●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R500 ●●●

Christelik / Christian
Gebed / Prayer

Results 1 to 15 of 34
Gesorteer volgens:  Posisie
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776371143

Christelik / Christian: Gebed / Prayer

Christelik / Christian  -  Gebed / Prayer
R 99
Do you sometimes wonder what to pray about? Do you long for a richer, deeper prayer life? In this pocket-sized devotional, Angus Buchan will be your prayer partner as you speak with Jesus through 365 short, powerful and faith-filled prayers. A key Scripture verse accompanies each prayer to inspire a deeper prayer life based on God's Word while a pithy quote gives you something to ponder. Also included are short yet powerful prompts, encouraging you to live out each day's reading. Whatever you need - whether patience, peace, joy or God's loving grace - Pocket Prayers for Every Day will guide you as you open up your heart to God, developing a deeper, more intimate relationship with Him. Be inspired to walk closer to your Savior as you talk to Him and experience His comfort, love and grace.
Publikasiedatum: 2023-04-20
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431626076

Christelik / Christian: Gebed / Prayer

Christelik / Christian  -  Gebed / Prayer
R 99
Is daar kommer in jou hart, of onbeantwoorde vrae? Neem dit na God toe in gebed! Angus Buchan is jou gebedsvennoot met die 365 kort, kragtige en Skrifgebaseerde gebede. Elke gebed word afgerond met ’n sleutelvers en aanhaling, asook ’n praktiese wenk om geloofsgroei in jou lewe aan te moedig. Wat jy ook al nodig het – of dit geduld, vrede, vreugde of genade is – Sakpas-gebede vir elke dag sal jou lei om jou hart oop te maak teenoor jou Skepper en só jou verhouding met Hom te verinnig. Vind nuwe krag en inspirasie wanneer jy met jou Skepper praat en sy troos, liefde en genade ervaar.
Publikasiedatum: 2022-10-05
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776351398

Christelik / Christian: Gebed / Prayer

Vertaler: Joey Kok
Christelik / Christian  -  Gebed / Prayer
R 180
Die lig van Sy nabyheid: Gebede wat jou naderbring aan God se hart is die Afrikaanse vertaling van die gewilde topverkoper Amerikaanse boek, The Light of His Presence: Prayers to Draw You Near to the Heart of God. Die geliefde Bybelleraar en dogter van Billy Graham deel die ryke skatkis van haar persoonlike gebede om die leser te begelei tot dieper, meer intieme daaglikse gesprekke met God. Soos baie van ons, het Anne Graham Lotz gesukkel met gebed. Deur die jare het sy ontdek dat haar gebede en gesprekke met die Here verdiep en meer intiem word wanneer sy dit neerskryf. Die lig van Sy nabyheid: Gebede wat jou naderbring aan God se hart bevat veertig van hierdie tere, eerlike gebede vir werklike situasies wat jou aanmoedig om jou eie gebedslewe te verdiep deur aanbidding, belydenis, danksegging en voorbidding. Die boek moedig die leser aan om volledig op God se beloftes te vertrou en bevat vele bemoedigende oordenkings, inspirerende aanhalings en ook ruimte vir die leser om sy/haar eie woorde aan die Here neer te skryf. New York Times het Anne Graham Lotz aangewys as een van die 5 invloedrykste evangeliste van haar generasie. Anne se boeke is topverkopers en internasionale pryswenners in verskeie tale.
Publikasiedatum: 2022-07-01
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780638001259

Christelik / Christian: Gebed / Prayer

Christelik / Christian  -  Gebed / Prayer
R 150
For the longest time, believers all over the globe have turned to well-known prayers to help them achieve a more intimate relationship with God. One such classic is the Lord's Prayer, which is a treasure trove for every Christian's spiritual journey.
Every day, believers around the world recite the Lord's Prayer. But could we drink even more deeply from this sacred gift? After immersing herself in the Our Father prayer, author and Bible teacher Becky Harling has found herself more deeply and profoundly in love with Jesus and passionate about following Him.
Our Father: A Study Of The Lord's Prayer is a 6-week study that will help you to also grow closer to God by diving deeper into this well-loved prayer. You will discover 6 life-changing invitations that Jesus offers every believer through this prayer. Jesus warmly invites us to:
• know God as Father
• worship
• surrender
• ask audaciously
• find freedom through forgiveness
• live victoriously.
We are living in a time of increasing fear and depression, a time of disenchantment and disappointment. But there is healing for our souls in the Lord's Prayer. It not only teaches deep theology about our relationship with God but also about our relationship with others. Join Becky Harling in reclaiming the beauty, boldness, and blessing offered to every believer through the Our Father prayer.
Publikasiedatum: 2024-02-15
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780638008524

Christelik / Christian: Gebed / Prayer

Christelik / Christian  -  Gebed / Prayer
R 150
Vir baie eeue het gelowiges oor die wêreld heen bekende gebede gebid om God intiemer te leer ken. Die Ons Vader-gebed is so 'n gebed en 'n geestelike skatkis vir elke Christen.
Gelowiges oraloor bid elke dag die Ons Vader. Maar is daar meer te put uit hierdie geskenk van Jesus self? Becky Harling, skrywer en Bybelonderwyser, het dieper gedelf in die Ons Vader en daardeur 'n groter liefde vir Jesus en die Vader ontwikkel.
Ons Vader: 'n Studie Van Die Diep Waarhede In Jesus Se Modelgebed: 'n 6-week-Bybelstudie SB is 'n studie oor ses weke wat jou verhouding met God versterk terwyl jy hierdie geliefde gebed in diepte bestudeer. Ontdek ses lewensveranderende uitnodigings wat Jesus deur hierdie gebed aan elke gelowige rig. Jesus nooi jou uit om:
• God as Vader te ken
• te aanbid
• jouself oor te gee
• met vertroue te vra
• vryheid te vind deur te vergewe
• oorwinnend te leef
Ons leef in 'n tyd van toenemende vrees, depressie, ontnugtering en teleurstelling. Maar die Ons Vader-gebed bied genesing vir ons siele. Bo en behalwe onderrig oor ons verhouding met God, leer die gebed ons ook belangrike aspekte oor ons verhouding met ander. Kom saam op 'n ontdekkingsreis deur die Ons Vader en maak God se vrede, vertroue en standvastigheid jou eie.
Publikasiedatum: 2024-02-15
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431624980

Christelik / Christian: Gebed / Prayer

Christelik / Christian  -  Gebed / Prayer
R 199
Die meeste mense besef die belangrikheid van gebed en ons weet ook dat Jesus in sy aardse bediening gereeld gebid het. Maar hoe moet ons bid? Hoe kan ons gebede prakties wees? Doelgerigte gebed is 'n “gebedskool” of handleiding wat ten doel het om mense prakties te laat bid. Dit bied 40 onderwerpe wat lesers stap vir stap wys hoe hulle die Skrif kan bid. Elke onderwerp word ondersteun deur teksverse wat reeds verwerk is tot gebede of as riglyn gebruik kan word. Aan die einde van die boek is 'n studiegids waarin lesers hulle daaglikse vordering in die 40 dae kan meet. Doelgerigte gebed is 'n praktiese gids wat Christene sal wys hoe om die Skrif te gebruik in hulle gebedstyd saam met die Vader.
Publikasiedatum: 2019-06-15
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781781801475

Christelik / Christian: Gebed / Prayer

Christelik / Christian  -  Gebed / Prayer
R 425
Now in paperback, from the New York Times best-selling author of Sacred Contracts and Anatomy of the Spirit, a timely guide with 100 prayers for entering into a personal relationship with the Divine. "I've loved so many of Caroline Myss's books, but maybe none so much as Intimate Conversations with the Divine. Has there ever been a more urgent need for her unique and profound (and sometimes wonderfully cranky) take on our spiritual reality, healing, and the language of holiness?" Intimate Conversations with the Divine offers 100 of Myss's personal prayers as a resource and inspiration to start a prayer practice of your own. Each prayer illustrates a different type of grace that feeds the human soul, from awakening, endurance, and healing, to silence, surrender, and trust.
Publikasiedatum: 2022-09-27
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431623150

Christelik / Christian: Gebed / Prayer

Christelik / Christian  -  Gebed / Prayer
R 129
Gebede vir my seuntjie bied 40 kosbare gebede wat ouers oor hulle kleinding kan bid. Die gebede en beloftes uit die Skrif sal ouers lei wanneer hulle hul baba se lewe in die liefdevolle hande van die Here wil oorgee. Dit sal ouers lei om spesifiek en met verwagting te bid vir God se sorg, beskerming en seën in hulle kleinding se lewe.
Publikasiedatum: 2018-06-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776351251

Christelik / Christian: Gebed / Prayer

Christelik / Christian  -  Gebed / Prayer
R 260
Gebed, die weg na vrede en vervulling
Die net is gebreek brei uit op die boodskap van Psalm 124:7, “Ons, net soos 'n voël het ons ontvlug uit die net van voëlvangers: Die net is gebreek en ons, ons het ontvlug.'
Die meeste mense beland die een of ander tyd in 'n net van ellende. Die planne wat jy gemaak het, het in duie gestort, en jou lewe val uitmekaar. Jy het jou lewensmaat verloor, of jou werk, of jou gesondheid het ingegee. Jy het die moed verloor om aan te hou lewe.
In die Christelike geloof is daar die troosryke boodskap van 'n net wat inderdaad gebreek het: Met die sterwe van Jesus is die toegang tot God vry gemaak vir almal. Die prys vir die skuld van die mensdom is betaal, sodat alle mense God te alle tye met vrymoedigheid kan nader.
Die blydskap oor die gebreekte vangnet kan egter slegs ervaar word deur diegene wat weet van die net wat hulle gevange hou en waaruit hulle nie self kan ontsnap nie. Alleen die nederige persoon kan opreg bid, en nederigheid is ook die gevolg van 'n gesonde gebedslewe.

In Die net is gebreek word ons herinner dat 'n groot krisis tot innerlike groei en verryking lei. Dan kan daar betekenis wees in 'n tyd van teenspoed, en 'n nuwe pad kan uit die doodloopstraat lei.
Publikasiedatum: 2022-02-17
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776351275

Christelik / Christian: Gebed / Prayer

Christelik / Christian  -  Gebed / Prayer
R 260
Prayer, the pathway to peace and fulfilment
The Broken Snare elaborates on the message found in Psalm 124:7,“We have escaped like a bird from the fowler's snare; the snare has been broken, and we have escaped.”
Many of us end up in a net of misery at some point. The plans we made have collapsed, and our lives are falling apart. You have lost your partner, or your job, or your health has given in. You have lost the courage to keep living.
A major crisis can, however, lead to inner growth and enrichment. In our Christian faith there is the comforting message of a snare that has indeed broken: With the death of Jesus, free access to God was made possible to all. The price for human guilt has been paid so that all people can always approach God with courage and boldness.
But the joy of the broken snare can only be experienced by those who know of and acknowledge the net that holds them captive, one from which they cannot escape themselves. Only the humble can pray sincerely - and humility is the result of a healthy prayer life.

In The Broken Snare we are reminded that we can find meaning in a time of adversity, and a new path can lead from what appears to be a dead end.
Publikasiedatum: 2022-02-17
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432134853

Christelik / Christian: Gebed / Prayer

Christelik / Christian  -  Gebed / Prayer
R 89
Spending time with God in the quietness and solitude of prayer renews our hope and strengthens our courage for each new day. When life is busy and there are many challenges, it is comforting to have a place of prayer to retreat to.
Pray More, Worry Less Coloring Prayer Journal is a creative prayer journal that provides a quiet and comforting space where you can rest and be still. Record your praises and thanksgiving to God, as well as your confessions and prayer requests every day.
Alongside each guided prayer page you can color and express your heart through:
• Coloring pages paired with inspirational quotes on prayer.
• Beautifully hand-lettered Scripture verses on prayer to color.
• Prompted pages for you to fill in and make uniquely yours.
Pray More, Worry Less Coloring Prayer Journal will lift your spirits and ease your burdens as you meditate on Scripture and speak to the One who cares for you.
Publikasiedatum: 2023-04-20
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780310358145

Christelik / Christian: Gebed / Prayer

Christelik / Christian  -  Gebed / Prayer
R 299
Do you ever wonder, 'Why doesn't God answer my prayers?' Do you wish you could see the evidence that prayer changes lives? Are you tired of playing it safe with your faith? In Dangerous Prayers, New York Times bestselling author Craig Groeschel helps you unlock your greatest potential and tackle your greatest fears by praying stronger, more passionate prayers that lead you into a deeper faith. Prayer moves the heart of God - but some prayers move Him more than others. He wants more for us than a tepid faith and half-hearted routines at the dinner table. He's called you to a life of courage, not comfort. This book will show you how to pray the prayers that search your soul, break your habits, and send you to pursue the calling God has for you. But be warned: if you're fine with settling for what's easy, or you're OK with staying on the sidelines, this book isn't for you. You'll be challenged. You'll be tested. You'll be moved to take a long, hard look at your heart. But you'll be inspired, too.
You'll be inspired to pray boldly. To pray powerfully. To pray with fire. You'll see how you can trade ineffective prayers and lukewarm faith for raw, daring prayers that will push you to new levels of passion and fulfillment. You'll discover the secret to overcome fears of loss, rejection, failure, and the unknown and welcome the blessings God has for you on the other side. You'll gain the courage it takes to pray dangerous prayers.
Publikasiedatum: 2022-03-01
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431619498

Christelik / Christian: Gebed / Prayer

Christelik / Christian  -  Gebed / Prayer
R 59
Praktiese stappe om in gebed tot God te nader vir wysheid en leiding vir elke behoefte en in elke situasie.
Ons almal het moeilike vrae wat ons snags laat wakker lê. Ons almal het God se wysheid nodig om die ingewikkelde lewe te navigeer en verantwoordelikhede, probleme en verhoudings te bestuur. Jesus Christus, die bron van alle wysheid en kennis, is gereed om vir ons wysheid te gee as ons dit in gebed van Hom vra.
In Leer my bid, Here deel Daniel Henderson 'n Christus-gesentreerde benadering van leef in 'n gebroke wêreld. Hy gee praktiese stappe vir gebed wanneer 'n mens verward en onseker voel, asook vrae vir groepbesprekings aan die einde van die boek.
Leer my bid, Here sal lesers verseker dat ons geen vraag kan vra waarop God nie 'n antwoord het nie. Hy wag net dat ons vra.
Publikasiedatum: 2019-11-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781639520558

Christelik / Christian: Gebed / Prayer

Christelik / Christian  -  Gebed / Prayer
R 99
Prayer is the Christian's lifeline to God, and with it lives are changed for eternity! E. M. Bounds knew the secrets of prayer and that God has established divine principles and promises for our every need. In The Power of Prayer some of these principles are revealed in 366 daily readings. The pithy devotions in this full-color devotional will show readers how God has been answering the prayers of men and women since the beginning of time.
The Power of Prayer will encourage and enable readers to pray with burning enthusiasm and will remind them that God is with them always.
Publikasiedatum: 2022-07-15
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780796322111

Christelik / Christian: Gebed / Prayer

Christelik / Christian  -  Gebed / Prayer
R 255
Wat is gebed? Watter waarde vind ons daarin? Hoe bid 'n mens? In hierdie boek probeer Esté Geldenhuys die wêreld van gebed oopbreek deur:
* God se karakter te ontgin
* Die DNS van gebed te ondersoek en
* Verskeie getuienisse oor die grootheid en almag van die lewende God.
Mag hierdie boek vir elkeen wat dit lees 'n nuwe verstaan bewerk van die karakter van ons Vader, die offer wat Jesus gebring het en die wonderbare kontak en kommunikasie wat die Gees van Christus vir ons bied.
Publikasiedatum: 2022-09-01
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae

© All Rights Reserved 2024
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.