●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R500 ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780637003490

Leermiddels: Algemeen

Leermiddels  -  Algemeen
R 150
'n Heerlike doen-saam-aktiwiteitsboek vir die klaskamer. Gebaseer op die eerste ses boekies van Die klein boek van-reeks deur Fanie Viljoen. Tekste uit elk van die ses boekies word gebruik met begripsvrae, tematiese gesprekspunte, lekker pret mondeling- en skryfaktiwiteite. Die ses boekies is: Die klein boek van fantastiese feite, Die klein boek van gruwelike geheime, Die klein boek van hipercool hondetoertjies, Die klein boek van skitterende speelgoed, Die klein boek van katastrofiese kattekwaad, Die klein boek van mal modes.
Hierdie boek is ideaal vir klaskamer en help met die hoe en die wat van aanbieding van en gebruik van niefiksietekste. Die wye verskeidenheid aktiwiteite sal niemand verveeld laat nie. Die aktiwiteitsboek kan saam met Boekpak 1 van Die klein boek vanreeks gebruik word. Die aktiwiteitsboek kan vir Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taalsprekers gebruik word.
Publikasiedatum: 2023-09-29
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776073733

Leermiddels: Algemeen

Leermiddels  -  Algemeen
R 150
Die verhaal neem die lesers op ʼn lugballonavontuur saam met Katerien, Stef, Ouma Kathie en ʼn Great Dane-brak - Krummel. Ouma Kathie se emmerskoplys neem hulle letterlik na hoër hoogtes. Die titel vorm deel van die Best Books vir klaslees-reeks wat fokus op leesboeke wat EAT-leerders in die klas kan lees. Die memorandum vir die kontekstuele vrae agterin die boek, asook ekstra onderrigmateriaal, word gratis na publikasie van die boek op bestbooks.co.za gelaai.
Publikasiedatum: 2023-10-23
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776355525

Leermiddels: Algemeen

Leermiddels  -  Algemeen
R 280
Hoe gemaak wanneer jy filmstudie as 'n genre in jou klas moet behandel? Druk speel! is spesiaal geskryf om onderwysers te help om die hoe en wat van filmanalise beter te kan verstaan. Nie net help flimstudie met leerders se verbetering van visuele geletterdheid nie, maar dit bevorder ook kritiese denke. Volkleurfoto's van Suid-Afrikaanse films word gebruik om filmiese aspekte te verduidelik. Aspekte wat onder andere bespreek word, sluit in: verskillende vorme van films, kamerawerk, redigering, kostuums en grimering, musiek en klank, hoe om resensies te skryf.

Leon van Nierop is een van Suid-Afrika se bekendste filmresensente. Behalwe TV-aanbieder en -vervaardiger en rolprentresensent vir verskeie publikasies, radio en televisie, is hy ook 'n dosent, hy was spesiale professor in film en is steeds 'n beoordelaar wat op verskeie panele dien. Sy vorige boek oor Filmstudie is heeltemal uitverkoop. Hierdie nuwe titel kan met vrug vir Huistaal en Eerste Addisionele Taal gebruik word, vir IEB- en staatskole. Die fokus van die boek is om die onderwyser in die klas met hierdie genre te help, deur voorbeelde van take en vrae vir die eksamen. Resensies en 'n onderhoud met 'n vervaardiger is ook ingesluit.
Publikasiedatum: 2022-10-27
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780637002394

Leermiddels: Algemeen

Leermiddels  -  Algemeen
R 130
Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is só saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik. Die gids begin met 'n opsomming van literêre aspekte, gevolg deur vrae, besprekingspunte, taalvrae van elke hoofstuk. Die antwoorde van die vrae word agterin verskaf. Die gids sal onderwysers help om literêre aspekte op 'n eenvoudige manier te onderrig en al die aktiwiteite, vrae en antwoorde sal beslis die voorbereidingstyd verkort.
Publikasiedatum: 2023-10-30
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776358489

Leermiddels: Algemeen

Leermiddels  -  Algemeen
R 120
Hierdie studiegids is ideaal vir onderwysers om saam met die leesboek in die klaskamer te gebruik. Leerders kan die studiegids met vrug vir selfstudie gebruik.
Publikasiedatum: 2023-02-28
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780637001298

Publikasiedatum: 2023-03-31
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780637001311

9781776358502

9780620556422

Leermiddels: Algemeen

Leermiddels  -  Algemeen
R 395
Hierdie nuwe woordeboek is uniek in die mark. Dit bevat nie net die basiese woorde en terme vir Wiskunde van Graad 3 tot 12 nie, maar al die definisies wat jy nodig sal hê om 'n spesifieke konsep te verstaan en so ook fotos en illustrasies. Die Afrikaanse weergawe het ook 'n ekstra voordeel deurdat die Engelse vertaling ook gegee word.

* Verkry 'n beter begrip van Wiskunde
* Evolusionere woordeboek vir Wiskundeleerders en -onderwysers
* Meer as 600 sleutewoorde, term en simbole in Wiskunde
Sluit illustrasies, uitspraak, woordsoort en die oorprong van woorde in

'My Wiskunde-Buddie voorsien die ideale hulpmiddel wat goed geskryf is en uitstekende illustrasies bevat om die leerder te help om die konsepte vinnig te snap deur selfstudie. Dit word ook goed aangebied met kleurkodes sodat leerders van alle ouderdomme die verduidelikings moeiteloos kan volg. Ek beveel hierdie boek sonder huiwering vir onderwysers en leerders aan. Die gebruik van hierdie handboek sal baie wanbegrippe uit die weg ruim en na my mening behoort dit verpligte leesstof vir alle skole te wees'. Dr Peter Hawkey (UNISA)
Publikasiedatum: 2016-03-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776354559

Leermiddels: Algemeen

Leermiddels  -  Algemeen
R 230
Hierdie boek is ideaal vir gebruik in die klas om leerders se skryfvaardighede te ontwikkel en is belyn met die KABV-riglyne. Praat jy! vertel die stories van Thérèse Hulme en die jongmense wat sy oor 'n tydperk van sewentien jaar aan die skryf gekry het in van die mees gemarginaliseeerde gemeenskappe in die Wes-Kaap. Laat haar narratiewe benadering jou inspireer om ook uit niks uit 'n skryfkultuur in jou klas te vestig. Om jou daarmee te help is die boek vol kopoopmaak-vrae en praktiese oefeninge vir leerders, herkouvrae vir onderwysers en besprekings wat nuwe insigte bring na KABV-taaldoelwitte. Maar dis veral die stories, gedigte, dramateks en rymkletse van die jong skrywers van haar piemp en Yoh!-skryfgroepe wat jou verbeelding én die van leerders in jou klas sal aangryp! Hierdie boek is 'n eerste in sy soort, maar kan vergelyk word met 'n niefiksieboek soos Help! My kind is anders deur Christien Neser. Beide boeke dien as gids vir onderwyser en ouer vir die spesifieke onderwerpe.
Publikasiedatum: 2022-08-30
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776357611

Leermiddels: Algemeen

Leermiddels  -  Algemeen
R 150
Hierdie studiegids is ideaal vir onderwysers om saam met die leesboek in die klaskamer te gebruik. Leerders kan die studiegids met vrug vir selfstudie gebruik.
Publikasiedatum: 2023-02-28
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780637001236

9780637001137

9781776358427

9780637001250

Leermiddels: Algemeen

Leermiddels  -  Algemeen
R 130
Hierdie studiegids is ideaal vir onderwysers om saam met die leesboek in die klaskamer te gebruik. Leerders kan die studiegids met vrug vir selfstudie gebruik.
Publikasiedatum: 2023-02-28
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae

© All Rights Reserved 2023
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.