Christelik / Christian
Troos & Berading / Bereavement & Counselling

Results 1 to 12 of 12
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
9780796320087

Leeg

R 170
Saam met swangerskap kom hoop en drome. Maar vir vir sommige spat dié drome wreed aan skerwe met 'n miskraam of stilgeboorte, wat vrae laat soos: Waarom, Here? Leeg is 'n praktiese gids saamgestel deur 'n dokter, 'n pastoor en 'n pastorale terapeut, spesiaal vir ouers wat 'n miskraam of stilgeboorte beleef het. Dis vir elkeen wat sit met worstelvrae en magteloos voel teenoor die verlies. Die pad van rou en aanvaarding is geensins maklik nie, maar te midde van dit alles ís daar hoop.
Publikasiedatum: 2017-06-01
Klik om te vergroot
9780796319272

Die dag na die rowers opgedaag het

R 189
R 39Jy spaar R 150
Wat bly oor die dag na die rowers by jou was, jy gehoor het dat jy kanker het, die egskeidingsbevel op jou beteken is, jy by die graf van 'n geliefde gestaan het? Hoe lyk jou reis van bloot oorleef na weer LEEF?
Die 30 dae-reis in hierdie boek wil jou uitdaag om elke dag voluit te leef. Jy kan verwonderd én met behae 'n heildronk drink op die enkele leefbeurt wat jy het en die lewenseisoen waarin jy jou bevind, vier.
Publikasiedatum: 2017-06-01
Klik om te vergroot
9780796320582

n Reënboog deur my trane

R 130
'n Reënboog deur my trane is 'n bron van ryke troos en bemoediging vir enigeen wat treur oor die verlies van 'n geliefde en wat genesing soek vir hulle verskeurde harte. Dit bied 31 dagstukkies, gebede en inspirerende aanhalings wat God se vertroosting in onstuimige tyde met die leser deel, asook 'n lys van beloftes uit die Bybel vir spesifieke behoeftes in tye van nood.
Publikasiedatum: 2017-03-01
Klik om te vergroot
9781432206260

Val en Opstaan

R 144
Miskien was jy al lus om te sê: Waar is die vorm wat 'n mens invul om die lewe te bedank? Ek is klaar met die rat race. Klaar met die verantwoordelikhede en die stress; die seerkry en die pyn; met hoop dat môre beter gaan wees.

Andries Enslin is onlangs self deur so 'n lewenskrisis.

Maar hy het deur sy seer gewerk, teruggebons en sterker anderkant uitgekom. In Val en opstaan deel hy sy storie en vertel hoe God hom gedra het op sy geloofspad.
Publikasiedatum: 2017-02-01
Klik om te vergroot
9781431615452

As dood Lewe word

R 120
Die reis na aanvaarding.

Soms tref die dood van 'n geliefde ons heeltemal onÂ-verwags.

As dood lewe word is die ware verhaal van 'n gesin se pyn, hartseer en vrede ná die afsterwe van hulle geliefde Ouboet, soos geskryf vanuit die oogÂ-punt van die ma, bekende skrywer Helene de Kock. Dit is die verhaal wat die ongenaakbare waarheid vertel van die finale afskeid, die harde werklikheid en die aanvaarding wanneer 'n geliefde sterf.

Stap die pad saam met Helene in die tydperk net voor en ná haar seun se dood, en hoe die gesin mekaar ondersteun het en deur ander ondersteun is. En dan bo alles: hoe hulle aanvaar het dat 'n alÂ-magtige God dit so beskik het en dat hulle sy belofÂ-tes kan vertrou.

As dood lewe word bied bemoediging vir elkeen wat 'n geliefde aan die dood moes afstaan.
Publikasiedatum: 2016-08-01
Klik om te vergroot
9780796319937

God se troos as jy swaar kry

R 150
Ons almal ervaar soms dat die seer en swaar kry van die lewe ons voete onder ons laat uitgly. Daar gebeur dinge met ons wat ons selfs laat twyfel aan God se liefde vir ons - onverklaarbare rampe wat ons nie met God se liefde vir ons kan laat rym nie. Veral wanneer hierdie seer en swaar kry lank aanhou, is dit baie moeilik om te bly glo en steeds op God te vertrou. God staan jou ook in jou swaarkrytye getrou by - Hy is altyd daar vir jou, gereed om jou regop te hou as jou voete wil gly.
Publikasiedatum: 2016-07-01
Klik om te vergroot
9781432205829

5 Minutes before and after death

R 135
R 108Jy spaar R 27
Heaven or Hell?

Death is an inevitable part of life.

A reality that hurts.

But it is also the beginning of the life hereafter. And that is exactly where all our questions arise ...

Is my date of death predestined - and by whom?
What happens before you take your last breath?
Where do you go after you die?
What does hell look like and must we fear ending up there?
Can you go to heaven when you commit suicide?
What will it be like to spend eternity with Jesus?
5 Minutes Before and After Death unravels the secrets and mysteries of death. It is blatantly honest about unbiblical religious views and warns readers to make the right decision today! It's not a sermon intended to scare you ...

The words of Jesus about the afterlife in Luke 16:19-31 will answer most of your questions. Isak Burger's insight and wisdom found in the Word, will replace your fears with certainties about God's free gift of grace.

This book will give you new-found appreciation for the privilege of being able to live your life to the full.

We have a wonderful prospect awaiting us after we die!

When you're mourning a loved one's death - take courage in the fact that you will be reunited with them one day!
Publikasiedatum: 2016-06-01
Klik om te vergroot
9781431613373

50 Dinge wat jy oor die Hemel moet weet

R 140
Ons wil almal weet wat gebeur met ons wanneer ons doodgaan. Mense vra al hoe meer vrae oor die hemel en weet nie waar om die antwoorde te kry nie.
John Hart sê egter die Bybel beantwoord al ons belangrikste vrae oor die hemel. 50 dinge wat jy oor die hemel moet weet verduidelik spesifieke Skrifgedeeltes en gee 'n eerlike en pragtige beeld van ons toekomstige ewige tuiste.
Die boek beantwoord 50 spesifieke vrae en elke antwoord word verder ondersteun met addisionele Skrifverwysings. Vrae wat behandel word, sluit in:
- Wie gaan almal hemel toe?
- Gaan ons dadelik hemel toe?
- Wat gaan ons daar doen?
- Sal ons ons geliefdes sien?
- Sal ons ons aardse lewe onthou?
- Is daar diere in die hemel?
Elke antwoord in 50 dinge wat jy oor die hemel moet weet bied troos en vrede in die waarheid oor die hemel.
Publikasiedatum: 2015-05-01
Klik om te vergroot
9780796312181

Rainbow through my tears

R 129
R 103Jy spaar R 26
Rainbow Through My Tears is a source of great comfort and inspiration to all who are grieving for the loss of a loved one and are looking for ways to mend their broken hearts.
It presents the reader with 31 devotions, prayers and inspirational quotes that share God's consolation in turbulent times, as well as a list of Bible promises for specific needs in difficult times.
Publikasiedatum: 2011-08-01
Klik om te vergroot
9781920527006

Stukkend lewe na 'n doodskoot

R 160
Hoe tel 'n mens die stukke van die halfgeboude legkaart van jou lewe weer op na 'n lewensveranderende gebeurtenis? Bly jy stukkend - of bly jy lewe en hou aan om die legkaart te voltooi? Die Erasmus - gesin beleef groot trauma wanneer twee van die boeties koelbloedig geskiet word, en die hele gesin moet wys waarom en of hulle in God glo.
Publikasiedatum: 2011-08-01
Klik om te vergroot
9780796306470

Cura vitae: Illness and the healing of life

R 895
R 716Jy spaar R 179
Ultimately healing and survival depend on existential categories: on vision, for example, on hope, on the imaginative capacity, on the ability to transcend the anxiety of those about us, and on a response to challenge that treats crisis as opportunity for growth. - E.H. Friedman Generation to generation: Family Process in Church and Synagogue. New York: Guilford, 1985.

CURA VITAE is a theology of life and of healing from the perspective of Christian spirituality. It aims to encourage a paradigm shift in pastoral care by enabling caregivers to understand and deal with the existential issues raised by the crisis of illness.

The author argues that without the necessary equipment and preparation, illness is easily experienced as an unbearable burden. This in turn deeply affects the patient's coping ability and potential for healing. However, where there is adequate existential understanding and the appropriate development of skills to deal with illness, it may be an opportunity for growth in life and faith. Central to these skills is the patient's framework of meaning, perception of life and understanding of God.

CURA VITAE is a comprehensive and magisterial work, the fruit of much study, research and experience. It provides a serious and challenging theological perspective on a range on issues relating to illness, death and healing. It is also a practical guide for caregivers.

The author deals with major issues such as sickness and health in an African context, HIV/AIDS, cancer and heart disease. He also provides an extensive and up to date bibliography for further reading and research.
CURA VITAE is a powerful tool for ministers and other pastoral workers. It also provides vital reading on the existential issues raised by illness, death and healing for all healthcare professionals.
Publikasiedatum: 2008-05-01
Klik om te vergroot
9781868237494

Die A tot Z van berading

R 250
Die A tot Z van berading is die mees omvattende beradingsgids in Afrikaans vir sielkundiges, pastors, maatskaplike werkers en lekeberaders; trouens, vir elke persoon wat ander mense wil help om hul probleme te bowe te kom en 'n vervulde lewe te lei.
Die A tot Z van berading benader 'n wye reeks kwessies vanuit 'n Christelike perspektief, insluitend persoonlike kwessies, ontwikkelingskwessies, interpersoonlike kwessies, identiteitskwessies, familie- en gesinskwessies, en 'n verskeidenheid ander probleme.



Elke hoofstuk bevat ?n gevallestudie, Bybelse beginsels en omvattende inligting oor die oorsake en gevolge van elke probleem, en gee volledige riglyne vir die berading van mense wat daarmee worstel.
Publikasiedatum: 2005-12-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development