●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R500 ●●●

Christelik / Christian
Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography

Results 1 to 11 of 11
Gesorteer volgens:  Posisie
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780785217015

Christelik / Christian: Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography

Christelik / Christian  -  Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography
R 280
As her body lay dying, her spirit began to travel. As a troubled teenager, Tamara Laroux saw no way out. Desperate for her pain to end, crying out to God for forgiveness, Tamara does the unthinkable and embarks on a supernatural journey that will forever change the way she views God and the value of life on earth. As she plummets from her body to a place of vast darkness, torment, and agony, Tamara's senses become heightened. She instantly realizes the finality of her rash decision. As she mulls this terrible new reality, she begs God to save her. What she experiences on the other side shocks and surprises her, but the unfailing love of God ultimately delivers her from an unwelcome fate. A Second Chance at Heaven is a remarkable memoir of the afterlife that will challenge each of us to ponder the reality of heaven and hell. Her supernatural experience convinces Tamara that the only knowledge that matters in this life is that Jesus Christ is Lord. Since then, Tamara has embarked on a wonderful journey of faith, walking with the Lord and receiving the inner healing from loneliness and rejection she so desperately needed. The love of Christ delivered her that day and the same love motivates her to share the gospel to this day. A Second Chance at Heaven is an unforgettable account of one young woman's encounter with the Lord of Life.
Publikasiedatum: 2018-07-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781546010609

Christelik / Christian: Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography

Christelik / Christian  -  Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography
R 315
Through the years and the struggles, when life seemed more about hurt and loss than hope and mercy, God was positioning the Smiths for something extraordinary--the death and resurrection of their son.
When Joyce Smith's fourteen-year-old son John fell through an icy Missouri lake one winter morning, she and her family had seemingly lost everything. At the hospital, John lay lifeless for more than sixty minutes. But Joyce was not ready to give up on her son. She mustered all her faith and strength into one force and cried out to God in a loud voice to save him.

Miraculously, her son's heart immediately started beating again.

In the coming days, John would defy every expert, every case history, and every scientific prediction. Sixteen days after falling through the ice and being clinically dead for an hour, he walked out of the hospital under his own power, completely healed.

BREAKTHROUGH is about a profound truth: prayer really does work. God uses it to remind us that He is always with us, and when we combine it with unshakable faith, nothing is impossible.
Publikasiedatum: 2019-03-25
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780620957007

Christelik / Christian: Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography

Christelik / Christian  -  Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography
R 240
'N TWEEJARIGE DOGTERTJIE WORD GRUWELIK MISHANDEL EN VERLAAT OM TE STERF. HAAR STEMMETJIE EN VOETSPORE DREIG OM UITGEWIS TE WORD, ASOF DIT NOOIT BESTAAN HET NIE. Maar in Sy onbegryplike alwysheid en genade, plaas God mammas om haar wat haar uiters breekbare lewe in stand hou gedurende die jare na haar mishandeling. Hulle weet dat donkerte vir God soos lig is, dus skrik hulle nie vir die donker en die verminking nie. Dis 'n kans vir lig en genade om deur te breek. Hulle begryp dat die dra van haar en die saam met haar ly, die deernis, God se liefde vir haar tuisbring. So geskied regverdigheid vir haar: in die raaksien van haar soos God haar raaksien. Die mammas self ontmoet die Here deur die klein dogtertjie. Word deel van 'n storie waar deernis altyd die wonderwerk voorafgaan, die mooi op die ashoop gesoek en gevind word, die hoop uit die wanhoop ontgin word en daar geglo word wanneer ander ontken. Hierdie boek poog om 'n betekenisvolle nalatenskap vir die klein dogtertjie, en ook vir ander soos sy, te skep, as deel van die opdrag uit Spreuke 31:8-9 (NLV): “Praat namens hulle wat nie self kan praat nie. Verseker dat daar reg geskied aan hulle wat hulpeloos is. Maak oop jou mond en lewer regverdige uitsprake. Laat reg geskied aan armes en ellendiges.”
Publikasiedatum: 2022-01-06
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780593601334

Christelik / Christian: Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography

Christelik / Christian  -  Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography
R 270
Your Damage Does Not Define You.
Underneath our designer clothes, makeup, jewellery, and photo filters are cracks left by abuse, mistakes, rejection, and disappointment. Bestselling author and pastor Michael Todd reveals his own damage: the hits he's experienced from trauma, dumb choices, and lingering struggles passed down through generations. Using candid stories, engaging illustrations, and biblical wisdom, he encourages readers to be H.O.T.—humble, open, and transparent—and face the pain of past hits to move toward the triumphant future God has for them.
Damaged but Not Destroyed: From Trauma To Triumph will give you tools to identify the impact of your damage, see yourself the way God sees you, and realize that healing is all about progression, not perfection.
No matter how badly you've messed up, and no matter the pain you've experienced, nothing can destroy the God-given value of your life. It's time to turn your damage into destiny! You may be damaged, but you are not destroyed.
Publikasiedatum: 2023-11-14
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431616763

Christelik / Christian: Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography

Christelik / Christian  -  Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography
R 20
Die Storie wat jou lewe kan verander is 'n uitstekende hulpbron vir kerklike bediening, asook sendingwerk. Die treffende kunswerke en kleurvolle detail vertel die storie van Jesus op 'n vars en Bybelse manier - van die verskyning van engele tot by Saggaria, Jesus se geboorte, Josef en Maria se vlug na Egipte, Jesus se wonderwerke, sy kruisiging, opstanding en hemelvaart.
Hierdie boek bevat:
• 14 volkleurbladsye geneem uit Die Aksie-Bybel geïllustreer deur Sergio Cariello.
• Geloofstellings
• 6 stappe om ʼn volgeling van Jesus te word
• Plek om ʼn naam en persoonlike verlossingsdatum neer te skryf
Die Storie wat jou lewe kan verander is die ideale vertrekpunt om 'n gesprek oor geloof te inisieer. Dit kan gebruik word in kerklike programme, huisgodsdiens, asook uitreikprogramme na oud en jonk.
Publikasiedatum: 2017-03-17
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780796322180

Christelik / Christian: Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography

Christelik / Christian  -  Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography
R 280
Die verlore seun vannie Gaatjie deur Ivor Swartz

Ivor Swartz kom van die Gaatjie in Grabouw, 'n plek dikwels sonder hoop. Sy pa is reeds vroeg dood en sy ma maak die kinders alleen groot. Sy oudste broer, hulle selfaangestelde “oppasser”, terroriseer die gesin.
Een aand kan Ivor net nie meer nie. Hy en sy vriend neem 'n vreeslike besluit wat hul lewe ingrypend verander. Hierdie aangrypende verhaal, eerlik vertel deur Ivor self, sal jou aan die hart ruk en met verwondering oor God se genade los.
Ivor is deesdae 'n jeugdominee in Pretoria met 'n passie vir die Here wat sy storie gebruik om ander te inspireer.
'n Storie van die verlore seun wat huis toe kom.
“Vanaf gesoek tot gevind: Welkom in die lewensveranderende verhaal van Ivor Swartz, energieke navolger van Jesus en kreatiewe storieverteller!” - Stephan Joubert
“Ivor wei sy lewe toe aan God se hart en liefde vir mense.” - Bouwer Bosch
Publikasiedatum: 2020-07-07
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431625000

Christelik / Christian: Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography

Christelik / Christian  -  Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography
R 129
Geloof soos aartappels is die inspirerende ware verhaal van bekende evangelis Angus Buchan. Dit is 'n getuienis van hoe geloof 'n mens deur die donkerste tye kan dra.
Nadat Angus tot bekering gekom het, is hierdie humeurige man wat van sy drank gehou het, verander in 'n passievolle dienaar van God. Sy geloof het hom al deur droogtes, familietragedie en finansiële krisisse gedra. Sedert hy tot bekering gekom het, het Angus die evangelie oor die wêreld heen verkondig. Hy het ook 'n kinderhuis gestig, verskeie boeke geskryf en duisende mense geïnspireer met sy boodskappe op TV, radio en by sy konferensies.
Hierdie aangrypende boek sal jou opnuut verseker van God se almag en sy voorsiening vir sy kinders.
Publikasiedatum: 2020-11-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780796321152

Christelik / Christian: Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography

Christelik / Christian  -  Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography
R 280
In hierdie boek vertel ek die verhaal van hoe dit genadiglik aan my en my vrou gegun is om as twee wit Afrikaners tot die ontvangkant van apartheid toe te tree. Hoe weinig het ons van dié ontvangkant geweet! Vir ons was die wêreld agter die apartheidsmuur, soos vir bykans alle Afrikaners, ʼn ander wêreld waar vreemde volke met wie ons geen bande gehad het nie, geleef het. Dit was ʼn wêreld wat vir hulle geskep is deur ʼn “Christelike” regering, en daarom sou dit uit die aard van die saak die “beste wêreld” wees wat deur die wit Christelike regering aan hulle toegewys is. Ons as wit Suid-Afrikaners het nie nodig gehad om ons enigsins oor die lot van ons gekleurde landgenote te bekommer nie. Ons het geglo ons wit regering weet wat die beste is vir hulle, en uiteindelik sou hulle ook die vrugte pluk van ʼn beleid wat vir hulle miskien eers tydelike ongerief veroorsaak het.

Vir die geleentheid wat my gegun is om diep betrokke te raak by die lotgevalle van swartes gedurende die laaste fase van die “onmenslike beleid”, soos oudpres. FW de Klerk dit later self voor ʼn uitgelese universiteitsgehoor in Brittanje genoem het, is ek diep dankbaar. Weinig van my wit landgenote het dié voorreg gehad. Dié pad was nie met rose besaai nie. Dit was ʼn eensame pad in die sin dat daar nie ander wit Suid-Afrikaners was wat dit saam met my geloop het nie. Ek moes maar so voel-voel my weg vind op die vir my totaal onbekende weë in die swart township.

Terugskouend het die lewe agter die apartheidsmuur van Suid-Afrika my lewe oneindig verryk en my naby aan die hartklop van Afrika gebring. Niks kan meer verrykend vir enige mens se lewe wees as om toe te tree tot die denke en lewenswyse van mense wat so anders is as jou eie nie. Dat die mense van Afrika my toegelaat het in hulle wêreld, sal my altyd met dankbaarheid teenoor hulle vervul.
Publikasiedatum: 2018-07-05
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780639607559

Christelik / Christian: Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography

Christelik / Christian  -  Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography
R 260
Hierdie is Ina Bonnette se eie weergawe van die wrede aanval en marteling deur die Modimolle Monster wat opslae gemaak het toe hy en drie handlangers haar ontvoer het.
Ina 'n Verhaal van genade en genesing, is die merkwaardige verhaal van 'n oorwinnaar, 'n vrou wat wreed oorval en gemartel is deur haar eksman en sy handlangers. Ina moes nie net die onmenslike trauma, pyn en lewensveranderende gevolge van daardie dag verduur nie, sy het ook haar seun aan die dood afgestaan toe hy deur haar aanvaller vermoor is.
Hierdie is haar verhaal van oorlewing, genade en uiteindelike genesing.
Publikasiedatum: 2021-09-27
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780639771199

Christelik / Christian: Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography

Christelik / Christian  -  Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography
R 330
R 297Jy spaar R 33
Soms weerhou die geraas van die wêreld jou om die stem van God in jou lewe te hoor.

Hoe klink God se stem?

Druis dit oor waters en laat dit die donderweer dreun? Is dit magtig, vol majesteit wat kan oopkloof en laat bewe (Psalm 29) of is dit 'n stil sagte stem wat vrede, liefde en bevestiging bring (1 Konings 19)?

In die boek, Luister God Se Stem In My Lewe, beleef jy die karaktereienskappe van 'n lewende God deur die oё en lewenservaringe van Suid-Afrikaanse sportpersone soos Neil Powell, Duane Vermeulen, Victor Matfield, Vernon Philander en Mignon du Preez.

Skrywer Karien Basson vertel passievolle stories van die liefde vir sport, uitdagende tye en 'n persoonlike ontmoeting met God uit die monde en harte van bekende sportlui. Stap saam deur die lewens van 40 verskillende sportsterre wat sonder huiwering erken; 'God is net goed. Ons is almal onvolmaakte mense wat 'n volmaakte God dien en sonder nog 'n kans sou ons verlore gewees het.'

Daar is ook kodes binne-in die boek wat jy kan skandeer om na eksklusiewe onderhoude met die sportsterre te kyk.
Publikasiedatum: 2023-07-17
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780796321589

Christelik / Christian: Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography

Christelik / Christian  -  Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography
R 255
Frank Rautenbach left South Africa for Los Angeles with stars in his eyes. After having great success with Egoli, 7de laan and movies like Faith like Potatoes and The Bang-Bang Club he thought the world was his oyster.
After years of trying and driving more than 10 000 kilometres to one failed audition after the other Frank had to find a job - a proper job that could put food on his table. He ended up driving a taxi in Los Angeles, just to lose that job too.

Eventually became the church's janitor.

But Frank felt betrayed - God promised him a life of abundance - why hasn't he received it yet? Frank felt like all God's promises had come to nothing; he felt angry and embarrassed.

Frank had to learn that he couldn't ask God to make all this dreams come true, he is in God's service, not the other way around. Life is not about him, it is about God.
Publikasiedatum: 2018-09-10
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae

© All Rights Reserved 2023
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.