Leermiddels
Woordeboeke / Atlasse

Results 1 to 15 of 19
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
9780625026623

My Eerste Atlas Graad R tot Graad 4

R 246
Publikasiedatum: 2015-12-01
Klik om te vergroot
9780798170277

1000 Woorde Afrikaans - Engels

R 180
Hierdie tweetalige Afrikaans - Engels woordeboek bevat 1000 geillustreerde woorde met hul vertalings. Kinders sal dit geniet om na die prente van bekende tonele te kyk en te leer om voorwerpe daaruit te benoem. Stadig maar seker sal hulle hul woordeskat uitbrei. Dit bevat ook 1000 aparte illustrasies van alledaagse situasies, voorwerpe, diere, plante, ensovoorts. En dan is daar Woefie, 'n skattige hondjie wat in snaakse situasies beland. Kinders sal dit geniet om vir Woefie op te spoor.
Publikasiedatum: 2015-10-01
Klik om te vergroot
9780636173323

Platinum Laerskool Atlas Graad 4 tot 7

R 172
Publikasiedatum: 2015-10-01
Klik om te vergroot
9780199070381

Oxford Primêre Atlas vir Suid-Afrika Graad 4 tot 7

R 175
Publikasiedatum: 2014-10-01
Klik om te vergroot
9781775786016

Prentewoordeboek

R 110
Publikasiedatum: 2014-08-01
Klik om te vergroot
9780521708838

Cambridge Wiskunde woordeboek vir skole graad 4 tot 9

R 165
Die Cambridge Wiskundewoordeboek vir skole bevat 1000 verklarings van wiskundige konsepte en woorde, gemik op die Intermediere Fase en Senior Fase van Suid Afrikaanse skole.
Publikasiedatum: 2014-06-01
Klik om te vergroot
9780199070404

Oxford Sekondêre Atlas vir Suider-Afrika Graad 7 to 12

R 193
Die Oxford Sekondere Atlas vir Suider-Afrika vorm deel van 'n puik baanbrekersreeks, gebaseer op die jonste beskikbare kartografie. Die atlas is ontwerp om kernvaardighede en kennis in die intermediêre fase te vestig, en die duidelike uiteensetting en vars perspektiewe lmaak dit 'n onontbeerlike hulpbron om die uitdagings wat die nuwe kurrikulum stel, met vertroue tegemoet to gaan.
Publikasiedatum: 2014-04-01
Klik om te vergroot
9780799350814

My eerste Atlas 'n Wêreldatlas

R 200
R 100Jy spaar R 100
- In watter land kan jy ongeveer 700 verskillende tale hoor?
- Waar ry die ministers soms met fietse parlement toe?
- Watter land is so groot dat dit sewe dae per trein neem om van oos na wes te ry?
- In watter Suid-Afrikaanse dorp het die polisie op kamele gery?
- Watter provinsie in Suid-Afrika is die grootste?

Verken die wêreld met hierdie prettige volkleur-atlas! Propvol fantastiese feite oor al die vastelande, en oor Suid-Afrika en sy nege provinsies. INGESLUIT 'n Muurkaart van Suid-Afrika
Publikasiedatum: 2014-02-01
Klik om te vergroot
9780195997958

Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek

R 125
- Moderne, omvattende woordeskat en leerdervriendelike ontwerp

- Akkurate, eenvoudige definisies verduidelik die konsepte wat jy moet verstaan

- Voorbeeldsinne wat jou wys hoe om woorde reg te gebruik
Publikasiedatum: 2012-10-01
Klik om te vergroot
9781868901289

Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek / Pharos Bilingual School Dictionary

R 180
"Hierdie splinternuwe tweetalige woordeboek vervang die bestaande Pharos Skoolwoordeboek en Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek. Die nuwe Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek bevat meer as 10 000 trefwoorde uit Afrikaans en Engels. Hierdie versameling trefwoorde bevat die kernwoordeskat van albei tale.
Die volgende inligting word vir elke trefwoord verskaf: woordafbreking, primêre klem, fleksievorme soos meervoude, verledetydsvorme en trappe van vergelyking, 'n gepaste vertaling, en volsinne, wat die gebruik van die woord illustreer. Die trefwoord word in blou aangegee wat die woordeboek meer gebruikersvriendelik maak. Afleidings van die trefwoord word na die inskrywing gegee, sodat die gebruiker woordfamilies kan identifiseer.
Publikasiedatum: 2012-09-01
Klik om te vergroot
9781770257801

Longman-Hat English : Afrikaans / Afrikaans : Engels School Dictionary / Skoolwoordeboek

R 140
Publikasiedatum: 2011-11-01
Klik om te vergroot
9781775780700

My HAT Storiewoordeboek

R 150
My HAT Storiewoordeboek is 'n unieke voorlees-(4 jaar+) en saamleesboek (7 jaar+) wat die taal en denke van kinders stimuleer. Deur middel van fantasieryke en dikwels humoristiese verhaaltjies en rympies - ondersteun deur prettige volkleurillustrasies - word die betekenisse verklaar van woorde wat dikwels moeilik is om aan jong kinders te verduidelik.
Publikasiedatum: 2010-12-01
Klik om te vergroot
9780195992533

Oxford Mini Skoolwoordeboek School Dictionary Graad 4 - 7

R 90
Hierdie woordeboek is ontwerp om jou te help om beter Afrikaans, indien jy n leerder van Afrikaans is, of beter Engels, indien jy n leerder van Engels is, te skryf en te praat. Dit bied ondersteuning in vier sleutelareas, soos hieronder aangetoon.
Publikasiedatum: 2010-05-01
Klik om te vergroot
9781770255951

HAT Afrikaanse Skoolwoordeboek

R 140
Die HAT Sakwoordeboek bevat meer as 30 000 woorde en uitdrukkings, duisende voorbeeldsinne en -frases, meer as 300 illustrasies, sinonieme, antonieme, inligting oor die herkoms van woorde, intensiewe vorme, manlike en vroulike vorme, afkortings en terme vir Afrikaans Huistaal (gr. 4-12) en Afrikaans Eerste Addisionele Taal (gr. 6+).
Publikasiedatum: 2010-01-01
Klik om te vergroot
9781770257184

My Eerste HAT

Vertaler: Daniel Hugo
Illustreerder: Paula Gerritsen
R 150
My eerste HAT is 'n vrolike woordeboek vir Afrikaanse kinders én kinders wat graag Afrikaans wil leer. Woorde wat belangrik is vir taalontwikkeling word speel-speel aangeleer deur voorlees, saamlees en
later self lees. Die boek is pragtig geïllustreer en leesvriendelik uiteengesit.
Publikasiedatum: 2009-10-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development