die relevansie van godsdiens en geloof verder. Vir baie mense sal hierdie boek nie 'n gemaklike leeservaring wees nie. Daar sal egter lesers wees wat 'n eie bevrydende ervaring in hul verhouding met die kerk, geloof en met God sal beleef deur die boek te lees. En wat 'n woordeskat sal vind. Net soos Du Toit se eerste boek baie mense minder alleen met hulle teologiese ongemak en kritiese vrae laat voel het, kan hierdie boek 'n wonderlike verrassende volgende fase van hul lewens inlei, soos dit tans met die skrywer die geval is. Die afronding van die teks het plaasgevind aan die begin van die wêreldwye Covid-19-pandemie. Hierdie boek toon hoe die vraag na die betrokkenheid van God gevra word, net soos telkens in die verlede tydens ander krisisse. Net soos wat die Covid-19-pandemie 'n nuwe era inlui, kan hierdie publikasie 'n nuwe denkraamwerk ten opsigte van geloof inlui. Hier word baie name genoem en na vele stemme geluister. Uiteindelik gaan dit nie oor hulle as individue nie, maar wel, kollektief, oor Die Kerk - 'n bepaalde verteenwoordiging van die verskynsel wat Godsdiens genoem word. Maar inderwaarheid gaan dit nie eers oor hulle nie, maar oor God - terwyl die enigste manier waarop ons iets van God kan weet, deur die woorde en lewens van mense is.
Publikasiedatum: 2020-11-11
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781509886500

Nie-fiksie / Non-fiction: Geloof / Religion

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Geloof / Religion
R 340
Pope Francis explores the idea of happiness and shows how we can bring more meaning and purpose to our lives.
For Pope Francis, the appreciation of our everyday lives is a spiritual undertaking. Joy is a divine attribute and creating joy around us an essential part of faith. Happiness in This Life delivers, in warm, engaging language accessible to believers and nonbelievers alike, key lessons instructing readers on how to find love and happiness in a chaotic world.

Along the way, Pope Francis discusses the sanctity of women's rights, the challenges that face today's young people, and why fighting discrimination is the essence of loving thy neighbour. He shares personal stories and anecdotes from his life and provides comforting messages of hope. The core ideas of his Holiness' papacy - mercy, support for marginalized people, and diplomacy - shine through.

Full of inspiration and guidance for personal growth, this life-affirming book will help readers find the path towards spiritual well-being and living a happy life.
Publikasiedatum: 2017-12-31
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781473690615

Nie-fiksie / Non-fiction: Geloof / Religion

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Geloof / Religion
R 335
The resurrection of Jesus is at the heart of the Christian faith, bringing God's power - which will some day heal and renew the world - into our lives now. That power is here only partially, but substantially; and this gives Christians a realistic, but irrepressible, hope. It is a hope for change in our lives and in our society; a hope that changes Christians in every way, shaping every aspect of our lives.

But it is only together with the cross that we see the particular way resurrection hope shapes us. We are delivered by a Saviour who triumphed through weakness and loss; who came to riches through becoming poor; and to exalted life through the experience of death. And having coming to new life by admitting our own weakness and inability to save ourselves, we live the rest of our lives according to this pattern: the way up is to go down; the way to true power and influence is to serve; the way to be truly rich is to give all we have; the way to real happiness is to work for the happiness of others.
Hope in Times of Fear unlocks the meaning of both the cross and Jesus' resurrection. Here the central message of the Christian faith is revealed - with unshakable belief, piercing insight and a profound message of hope for the world.
Publikasiedatum: 2021-04-30
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781946764201

Nie-fiksie / Non-fiction: Geloof / Religion

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Geloof / Religion
R 305
Formulated by Thich Nhat Hanh during the Vietnam War, the Fourteen Mindfulness Trainings of the Order of Interbeing are a penetrating expression of traditional Buddhist morality coming to terms with contemporary issues. In this new third edition, Thich Nhat Hanh introduces the term 'mindfulness trainings' for 'precepts.' Thich Nhat Hanh is a Zen master, scholar, and peacemaker. He was nominated by Dr. Martin Luther King, Jr., for the Nobel Peace Prize and is author of over thirty books, including Being Peace, Living Buddha Living Christ, and Teachings on Love. He is the founder of Plum Village, a meditation community in France that leads retreats on 'the art of mindful living.'
Publikasiedatum: 2020-07-28
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869191603

Nie-fiksie / Non-fiction: Geloof / Religion

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Geloof / Religion
R 180
R 29Jy spaar R 151
'n Versameling artikels wat 'n insiggewende blik op liefde en seksualiteit bied. Die aanbieding van 'n wye spektrum perspektiewe
verseker dat die leser ingelig word, sonder om te voel dat die teks hom of haar tot een spesifieke sienswyse wil oorhaal.
Publikasiedatum: 2006-01-10
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869190033

Nie-fiksie / Non-fiction: Geloof / Religion

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Geloof / Religion
R 180
R 60Jy spaar R 120
In Life in Christ Raniero Cantalamessa, preacher to the papal household, presents a project ofre-evangelization and spiritual renewal based on St. Paul's Letter to the Romans. It is therefore neither an exegetical commentary nor a theological treatise, but goes straight to the heart of what animated the Apostle when he wrote this letter. His aim was not to give the Christians of Rome - and the Christians of later generations - a difficult text on which to exercise their critical wisdom but rather to impart a spiritual gift to them so that they would be strengthened and mutually encouraged by each other's faith.At the beginning of the third millennium a new phenomenon is spreading through the Christian Churches which can only be the work of the Holy Spirit. Up to now Christians of different denominations have proclaimed Jesus Christ mainly in competition and rivalry with one another, thus compromising our testimony in the eyes of the world. Why should we not grasp this unique occasion to start proclaiming together with brotherly love our common belief in Christ, which is far more important than what still separates us? Pope John Paul II has espoused this project and has expressed the wish that all Christians take this opportunity for fruitful cooperation in the many areas which unite us; these are unquestionably more numerous than those which divide us.' Life in Christ is a contribution to the realization of this project. Father Cantalamessa has made the most of the insights and riches present in each one of the three main Christian traditions: Catholic, Orthodox, and Protestant, avoiding those points not commonly shared by all believers in Christ, or at least by the majority of them. The Letter to the Romans lends itself to this aim because it deals with the basics of the Christian faith, leaving all the rest aside. It is the ideal basis for that 'Common Witness' which is becoming more and more central to ecumenical dialogue. This is, therefore, a first and 'partial' attempt to present a spirituality and a proclamation corresponding to the new grace of understanding and unity given to the Christians in the second half of this century.
Publikasiedatum: 2002-01-10

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.