Afslag slegs op aanlynbestellings

Christelik / Christian
Bybelstudie / Bible Study

Results 1 to 12 of 12
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431615117

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 180
R 162Jy spaar R 18
Is surrogaatmoederskap verkeerd? Wat het Kersbome met Kersfees te doen? Het diere siele? Kan ons vandag nog engele sien?
Etiese vrae soos dié maal daagliks in Christene se koppe. En dan is daar nog geloofsÂ-vrae soos: Wat beteken erfsondes? Wat is die regte manier van 'rus' op die Sabbat/Sondag? Is dit verkeerd om Paasfees vir my kinders eiers in die tuin weg te steek?
In 300 Geloofsvrae en Bybelse antwoorde gee Riekert Botha BybelsÂ-gebaseerde antwoorde op 300 van hierdie kopkrapÂ-per-vrae. Om naslaan te vergemaklik is die vrae onder 13 verskillende afdelings gesorteer wat insluit: die Bybel as Woord van God; kerk en gemeentelede; etiese kwessies; die wil van God; engele, gerubs en serafs; hemel en hiernamaals; sonde, verlossing en redding; en lyding.
Dié boek is van onskatbare waarde vir almal wat daarmee worstel om hulle geloof en daaglikse lewe bymeÂ-kaar uit te bring.
Publikasiedatum: 2017-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431608478

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 150
R 135Jy spaar R 15
Die groot temas van die Nuwe Testament is nie veronderstel om op hul eie ondersoek en verÂ-staan te word nie. In Ontdek die boodskap van die Nuwe Testamentbespreek Jan van der Watt en Francois Tolmie die hoofmomente van die Nuwe Testament een vir een; op só 'n manier dat 'n leser ontdek wat die Nuwe Testament vandag vir gelowiges te sê het.



In die eerste hoofstuk word gewys hoe die Nuwe Testament aansluit by en voortbou op beÂ-langrike gedagtes wat 'n mens reeds in die Ou Testament kry. Daarna volg 'n omvattende verÂ-kenning van die belangrike sake in die Nuwe TesÂ-tament, soos:


- Wie is God en wat doen Hy?
- Hoe lyk die mens en die wêreld waarin hy leef?
- Hoe moet gelowiges in die praktyk leef?
- Wat doen die Heilige Gees alles?
- Wat vertel die Nuwe Testament oor die einÂ-de?

Ontdek die boodskap van die Nuwe TeÂ-sÂ-tament onderÂ-soek hoe die temas van die Nuwe-Testamentiese boodskap ineenskakel en uitÂ-einÂ-delik 'n verstaanbare geheelbeeld vorm.
Publikasiedatum: 2015-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780620622622

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 149
R 134Jy spaar R 15
The aim of this book is to encourage purposeful Bible reading, to give background information crucial to Bible interpretation, to enhance Bible study and to give you the tools available to do Bible research in your effort to discover the Word of God.
Publikasiedatum: 2014-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928202837

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 110
R 99Jy spaar R 11
Revelations is an extremely important document. It is the last Bible Book inspired by the Holy Spirit. Therefore, and correctly, it was placed as the last book in the Bible. Just like the first four Gospels in the New Testament open with the good news about the first arrival of Christ, Revelations ends the New Testament with the general theme of the second coming of Christ.
Publikasiedatum: 2014-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780796316295

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 175
R 158Jy spaar R 17
Ryker as die tempelkore is 'n persoonlike reis na 'n dieper kennis van die God wat ons oorvloediglik met genadegawes seën.

Die skrywers nooi die leser om hul opnuut in die Psalms te verdiep en sodoende in te gaan in die magtige krag van één Woord en één verbond.

Ou-Testamentiese psalms word met Nuwe-Testamentiese Skrif gekombineer om die leser die geestelike dissipline te wys waardeur die gelowige van duisternis na lig, van radeloosheid tot sekerheid kan beweeg.

Hierin herontdek die leser die Ou Testament en die Nuwe Testament as één geskiedenis van God se liefde en trou. Die leser ontdek ook watter mag daar is om erns te maak met God se Bybelse name tydens selfstudie.
Publikasiedatum: 2014-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431607242

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 90
R 81Jy spaar R 9
Baie gelowiges vra vandag: Hoe lank gaan God nog toelaat dat onskuldige mense swaarkry? Hoe lank nog voor God ons gebede beantwoord? Dit is wat Habakuk in 647 v.C. ook vir God gevra het.
In die 8 studies vir individuele of groepstudie in Al sou die vyeboom nie bot nie lei Riekert Botha gelowiÂ-ges om die regte vrae te vra en versterk te word deur die kragtige antwoorde wat Habakuk destyds in verwonÂ-dering oor God gelaat het.
Al sou die vyeboom nie bot nie bied die hele Habakuk uit die Nuwe Lewende Vertaling. Die onÂ-derÂ-afdelings word sinvol verdeel en beÂ-spreek. Daar is ook ruimte vir lesers om hul eie weergawe van Habakuk 3:17-19 neer te skryf.
Publikasiedatum: 2014-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431606160

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 300
R 270Jy spaar R 30
Bybelkommentare is lankal nie meer net vir predikante nie! Gewone gelowiges wat voel hulle BybelÂ-lees het in 'n groef beland, sal juig oor Die Groot Geloofskommentaar van Adrio Konig. Hierdie kommentaar is anders in die sin dat dit groot geloofsake as geheel in elke Evangelie en Handelinge behandel. Adrio Konig ondersoek 'n wye verskeidenheid geloofstemas soos dit in die Bybelboeke voorkom, onder andere: Die gesamentlike boodskap van die Evangelies. Ooreenkomste tussen die Evangelies. Vervulling van profesiee. Die verhouding tussen Jesus en die Vader. Die lyding van Jesus. Die doop. Hemel, hemelvaart en wereldbeeld. Die Groot Geloofskommentaar ondersoek geloofsinligting op elke groot geloofstema en die onderwerpregister vergemaklik naslaan. Hierdie kommentaar is vir elke gelowige wat die Evangelies en Handelinge met insig wil lees.
Publikasiedatum: 2014-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780620590815

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 120
R 108Jy spaar R 12
Weet Jy.... Hoe praat God met 'n mens?
Hoe hoor 'n mens God se stem?
Hoe Herken ons God se stem?
Publikasiedatum: 2014-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780620475983

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 90
R 81Jy spaar R 9
HIerdie boek is bedoel om u tot nuwe insigte van die nagmaal te lei. Die Nagmaal ontsluit vir ons die geheim van die pad na die Allerheiligste - die plek van Ontmoeting Met GOD.
Publikasiedatum: 2014-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780796317155

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 135
R 122Jy spaar R 13
Oorkom jou vrees is die vierde boek in Lux Verbi se nuwe Bybelstudiereeks, Ontdek God in die Bybel.

Hierdie nuwe boek fokus op die vele maniere waarop vrees die gelowige se lewe kan beïnvloed en hoe om hierdie verskillende vrese te oorkom. Benescke Janse van Rensburg behandel die vele fasette van vrees aan die hand van 'n inspirerende, ware storie uit iemand se lewe.

Oorkom jou vrees is nie net 31 daaglikse oordenkings vir die individu nie, maar kan ook dien as 'n Bybelstudieboek vir groepe. Die skrywer verskaf Bybelverwysings en besprekingsvrae by elke hoofstuk, wat verdere studie en bespreking moontlik maak, asook 'n gebed wat leiding kan gee aan die leser se eie gesprek met God.

Hierdie boek vorm deel van Benescke se passie om God se Woord en beloftes op 'n kreatiewe en relevante manier met ander te deel. Sy verseker haar lesers daarvan dat, ongeag wat die situasie is, jy vreesloos kan leef met die wete dat God steeds wonderwerke doen.
Publikasiedatum: 2013-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780958377959

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 150
R 135Jy spaar R 15
Dit is die verhaal van Henog, 'n man wat fisies met God gewandel het soos wat Adam gedoen het. 'n Engel bring vir Henog in beeld die gebeure wat aan die einde van die tyd sal plaasvind sodat hy die mensdom daaroor kan waarsku.
Publikasiedatum: 2012-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780620263948

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 110
R 99Jy spaar R 11
Sou iemand jou vra: "Weet jy dalk of die Ou testament iets oor Jesus sê?"
Sal jy 'n antwoord hierop kan gee?
As jy hierdie boek gelees het, sal jy opgewonde kan vertel:
* dat Jesus baie keer in die Ou Testamentiese tyd in visioene aan mense verskyn het
* dat Hy mense wat in nood was, te hulp gesnel het
* dat Hy reeds in die Ou Testamentiese tyd die enigste Verlosser was.
Publikasiedatum: 2008-02-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.