●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Christelik / Christian
Ouerskap / Parenting

Results 1 to 8 of 8
Gesorteer volgens:  Titel
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415337387

Christelik / Christian: Ouerskap / Parenting

Christelik / Christian  -  Ouerskap / Parenting
R 160
Die avontuur van ouerskap is 'n splinternuwe boek deur 'n Suid-Afrikaanse skrywer en berader, Mandi Hart. Hierdie eietydse gids vanuit eie bodem bied praktiese raad oor ouerskap vanuit 'n Suid-Afrikaanse perspektief.
As ouerskap 'n avontuur-sport was, sou dit beslis die sport gewees het wat die meeste durf verg. Dit is 'n avontuur na die onbekende, besaai met onverwagse kronkels en draaie - heeltemal onvoorspelbaar! Skool en tersiêre opleiding beteken nie veel in ons voorbereiding om ouers te word nie, en ouers het al die hulp nodig wat hulle kan kry om die toenemende uitdagings wat hulle van dag tot dag teëkom, te hanteer.Mandi help ouers om te besef dat dit in die eerste plek gaan oor wie en nie wat jy is nie. Sy moedig lesers aan om na binne te kyk en hulself te beoordeel, en beweeg dan aan na die invloed van eksterne faktore. Sy verskaf praktiese gereedskap en wys op die belang van die geestelike aspekte van ma- en pawees met God se hulp. Onderwerpe sluit in:

'¢ Die invloed van ons kultuur

'¢ Karakter en waardes

'¢ Die fases van ontwikkeling

'¢ Dissipline

'¢ Doelbewuste ouerskap

'¢ Hoe om vir jou kinders te bid

Die avontuur van ouerskap bevat ook talle ware ouerskap-stories, en Bybelverse en vrae vir nadenke aan die einde van elke hoofstuk.
Publikasiedatum: 2017-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415341629

Christelik / Christian: Ouerskap / Parenting

Christelik / Christian  -  Ouerskap / Parenting
R 120
Hierdie boek is 'n wonderlike hulpmiddel om jou en jou kind te help om seksualiteit op 'n gesonde en lewegewende manier te ontdek.
As 'n ouer is een van die vrae waarvoor ons nooit regtig gereed is nie, wanneer jou kind skielik vra: 'Waar kom babas vandaan?' Om met ons kinders oor seks te praat behoort nie 'n ongemaklike gesprek te wees wat ons eerder probeer vermy nie. Ons moet dit eerder sien as 'n noodsaaklike geleentheid beskou om met ons kinders te gesels en hulle met Godvresende kennis toe te rus vir gesonde toekomstige verhoudings. Dié gesprek: Bytjies, blommetjies en kosbare lewens is 'n gids wat jou sal help om vrae soos waar babas vandaan kom op 'n reguit en eerlike, maar tog sagte manier te beantwoord. Dit spreek onderwerpe soos liefde, seks, bevrugting en geboorte aan, en vier die wonder en doel van 'n mens se lewe. Dit sluit 'n woordelys van terme en nuttige wenke vir ouers en voogde in, en is 'n wonderlike hulpmiddel om jou en jou kind te help om seksualiteit op 'n gesonde en lewegewende manier te ontdek.
Publikasiedatum: 2019-10-17
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
6006937147379

Christelik / Christian: Ouerskap / Parenting

Christelik / Christian  -  Ouerskap / Parenting
R 149
24 Kaartjies in die geskenkboks.
Neem 'n foto van jou kleinding saam met die pragtige geïllustreerde kaartjie om elke mylpaal te koester en te deel.
Elke kaartjie het agterop plek om die datum en ander besonderhede neer te skryf.
Dit word afgerond met 'n inspirerende boodskap uit die Bybel.
Publikasiedatum: 2020-01-22
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
6006937147430

Christelik / Christian: Ouerskap / Parenting

Christelik / Christian  -  Ouerskap / Parenting
R 149
24 Kaartjies in die geskenkboks.
Neem 'n foto van jou kleinding saam met die pragtige geïllustreerde kaartjie om elke mylpaal te koester en te deel.
Elke kaartjie het agterop plek om die datum en ander besonderhede neer te skryf.
Dit word afgerond met 'n inspirerende boodskap uit die Bybel.
Publikasiedatum: 2020-01-22
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
6006937147447

Christelik / Christian: Ouerskap / Parenting

Christelik / Christian  -  Ouerskap / Parenting
R 149
24 Boxed Cards to capture your baby's first milestones
Publikasiedatum: 2020-01-22
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
6006937147362

Christelik / Christian: Ouerskap / Parenting

Christelik / Christian  -  Ouerskap / Parenting
R 149
24 Boxed Cards to capture your baby's first milestones.
Publikasiedatum: 2020-01-22
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431612345

Christelik / Christian: Ouerskap / Parenting

Christelik / Christian  -  Ouerskap / Parenting
R 90
Gesinne is die belangrikste eenheid wat God daargestel het. God het pa's gemaak om die priester, profeet en koning van die huis te wees en 'n voorbeeld vir hulle seuns te wees.
Angus Buchan moedig pa's in Pa's en seuns aan om die verhouding met hulle seuns te slyp, te beskerm en te koester. Die boek moedig terselfdertyd ook seuns aan om hul verhouding met hulle pa te koester en so een van dié belangrikste gesinsbande te versterk.
Temas wat in Pa's en seuns bespreek word, sluit in: 'n pa se aanvaarding, rolmodelle, genade en respek, nederigheid teenoor hoogmoed, opoffering, wat maak iemand 'n pa en onversetlike liefde.
Pa's en seuns sal elke pa oortuig om die pa te wees wat God wil hê hy moet wees en wys watter ongelooflike impak dit op sy kinders sal hê.
Publikasiedatum: 2017-08-17
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780764232848

Christelik / Christian: Ouerskap / Parenting

Christelik / Christian  -  Ouerskap / Parenting
R 290
Whether you became a single parent through divorce, death, adoption, or some other situation, you've probably wondered what the future holds for you and your children. Will you be able to provide the emotional, financial, and spiritual support your family needs?

The Single Parent will encourage you in your journey and help avert problems before they arise. It is filled with wise counsel, biblical truth, and real-life stories--the author's own as well as those of the many single moms and dads who have come across her path through the years. It will help you bolster your abilities in such areas as

* improving your child's behavior
* negotiating boundaries
* graciously seeking and accepting help from others
* trusting God in the process

God cares for the single parent and will provide for you and your children. Let this book give you the tools you need as you walk with him in this journey.
Publikasiedatum: 2019-07-02

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.